WEBVTT 00:00:02.119 --> 00:00:05.658 Hierso vind ons, ons friendlike friend Phillip besig om rond te ry op hierdie heerlike dag. 00:00:05.658 --> 00:00:07.909 Phillip hou verskriklik baie van sy Twitter. 00:00:07.909 --> 00:00:09.410 Oh, maar daar's 'n probleem 00:00:09.410 --> 00:00:11.491 Phillip het vergeet om 'n Profiel Foto op te laai, 00:00:11.491 --> 00:00:15.284 so wanneer hulle na sy Twitter rekening kyk sien hulle net 'n alleenige klein eier. 00:00:15.284 --> 00:00:17.935 Maar om 'n profiel te redigeer is maklik. 00:00:17.935 --> 00:00:20.202 Van die "ME" blad kliek net op "Edit Profile" 00:00:20.202 --> 00:00:23.907 Kom on begin om deur 'n foto te neem vanaf sy rekenaar se kamera om ontslae te raak van die eier. 00:00:23.907 --> 00:00:26.527 Glimlag vir die rekenaar. 00:00:26.527 --> 00:00:30.115 Ons kan dit skaal en die posisie verander so dat dit net reg lyk. 00:00:30.146 --> 00:00:31.529 Perfek! 00:00:31.545 --> 00:00:33.654 Volgende laai on 'n Kop Foto 00:00:33.654 --> 00:00:35.618 Ons kan een oplaai of (dis die beste part) 00:00:35.618 --> 00:00:38.686 jy kan 'n lĂȘer hiernatoe sleep en laat val op die kop veld. 00:00:38.686 --> 00:00:40.871 Jy kan dit ook doen vir jou Profiel Foto 00:00:40.871 --> 00:00:43.159 Wanneer dit goed lyk, kliek "Apply" 00:00:43.159 --> 00:00:47.660 Terwyl jy daar is kan jy sommer ook jou bio, waar jy is, en web adress informasie invul 00:00:47.660 --> 00:00:49.201 sodat mense meer van jou weet. 00:00:49.201 --> 00:00:51.783 Kliek "Save changes" en jy's klaar. 00:00:51.783 --> 00:00:56.532 As jy na "SETTINGS" gaan en op die "DESIGN" blad kliek kan jy jou agtergrond verander om deur 'n prentjie op te laai. 00:00:56.532 --> 00:01:00.101 Al wat jy moet doen is om die lĂȘer te kies wat jy wil gebruik en jou veranderinge te red. 00:01:00.101 --> 00:01:01.934 Aaah, Bullhonde 00:01:01.934 --> 00:01:05.365 As jy nie naby jou rekenaar is nie, kan jy die veranderinge maak op die 'ME' blad op een van Twitter se amptelike programme. 00:01:05.365 --> 00:01:08.361 Druk net op die SETTINGS rat... en kies "Edit Profile" 00:01:08.361 --> 00:01:12.532 Jy kan nou jou profiel en kop foto's verander wanneer jy die gier kry. 00:01:12.532 --> 00:01:14.660 Hierdie funksies is gebring na jou deur ons ingenieurs en ontwerpers 00:01:14.660 --> 00:01:17.910 wie hoop dat jy jou perfekte profiel sal geniet. 00:01:17.910 --> 00:01:20.666 En namens van ons almal hier by twitter: "Lekker Tweet!"