[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:02.12,0:00:05.66,Default,,0000,0000,0000,,Hierso vind ons, ons friendlike friend Phillip besig om rond te ry op hierdie heerlike dag. Dialogue: 0,0:00:05.66,0:00:07.91,Default,,0000,0000,0000,,Phillip hou verskriklik baie van sy Twitter. Dialogue: 0,0:00:07.91,0:00:09.41,Default,,0000,0000,0000,,Oh, maar daar's 'n probleem Dialogue: 0,0:00:09.41,0:00:11.49,Default,,0000,0000,0000,,Phillip het vergeet om 'n Profiel Foto op te laai, Dialogue: 0,0:00:11.49,0:00:15.28,Default,,0000,0000,0000,,so wanneer hulle na sy Twitter rekening kyk sien hulle net 'n alleenige klein eier. Dialogue: 0,0:00:15.28,0:00:17.94,Default,,0000,0000,0000,,Maar om 'n profiel te redigeer is maklik. Dialogue: 0,0:00:17.94,0:00:20.20,Default,,0000,0000,0000,,Van die "ME" blad kliek net op "Edit Profile" Dialogue: 0,0:00:20.20,0:00:23.91,Default,,0000,0000,0000,,Kom on begin om deur 'n foto te neem vanaf sy rekenaar se kamera om ontslae te raak van die eier. Dialogue: 0,0:00:23.91,0:00:26.53,Default,,0000,0000,0000,,Glimlag vir die rekenaar. Dialogue: 0,0:00:26.53,0:00:30.12,Default,,0000,0000,0000,,Ons kan dit skaal en die posisie verander so dat dit net reg lyk. Dialogue: 0,0:00:30.15,0:00:31.53,Default,,0000,0000,0000,,Perfek! Dialogue: 0,0:00:31.54,0:00:33.65,Default,,0000,0000,0000,,Volgende laai on 'n Kop Foto Dialogue: 0,0:00:33.65,0:00:35.62,Default,,0000,0000,0000,,Ons kan een oplaai of (dis die beste part) Dialogue: 0,0:00:35.62,0:00:38.69,Default,,0000,0000,0000,,jy kan 'n lêer hiernatoe sleep en laat val op die kop veld. Dialogue: 0,0:00:38.69,0:00:40.87,Default,,0000,0000,0000,,Jy kan dit ook doen vir jou Profiel Foto Dialogue: 0,0:00:40.87,0:00:43.16,Default,,0000,0000,0000,,Wanneer dit goed lyk, kliek "Apply" Dialogue: 0,0:00:43.16,0:00:47.66,Default,,0000,0000,0000,,Terwyl jy daar is kan jy sommer ook jou bio, waar jy is, en web adress informasie invul Dialogue: 0,0:00:47.66,0:00:49.20,Default,,0000,0000,0000,,sodat mense meer van jou weet. Dialogue: 0,0:00:49.20,0:00:51.78,Default,,0000,0000,0000,,Kliek "Save changes" en jy's klaar. Dialogue: 0,0:00:51.78,0:00:56.53,Default,,0000,0000,0000,,As jy na "SETTINGS" gaan en op die "DESIGN" blad kliek kan jy jou agtergrond verander om deur 'n prentjie op te laai. Dialogue: 0,0:00:56.53,0:01:00.10,Default,,0000,0000,0000,,Al wat jy moet doen is om die lêer te kies wat jy wil gebruik en jou veranderinge te red. Dialogue: 0,0:01:00.10,0:01:01.93,Default,,0000,0000,0000,,Aaah, Bullhonde Dialogue: 0,0:01:01.93,0:01:05.36,Default,,0000,0000,0000,,As jy nie naby jou rekenaar is nie, kan jy die veranderinge maak op die 'ME' blad op een van Twitter se amptelike programme. Dialogue: 0,0:01:05.36,0:01:08.36,Default,,0000,0000,0000,,Druk net op die SETTINGS rat... en kies "Edit Profile" Dialogue: 0,0:01:08.36,0:01:12.53,Default,,0000,0000,0000,,Jy kan nou jou profiel en kop foto's verander wanneer jy die gier kry. Dialogue: 0,0:01:12.53,0:01:14.66,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie funksies is gebring na jou deur ons ingenieurs en ontwerpers Dialogue: 0,0:01:14.66,0:01:17.91,Default,,0000,0000,0000,,wie hoop dat jy jou perfekte profiel sal geniet. Dialogue: 0,0:01:17.91,0:01:20.67,Default,,0000,0000,0000,,En namens van ons almal hier by twitter: "Lekker Tweet!"