Return to Video

TITEL: Die Twitter Vertalings Sentrum

  • 0:03 - 0:09
    Twitter Vertalings Sentrum
  • 0:10 - 0:12
    Welkom by die Twitter Vertalings Sentrum.
  • 0:12 - 0:15
    Om Twitter ten einde aan almal in die wêreld beskikbaar te maak,
  • 0:15 - 0:17
    het ons 'n ope diens geskep wat gebruikers in staat stel om
  • 0:17 - 0:19
    die webtuiste te vertaal, deur instrumente te gebruik wat
  • 0:19 - 0:21
    ons ingenieurs spesifiek gebou het
  • 0:21 - 0:22
    vir lokalisering.
  • 0:22 - 0:24
    Jy het gehelp om te definieer wat belangrik is
  • 0:24 - 0:26
    oor die produk; nou kan jy
  • 0:26 - 0:27
    ook jou eie plaaslike ervaring definieer.
  • 0:27 - 0:29
    Hier's n paar stappe
  • 0:29 - 0:31
    wat jou sal help om te begin.
  • 0:31 - 0:32
    Teken in op jou Twitter rekening met
  • 0:32 - 0:35
    jou gewone e-pos en wagwoord kombinasie.
  • 0:35 - 0:36
    Hersien die Vertalings Ooreenkoms
  • 0:36 - 0:38
    kies die boks en klik op "Ek Stem"
  • 0:38 - 0:40
    Ons het dit vir jou opgesom, maar voel vry om
  • 0:40 - 0:42
    die volle Ooreenkoms te lees hier.
  • 0:42 - 0:45
    Kies jou taal op die kies lys menu.
  • 0:45 - 0:47
    Indien jou taal nie op die lys is nie, sit vas,
  • 0:47 - 0:49
    ons doen ons bes om dit spoedig beskikbaar te maak.
  • 0:49 - 0:51
    Welkom by die vertalings gemeenskap.
  • 0:51 - 0:53
    Jy is gereed!
  • 0:53 - 0:55
    Vanaf Twitter.com na Twitter vir iPhone,
  • 0:55 - 0:57
    jy kan besluit watter dele van Twitter jy
  • 0:57 - 0:58
    die meeste van hou of die meeste gebruik om te vertaal.
  • 0:58 - 1:00
    Onder die lys van projekte,
  • 1:00 - 1:02
    is daar n grafiek van top vertalers.
  • 1:02 - 1:04
    Dis ons manier om daai te herken
  • 1:04 - 1:06
    wat die meeste tyd en moeite bygedra het
  • 1:06 - 1:07
    om ons te help Twitter lokaliseer.
  • 1:07 - 1:09
    Sodra jy die projek gevind het wat jou die meeste interesseer
  • 1:09 - 1:12
    klik deur dit. Dit is jou projek blad.
  • 1:12 - 1:14
    Hier sal jy n lys van onderwerpe en afdelings vind
  • 1:14 - 1:16
    van die projek wat jy gekies het om te vertaal.
  • 1:16 - 1:19
    Byvoorbeeld, as jy gekies het om Twitter.com te vertaal
  • 1:19 - 1:21
    het jy die opsie om die aanteken vloei te vertaal,
  • 1:21 - 1:23
    die konfirmasie e-posse, 'widgets' en vele meer.
  • 1:23 - 1:26
    Kyk rond en kies wat jou die meeste aantrek.
  • 1:26 - 1:28
    Indien jy alleenlik geinteresseerd is in die nuutse byvoegings,
  • 1:28 - 1:31
    van die projek waarna jy kyk, dan kan jy op die "Datum" skakel klik
  • 1:31 - 1:32
    op die bo kant van die blad.
  • 1:32 - 1:34
    Dit sal die frases by datum van byvoeging sorteer.
  • 1:34 - 1:37
    Sodoende, kan jy ook na ouer vertalings kyk.
  • 1:37 - 1:40
    Indien jy onpartydig is oor wat jy van hou om te vertaal,
  • 1:40 - 1:42
    klik op die "Alles" knoppie aan die bo kant van die blad.
  • 1:42 - 1:44
    Dit sal n lys van alle frases lewer
  • 1:44 - 1:47
    wat vertaling nodig het, ongeag van hul afdelings.
  • 1:47 - 1:48
    Dit word aangeraai vir al daardie
  • 1:48 - 1:49
    wat vertroud is met Twitter en weet waar elke sin
  • 1:49 - 1:51
    voorkom op die webtuiste.
  • 1:52 - 1:54
    As jy n presiese term in gedagte het wat jy graag
  • 1:54 - 1:56
    wil vertaal, voel vry om die soek kassie te gebruik.
  • 1:56 - 1:58
    Soek sal alle frases skandeer in 'n gegewe projek
  • 1:58 - 2:02
    en jou n lys gee van frases wat jou soek navraag bevat.
  • 2:02 - 2:04
    Jy kan frases soek in Engels of in jou eie taal.
  • 2:04 - 2:07
    Kies net eenvoudig die korrekte opsie onder die soek kassie.
  • 2:08 - 2:10
    Op vertalings te begin indien,
  • 2:10 - 2:12
    kies 'n projek van die tuis blad.
  • 2:12 - 2:15
    Kies dan 'n spesifieke deel van die projek wat jy wil begin vertaal.
  • 2:15 - 2:19
    Daar mag alreeds 'n kort lys van voorgestelde vertalings wees vir elke frase.
  • 2:19 - 2:22
    Hierdie was ingedien deur ander vertalers en
  • 2:22 - 2:24
    n paar ander het dit nuttug gevind.
  • 2:24 - 2:27
    Kies net eenvoudig die boksie langs elke voorgestelde vertaling
  • 2:27 - 2:28
    wat jy glo die beste is.
  • 2:28 - 2:30
    Indien jy van keuse wil verander kan jy altyd weer klik
  • 2:30 - 2:32
    op die boksie om jou keuse te kanselleer. Indien jy dink
  • 2:32 - 2:33
    jy het n beter vertaling as
  • 2:33 - 2:35
    die voorgestelde vertalings,
  • 2:35 - 2:38
    voel vry om jou eie in te dien in die veld onder die stem opsies.
  • 2:38 - 2:41
    Almal kan hul eie vertalings voorstel.
  • 2:41 - 2:43
    Indien jy "Meer informasie" klik,
  • 2:43 - 2:45
    sal jy informasie oor die vertalings string sien, insluitend
  • 2:45 - 2:48
    soortgelyke frases en kommentaar.
  • 2:48 - 2:50
    Sodra jy vertalings in die blad ingetik het,
  • 2:50 - 2:51
    sal jy jou werk moet stoor.
  • 2:51 - 2:53
    Skuif af na die onderkant van die blad
  • 2:53 - 2:55
    en kies die "Stoor vertalings" knoppie.
  • 2:55 - 2:58
    Jy kan altyd terug gaan na vorige vertaalde frases deur
  • 2:58 - 3:01
    te soek, of deur "Jou vertalings" te klik op die bo kant van jou blad.
  • 3:01 - 3:03
    Onder jou profiel, sal jy n lopende 'tab' van al jou Vertalings Sentrum
  • 3:03 - 3:06
    aktiwiteite sien, insluitende die nommer van stemme
  • 3:06 - 3:08
    en vertalings.
  • 3:08 - 3:11
    Nou is jy gereed om te begin vertaal.
  • 3:11 - 3:14
    Indien jy enige vrae het, kyk na die Hulp afdeling.
  • 3:14 - 3:16
    Daar kan jy kies tussen Algemen Hulp
  • 3:16 - 3:17
    en Vertalings Gids.
  • 3:17 - 3:21
    Die Vertalings Gids is taal-spesifiek met wenke
  • 3:21 - 3:22
    en 'tricks' vir die taal waarin jy vertaal.
  • 3:22 - 3:23
    Vir opgraderings,
  • 3:23 - 3:26
    goggas en ander vertaler-verwante nuus,
  • 3:26 - 3:28
    volg @translator.
  • 3:28 - 3:30
    Dankie dat jy ons help om Twitter
  • 3:30 - 3:31
    toeganklik te maak vir almal.
Title:
TITEL: Die Twitter Vertalings Sentrum
Description:

The Twitter Translation Center allows any Twitter user to sign up, choose a language and begin translating immediately. Translators can now help localize twitter.com, mobile.twitter.com, Twitter for iPhone and iPad, Twitter for Android, Twitter Help and the Twitter Business Center. Just go to http://translate.twttr.com to get started. More information about the Translation Center can be found here: http://blog.twitter.com/2011/02/translating-twitter-into-more-languages.html

Video by @mail
Music: "Little Day"
Composers: Hughes, Nathan Ross (PRS) (C); Tjalve, Esben (KODA) (C)
Courtesy of Bruton APM (ASCAP) http://www.apmmusic.com

more » « less
Video Language:
English
Duration:
03:37
Chris Brooks added a translation

Afrikaans subtitles

Revisions