1 00:00:00,000 --> 00:00:03,971 [D. Evans] Hi, my naam is Dave Evans, 'n professor by die Universiteit van Virginia. 2 00:00:03,971 --> 00:00:08,052 [S.Thrun] En ek is Sebastian Thrun. Ek is 'n navorsing professor by die Stanford Universiteit. 3 00:00:08,052 --> 00:00:10,423 Jy onthou my seker van die AI klas 4 00:00:10,423 --> 00:00:12,813 wat oor 100 studente aangelok het. 5 00:00:12,813 --> 00:00:15,749 En ons bied 'n nuwe klas aan saam met David. 6 00:00:15,749 --> 00:00:17,584 So wat is hierdie kursus oor, David? 7 00:00:17,584 --> 00:00:20,768 [David] So die kursus is 'n inleiding tot rekenaar wetenskap: bou 'n 'search engine' 8 00:00:20,768 --> 00:00:23,223 Daar is geen vorige programmering ervaring nodig nie 9 00:00:23,223 --> 00:00:26,393 en ons gaan jou sommige van die mees opwindende idees in rekenaarwetenskap leer. 10 00:00:26,393 --> 00:00:28,662 En jy gaan leer hoe om programme te lees en skryf 11 00:00:28,662 --> 00:00:30,998 en teen die einde gaan jy jou eie 'search engine' bou. 12 00:00:30,998 --> 00:00:33,567 [Sebastian] Kan jy rerig 'n 'search engine' in sewe weke bou? 13 00:00:33,567 --> 00:00:34,735 [David] Jy kan 14 00:00:34,735 --> 00:00:36,803 Teen die einde van die kursus gaan jy jou eie search engine bou