Return to Video

CS 101: Building a Search Engine

  • 0:00 - 0:04
    [D. Evans] Hi, my naam is Dave Evans, 'n professor by die Universiteit van Virginia.
  • 0:04 - 0:08
    [S.Thrun] En ek is Sebastian Thrun. Ek is 'n navorsing professor by die Stanford Universiteit.
  • 0:08 - 0:10
    Jy onthou my seker van die AI klas
  • 0:10 - 0:13
    wat oor 100 studente aangelok het.
  • 0:13 - 0:16
    En ons bied 'n nuwe klas aan saam met David.
  • 0:16 - 0:18
    So wat is hierdie kursus oor, David?
  • 0:18 - 0:21
    [David] So die kursus is 'n inleiding tot rekenaar wetenskap: bou 'n 'search engine'
  • 0:21 - 0:23
    Daar is geen vorige programmering ervaring nodig nie
  • 0:23 - 0:26
    en ons gaan jou sommige van die mees opwindende idees in rekenaarwetenskap leer.
  • 0:26 - 0:29
    En jy gaan leer hoe om programme te lees en skryf
  • 0:29 - 0:31
    en teen die einde gaan jy jou eie 'search engine' bou.
  • 0:31 - 0:34
    [Sebastian] Kan jy rerig 'n 'search engine' in sewe weke bou?
  • 0:34 - 0:35
    [David] Jy kan
  • 0:35 - 0:37
    Teen die einde van die kursus gaan jy jou eie search engine bou
Title:
CS 101: Building a Search Engine
Description:

Professors David Evans and Sebastian Thrun introduce us to the course together with Sergey Brin from Google.

more » « less
Video Language:
English
Duration:
01:38
neil.feris added a translation

Afrikaans subtitles

Incomplete

Revisions