1 00:00:02,119 --> 00:00:05,658 Hierso vind ons, ons friendlike friend Phillip besig om rond te ry op hierdie heerlike dag. 2 00:00:05,658 --> 00:00:07,909 Phillip hou verskriklik baie van sy Twitter. 3 00:00:07,909 --> 00:00:09,410 Oh, maar daar's 'n probleem 4 00:00:09,410 --> 00:00:11,491 Phillip het vergeet om 'n Profiel Foto op te laai, 5 00:00:11,491 --> 00:00:15,284 so wanneer hulle na sy Twitter rekening kyk sien hulle net 'n alleenige klein eier. 6 00:00:15,284 --> 00:00:17,935 Maar om 'n profiel te redigeer is maklik. 7 00:00:17,935 --> 00:00:20,202 Van die "ME" blad kliek net op "Edit Profile" 8 00:00:20,202 --> 00:00:23,907 Kom on begin om deur 'n foto te neem vanaf sy rekenaar se kamera om ontslae te raak van die eier. 9 00:00:23,907 --> 00:00:26,527 Glimlag vir die rekenaar. 10 00:00:26,527 --> 00:00:30,115 Ons kan dit skaal en die posisie verander so dat dit net reg lyk. 11 00:00:30,146 --> 00:00:31,529 Perfek! 12 00:00:31,545 --> 00:00:33,654 Volgende laai on 'n Kop Foto 13 00:00:33,654 --> 00:00:35,618 Ons kan een oplaai of (dis die beste part) 14 00:00:35,618 --> 00:00:38,686 jy kan 'n lĂȘer hiernatoe sleep en laat val op die kop veld. 15 00:00:38,686 --> 00:00:40,871 Jy kan dit ook doen vir jou Profiel Foto 16 00:00:40,871 --> 00:00:43,159 Wanneer dit goed lyk, kliek "Apply" 17 00:00:43,159 --> 00:00:47,660 Terwyl jy daar is kan jy sommer ook jou bio, waar jy is, en web adress informasie invul 18 00:00:47,660 --> 00:00:49,201 sodat mense meer van jou weet. 19 00:00:49,201 --> 00:00:51,783 Kliek "Save changes" en jy's klaar. 20 00:00:51,783 --> 00:00:56,532 As jy na "SETTINGS" gaan en op die "DESIGN" blad kliek kan jy jou agtergrond verander om deur 'n prentjie op te laai. 21 00:00:56,532 --> 00:01:00,101 Al wat jy moet doen is om die lĂȘer te kies wat jy wil gebruik en jou veranderinge te red. 22 00:01:00,101 --> 00:01:01,934 Aaah, Bullhonde 23 00:01:01,934 --> 00:01:05,365 As jy nie naby jou rekenaar is nie, kan jy die veranderinge maak op die 'ME' blad op een van Twitter se amptelike programme. 24 00:01:05,365 --> 00:01:08,361 Druk net op die SETTINGS rat... en kies "Edit Profile" 25 00:01:08,361 --> 00:01:12,532 Jy kan nou jou profiel en kop foto's verander wanneer jy die gier kry. 26 00:01:12,532 --> 00:01:14,660 Hierdie funksies is gebring na jou deur ons ingenieurs en ontwerpers 27 00:01:14,660 --> 00:01:17,910 wie hoop dat jy jou perfekte profiel sal geniet. 28 00:01:17,910 --> 00:01:20,666 En namens van ons almal hier by twitter: "Lekker Tweet!"