Hierso vind ons, ons friendlike friend Phillip besig om rond te ry op hierdie heerlike dag. Phillip hou verskriklik baie van sy Twitter. Oh, maar daar's 'n probleem Phillip het vergeet om 'n Profiel Foto op te laai, so wanneer hulle na sy Twitter rekening kyk sien hulle net 'n alleenige klein eier. Maar om 'n profiel te redigeer is maklik. Van die "ME" blad kliek net op "Edit Profile" Kom on begin om deur 'n foto te neem vanaf sy rekenaar se kamera om ontslae te raak van die eier. Glimlag vir die rekenaar. Ons kan dit skaal en die posisie verander so dat dit net reg lyk. Perfek! Volgende laai on 'n Kop Foto Ons kan een oplaai of (dis die beste part) jy kan 'n lĂȘer hiernatoe sleep en laat val op die kop veld. Jy kan dit ook doen vir jou Profiel Foto Wanneer dit goed lyk, kliek "Apply" Terwyl jy daar is kan jy sommer ook jou bio, waar jy is, en web adress informasie invul sodat mense meer van jou weet. Kliek "Save changes" en jy's klaar. As jy na "SETTINGS" gaan en op die "DESIGN" blad kliek kan jy jou agtergrond verander om deur 'n prentjie op te laai. Al wat jy moet doen is om die lĂȘer te kies wat jy wil gebruik en jou veranderinge te red. Aaah, Bullhonde As jy nie naby jou rekenaar is nie, kan jy die veranderinge maak op die 'ME' blad op een van Twitter se amptelike programme. Druk net op die SETTINGS rat... en kies "Edit Profile" Jy kan nou jou profiel en kop foto's verander wanneer jy die gier kry. Hierdie funksies is gebring na jou deur ons ingenieurs en ontwerpers wie hoop dat jy jou perfekte profiel sal geniet. En namens van ons almal hier by twitter: "Lekker Tweet!"