[D. Evans] Hi, my naam is Dave Evans, 'n professor by die Universiteit van Virginia. [S.Thrun] En ek is Sebastian Thrun. Ek is 'n navorsing professor by die Stanford Universiteit. Jy onthou my seker van die AI klas wat oor 100 studente aangelok het. En ons bied 'n nuwe klas aan saam met David. So wat is hierdie kursus oor, David? [David] So die kursus is 'n inleiding tot rekenaar wetenskap: bou 'n 'search engine' Daar is geen vorige programmering ervaring nodig nie en ons gaan jou sommige van die mees opwindende idees in rekenaarwetenskap leer. En jy gaan leer hoe om programme te lees en skryf en teen die einde gaan jy jou eie 'search engine' bou. [Sebastian] Kan jy rerig 'n 'search engine' in sewe weke bou? [David] Jy kan Teen die einde van die kursus gaan jy jou eie search engine bou