Return to Video

Twitter Profiel, Kop, & Agtergrond Photos!

  • 0:02 - 0:06
    Hierso vind ons, ons friendlike friend Phillip besig om rond te ry op hierdie heerlike dag.
  • 0:06 - 0:08
    Phillip hou verskriklik baie van sy Twitter.
  • 0:08 - 0:09
    Oh, maar daar's 'n probleem
  • 0:09 - 0:11
    Phillip het vergeet om 'n Profiel Foto op te laai,
  • 0:11 - 0:15
    so wanneer hulle na sy Twitter rekening kyk sien hulle net 'n alleenige klein eier.
  • 0:15 - 0:18
    Maar om 'n profiel te redigeer is maklik.
  • 0:18 - 0:20
    Van die "ME" blad kliek net op "Edit Profile"
  • 0:20 - 0:24
    Kom on begin om deur 'n foto te neem vanaf sy rekenaar se kamera om ontslae te raak van die eier.
  • 0:24 - 0:27
    Glimlag vir die rekenaar.
  • 0:27 - 0:30
    Ons kan dit skaal en die posisie verander so dat dit net reg lyk.
  • 0:30 - 0:32
    Perfek!
  • 0:32 - 0:34
    Volgende laai on 'n Kop Foto
  • 0:34 - 0:36
    Ons kan een oplaai of (dis die beste part)
  • 0:36 - 0:39
    jy kan 'n lêer hiernatoe sleep en laat val op die kop veld.
  • 0:39 - 0:41
    Jy kan dit ook doen vir jou Profiel Foto
  • 0:41 - 0:43
    Wanneer dit goed lyk, kliek "Apply"
  • 0:43 - 0:48
    Terwyl jy daar is kan jy sommer ook jou bio, waar jy is, en web adress informasie invul
  • 0:48 - 0:49
    sodat mense meer van jou weet.
  • 0:49 - 0:52
    Kliek "Save changes" en jy's klaar.
  • 0:52 - 0:57
    As jy na "SETTINGS" gaan en op die "DESIGN" blad kliek kan jy jou agtergrond verander om deur 'n prentjie op te laai.
  • 0:57 - 1:00
    Al wat jy moet doen is om die lêer te kies wat jy wil gebruik en jou veranderinge te red.
  • 1:00 - 1:02
    Aaah, Bullhonde
  • 1:02 - 1:05
    As jy nie naby jou rekenaar is nie, kan jy die veranderinge maak op die 'ME' blad op een van Twitter se amptelike programme.
  • 1:05 - 1:08
    Druk net op die SETTINGS rat... en kies "Edit Profile"
  • 1:08 - 1:13
    Jy kan nou jou profiel en kop foto's verander wanneer jy die gier kry.
  • 1:13 - 1:15
    Hierdie funksies is gebring na jou deur ons ingenieurs en ontwerpers
  • 1:15 - 1:18
    wie hoop dat jy jou perfekte profiel sal geniet.
  • 1:18 - 1:21
    En namens van ons almal hier by twitter: "Lekker Tweet!"
Title:
Twitter Profiel, Kop, & Agtergrond Photos!
Description:

Leer hoe om jou profiel, kop, en agtergrond foto's op te laai op Twitter!
Hier's 'n artikel om jou te help: https://bitly.com/TDSBpJ
Fliek deur Padgham https://twitter.com/origiful

more » « less
Video Language:
English
Duration:
01:23

Afrikaans subtitles

Revisions