1 00:00:00,226 --> 00:00:05,700 Welkom by die video oor eenvoudige aftrek somme 2 00:00:05,700 --> 00:00:10,330 Kom ons begin eers met 'n bietjie hersiening van optel somme. 3 00:00:10,330 --> 00:00:18,955 As ek sê 4 plus 3. Wat beteken dit? 4 00:00:19,050 --> 00:00:20,690 Waaraan is dit gelyk? 5 00:00:20,690 --> 00:00:22,940 Wel, daar is 'n paar maniere waarna ons na die sommetjie kan kyk. 6 00:00:22,940 --> 00:00:24,640 Ek kan sê ek het 4 van iets. 7 00:00:24,640 --> 00:00:28,100 Kom ons sê ek het 4 sirkels of laat ek dink 8 00:00:28,100 --> 00:00:30,160 Ek het vier suurlemoene vir ontbyt. 9 00:00:30,160 --> 00:00:36,170 Ok, 1,2,3,4 suurlemoene vir ontbyt 10 00:00:36,170 --> 00:00:40,750 En kom ons sê ek het nog 3 suurlemoene vir middag ete 11 00:00:40,750 --> 00:00:46,000 1, 2, 3, so jy kan die sommetjie van 4 + 3 sien as 12 00:00:46,000 --> 00:00:47,750 hoeveel suurlemoene het ek die hele dag geëet? 13 00:00:47,750 --> 00:00:49,640 Ek tel 3 by 4. 14 00:00:49,640 --> 00:00:50,890 So hoeveel het ek in totaal gehad? 15 00:00:50,890 --> 00:00:55,350 Maklik, dis 1, 2, ,3 ,4, 5, 6, 7. 16 00:00:55,350 --> 00:00:59,180 Ek het 'n totaal van 7 suurlemoene opgevreet! 17 00:00:59,180 --> 00:01:01,430 Die ander manier wat ons kan kyk na hierdie som 18 00:01:01,430 --> 00:01:04,060 is om 'n getalle lyn te trek. 19 00:01:04,060 --> 00:01:07,230 En ek sal hom sommer in geel trek. -- Oops 20 00:01:07,230 --> 00:01:09,710 dis nie heeltemal breed genoeg nie. 21 00:01:09,710 --> 00:01:13,700 Daarshy. Ek maak die lyn geel want ons praat mos van suurlemoene. 22 00:01:13,700 --> 00:01:18,027 Ok, kom ons sê dis ons getalle lyn. 23 00:01:18,060 --> 00:01:21,340 En laat ek begin my 'n nommer -- kom sit al die nommers in. 24 00:01:21,340 --> 00:01:32,010 0, 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7. 25 00:01:32,010 --> 00:01:34,460 So, nou kan jy dink aan ons sommetjie as, 26 00:01:34,460 --> 00:01:35,370 om op die getalle lyn te wees 27 00:01:35,370 --> 00:01:37,950 en ons begin by 4. 28 00:01:37,950 --> 00:01:39,120 En ons maak 'n kolletjie op die 4 29 00:01:39,120 --> 00:01:40,700 en nou tel ons 3 by die 4. 30 00:01:40,700 --> 00:01:44,170 So ons gaan hoër met die getalle lyn met 3. 31 00:01:44,170 --> 00:01:48,650 Ok, hier gaan ons 1, 2, 3 en dan eindig jy by 7. 32 00:01:48,650 --> 00:01:51,920 So jy kan sê as ek by 4 begin en kry 3 meer, dan kry ek 7. 33 00:01:51,920 --> 00:01:57,120 Of as ek 3 hoër gaan van 4 af, kry ek 7. 34 00:01:57,120 --> 00:01:59,340 Nou wat is aftrek nou eintlik? 35 00:01:59,340 --> 00:02:00,450 Want hierdie video gaan mos eintlik oor aftrek. 36 00:02:00,450 --> 00:02:03,030 So ek moet nie jou tyd mors en heeltyd oor optel praat nie né. 37 00:02:03,030 --> 00:02:05,920 Ok, kom ons doen die aftrek som van 4 minus 3. 38 00:02:05,920 --> 00:02:08,500 Waaraan is dit gelyk?