[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:03.97,Default,,0000,0000,0000,,[D. Evans] Hi, my naam is Dave Evans, 'n professor by die Universiteit van Virginia. Dialogue: 0,0:00:03.97,0:00:08.05,Default,,0000,0000,0000,,[S.Thrun] En ek is Sebastian Thrun. Ek is 'n navorsing professor by die Stanford Universiteit. Dialogue: 0,0:00:08.05,0:00:10.42,Default,,0000,0000,0000,,Jy onthou my seker van die AI klas Dialogue: 0,0:00:10.42,0:00:12.81,Default,,0000,0000,0000,,wat oor 100 studente aangelok het. Dialogue: 0,0:00:12.81,0:00:15.75,Default,,0000,0000,0000,,En ons bied 'n nuwe klas aan saam met David. Dialogue: 0,0:00:15.75,0:00:17.58,Default,,0000,0000,0000,,So wat is hierdie kursus oor, David? Dialogue: 0,0:00:17.58,0:00:20.77,Default,,0000,0000,0000,,[David] So die kursus is 'n inleiding tot rekenaar wetenskap: bou 'n 'search engine' Dialogue: 0,0:00:20.77,0:00:23.22,Default,,0000,0000,0000,,Daar is geen vorige programmering ervaring nodig nie Dialogue: 0,0:00:23.22,0:00:26.39,Default,,0000,0000,0000,,en ons gaan jou sommige van die mees opwindende idees in rekenaarwetenskap leer. Dialogue: 0,0:00:26.39,0:00:28.66,Default,,0000,0000,0000,,En jy gaan leer hoe om programme te lees en skryf Dialogue: 0,0:00:28.66,0:00:30.100,Default,,0000,0000,0000,,en teen die einde gaan jy jou eie 'search engine' bou. Dialogue: 0,0:00:30.100,0:00:33.57,Default,,0000,0000,0000,,[Sebastian] Kan jy rerig 'n 'search engine' in sewe weke bou? Dialogue: 0,0:00:33.57,0:00:34.74,Default,,0000,0000,0000,,[David] Jy kan Dialogue: 0,0:00:34.74,0:00:36.80,Default,,0000,0000,0000,,Teen die einde van die kursus gaan jy jou eie search engine bou