Return to Video

Basic Subtraction

  • 0:00 - 0:06
    Welkom by die video oor eenvoudige aftrek somme
  • 0:06 - 0:10
    Kom ons begin eers met 'n bietjie hersiening van optel somme.
  • 0:10 - 0:19
    As ek sê 4 plus 3. Wat beteken dit?
  • 0:19 - 0:21
    Waaraan is dit gelyk?
  • 0:21 - 0:23
    Wel, daar is 'n paar maniere waarna ons na die sommetjie kan kyk.
  • 0:23 - 0:25
    Ek kan sê ek het 4 van iets.
  • 0:25 - 0:28
    Kom ons sê ek het 4 sirkels of laat ek dink
  • 0:28 - 0:30
    Ek het vier suurlemoene vir ontbyt.
  • 0:30 - 0:36
    Ok, 1,2,3,4 suurlemoene vir ontbyt
  • 0:36 - 0:41
    En kom ons sê ek het nog 3 suurlemoene vir middag ete
  • 0:41 - 0:46
    1, 2, 3, so jy kan die sommetjie van 4 + 3 sien as
  • 0:46 - 0:48
    hoeveel suurlemoene het ek die hele dag geëet?
  • 0:48 - 0:50
    Ek tel 3 by 4.
  • 0:50 - 0:51
    So hoeveel het ek in totaal gehad?
  • 0:51 - 0:55
    Maklik, dis 1, 2, ,3 ,4, 5, 6, 7.
  • 0:55 - 0:59
    Ek het 'n totaal van 7 suurlemoene opgevreet!
  • 0:59 - 1:01
    Die ander manier wat ons kan kyk na hierdie som
  • 1:01 - 1:04
    is om 'n getalle lyn te trek.
  • 1:04 - 1:07
    En ek sal hom sommer in geel trek. -- Oops
  • 1:07 - 1:10
    dis nie heeltemal breed genoeg nie.
  • 1:10 - 1:14
    Daarshy. Ek maak die lyn geel want ons praat mos van suurlemoene.
  • 1:14 - 1:18
    Ok, kom ons sê dis ons getalle lyn.
  • 1:18 - 1:21
    En laat ek begin my 'n nommer -- kom sit al die nommers in.
  • 1:21 - 1:32
    0, 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7.
  • 1:32 - 1:34
    So, nou kan jy dink aan ons sommetjie as,
  • 1:34 - 1:35
    om op die getalle lyn te wees
  • 1:35 - 1:38
    en ons begin by 4.
  • 1:38 - 1:39
    En ons maak 'n kolletjie op die 4
  • 1:39 - 1:41
    en nou tel ons 3 by die 4.
  • 1:41 - 1:44
    So ons gaan hoër met die getalle lyn met 3.
  • 1:44 - 1:49
    Ok, hier gaan ons 1, 2, 3 en dan eindig jy by 7.
  • 1:49 - 1:52
    So jy kan sê as ek by 4 begin en kry 3 meer, dan kry ek 7.
  • 1:52 - 1:57
    Of as ek 3 hoër gaan van 4 af, kry ek 7.
  • 1:57 - 1:59
    Nou wat is aftrek nou eintlik?
  • 1:59 - 2:00
    Want hierdie video gaan mos eintlik oor aftrek.
  • 2:00 - 2:03
    So ek moet nie jou tyd mors en heeltyd oor optel praat nie né.
  • 2:03 - 2:06
    Ok, kom ons doen die aftrek som van 4 minus 3.
  • 2:06 - 2:08
    Waaraan is dit gelyk?
Title:
Basic Subtraction
Description:

Introduction to subtraction

more » « less
Video Language:
English
Duration:
08:32
Marco van Staden edited Afrikaans subtitles for Basic Subtraction
Marco van Staden added a translation

Afrikaans subtitles

Incomplete

Revisions