0:00:00.000,0:00:03.971 [D. Evans] Hi, my naam is Dave Evans, 'n professor by die Universiteit van Virginia. 0:00:03.971,0:00:08.052 [S.Thrun] En ek is Sebastian Thrun. Ek is 'n navorsing professor by die Stanford Universiteit. 0:00:08.052,0:00:10.423 Jy onthou my seker van die AI klas 0:00:10.423,0:00:12.813 wat oor 100 studente aangelok het. 0:00:12.813,0:00:15.749 En ons bied 'n nuwe klas aan saam met David. 0:00:15.749,0:00:17.584 So wat is hierdie kursus oor, David? 0:00:17.584,0:00:20.768 [David] So die kursus is 'n inleiding tot rekenaar wetenskap: bou 'n 'search engine' 0:00:20.768,0:00:23.223 Daar is geen vorige programmering ervaring nodig nie 0:00:23.223,0:00:26.393 en ons gaan jou sommige van die mees opwindende idees in rekenaarwetenskap leer. 0:00:26.393,0:00:28.662 En jy gaan leer hoe om programme te lees en skryf 0:00:28.662,0:00:30.998 en teen die einde gaan jy jou eie 'search engine' bou. 0:00:30.998,0:00:33.567 [Sebastian] Kan jy rerig 'n 'search engine' in sewe weke bou? 0:00:33.567,0:00:34.735 [David] Jy kan 0:00:34.735,0:00:36.803 Teen die einde van die kursus gaan jy jou eie search engine bou