WEBVTT 00:00:03.120 --> 00:00:09.120 Twitter Vertalings Sentrum 00:00:09.827 --> 00:00:11.870 Welkom by die Twitter Vertalings Sentrum. 00:00:11.870 --> 00:00:14.880 Om Twitter ten einde aan almal in die wêreld beskikbaar te maak, 00:00:14.880 --> 00:00:17.180 het ons 'n ope diens geskep wat gebruikers in staat stel om 00:00:17.180 --> 00:00:19.100 die webtuiste te vertaal, deur instrumente te gebruik wat 00:00:19.100 --> 00:00:21.050 ons ingenieurs spesifiek gebou het 00:00:21.050 --> 00:00:22.180 vir lokalisering. 00:00:22.180 --> 00:00:24.050 Jy het gehelp om te definieer wat belangrik is 00:00:24.060 --> 00:00:25.770 oor die produk; nou kan jy 00:00:25.770 --> 00:00:27.430 ook jou eie plaaslike ervaring definieer. 00:00:27.430 --> 00:00:28.930 Hier's n paar stappe 00:00:28.930 --> 00:00:30.800 wat jou sal help om te begin. 00:00:30.800 --> 00:00:32.360 Teken in op jou Twitter rekening met 00:00:32.360 --> 00:00:34.690 jou gewone e-pos en wagwoord kombinasie. 00:00:34.690 --> 00:00:36.440 Hersien die Vertalings Ooreenkoms 00:00:36.440 --> 00:00:38.360 kies die boks en klik op "Ek Stem" 00:00:38.360 --> 00:00:40.440 Ons het dit vir jou opgesom, maar voel vry om 00:00:40.440 --> 00:00:42.280 die volle Ooreenkoms te lees hier. 00:00:42.280 --> 00:00:44.670 Kies jou taal op die kies lys menu. 00:00:44.670 --> 00:00:46.780 Indien jou taal nie op die lys is nie, sit vas, 00:00:46.780 --> 00:00:48.880 ons doen ons bes om dit spoedig beskikbaar te maak. 00:00:48.880 --> 00:00:51.210 Welkom by die vertalings gemeenskap. 00:00:51.210 --> 00:00:52.580 Jy is gereed! 00:00:52.580 --> 00:00:54.540 Vanaf Twitter.com na Twitter vir iPhone, 00:00:54.540 --> 00:00:56.770 jy kan besluit watter dele van Twitter jy 00:00:56.770 --> 00:00:58.350 die meeste van hou of die meeste gebruik om te vertaal. 00:00:58.350 --> 00:01:00.040 Onder die lys van projekte, 00:01:00.040 --> 00:01:01.790 is daar n grafiek van top vertalers. 00:01:01.790 --> 00:01:03.600 Dis ons manier om daai te herken 00:01:03.600 --> 00:01:05.600 wat die meeste tyd en moeite bygedra het 00:01:05.600 --> 00:01:07.020 om ons te help Twitter lokaliseer. 00:01:07.404 --> 00:01:09.430 Sodra jy die projek gevind het wat jou die meeste interesseer 00:01:09.430 --> 00:01:11.890 klik deur dit. Dit is jou projek blad. 00:01:11.890 --> 00:01:14.230 Hier sal jy n lys van onderwerpe en afdelings vind 00:01:14.230 --> 00:01:15.930 van die projek wat jy gekies het om te vertaal. 00:01:15.930 --> 00:01:18.870 Byvoorbeeld, as jy gekies het om Twitter.com te vertaal 00:01:18.870 --> 00:01:21.200 het jy die opsie om die aanteken vloei te vertaal, 00:01:21.200 --> 00:01:23.420 die konfirmasie e-posse, 'widgets' en vele meer. 00:01:23.420 --> 00:01:25.780 Kyk rond en kies wat jou die meeste aantrek. 00:01:25.780 --> 00:01:27.910 Indien jy alleenlik geinteresseerd is in die nuutse byvoegings, 00:01:27.910 --> 00:01:30.530 van die projek waarna jy kyk, dan kan jy op die "Datum" skakel klik 00:01:30.530 --> 00:01:31.839 op die bo kant van die blad. 00:01:31.839 --> 00:01:34.210 Dit sal die frases by datum van byvoeging sorteer. 00:01:34.210 --> 00:01:36.630 Sodoende, kan jy ook na ouer vertalings kyk. 00:01:37.310 --> 00:01:39.840 Indien jy onpartydig is oor wat jy van hou om te vertaal, 00:01:39.840 --> 00:01:41.880 klik op die "Alles" knoppie aan die bo kant van die blad. 00:01:41.880 --> 00:01:43.970 Dit sal n lys van alle frases lewer 00:01:43.970 --> 00:01:46.670 wat vertaling nodig het, ongeag van hul afdelings. 00:01:46.670 --> 00:01:48.103 Dit word aangeraai vir al daardie 00:01:48.103 --> 00:01:49.477 wat vertroud is met Twitter en weet waar elke sin 00:01:49.477 --> 00:01:51.470 voorkom op die webtuiste. 00:01:51.580 --> 00:01:54.321 As jy n presiese term in gedagte het wat jy graag 00:01:54.322 --> 00:01:55.940 wil vertaal, voel vry om die soek kassie te gebruik. 00:01:55.940 --> 00:01:58.440 Soek sal alle frases skandeer in 'n gegewe projek 00:01:58.440 --> 00:02:01.530 en jou n lys gee van frases wat jou soek navraag bevat. 00:02:01.530 --> 00:02:04.270 Jy kan frases soek in Engels of in jou eie taal. 00:02:04.270 --> 00:02:07.126 Kies net eenvoudig die korrekte opsie onder die soek kassie. 00:02:07.896 --> 00:02:09.750 Op vertalings te begin indien, 00:02:09.750 --> 00:02:11.750 kies 'n projek van die tuis blad. 00:02:11.750 --> 00:02:14.910 Kies dan 'n spesifieke deel van die projek wat jy wil begin vertaal. 00:02:14.910 --> 00:02:18.970 Daar mag alreeds 'n kort lys van voorgestelde vertalings wees vir elke frase. 00:02:18.970 --> 00:02:21.541 Hierdie was ingedien deur ander vertalers en 00:02:21.541 --> 00:02:23.749 n paar ander het dit nuttug gevind. 00:02:24.056 --> 00:02:26.720 Kies net eenvoudig die boksie langs elke voorgestelde vertaling 00:02:26.720 --> 00:02:27.970 wat jy glo die beste is. 00:02:27.970 --> 00:02:29.828 Indien jy van keuse wil verander kan jy altyd weer klik 00:02:29.828 --> 00:02:31.905 op die boksie om jou keuse te kanselleer. Indien jy dink 00:02:31.905 --> 00:02:33.266 jy het n beter vertaling as 00:02:33.266 --> 00:02:35.410 die voorgestelde vertalings, 00:02:35.410 --> 00:02:38.470 voel vry om jou eie in te dien in die veld onder die stem opsies. 00:02:38.470 --> 00:02:40.814 Almal kan hul eie vertalings voorstel. 00:02:41.260 --> 00:02:42.810 Indien jy "Meer informasie" klik, 00:02:42.810 --> 00:02:45.266 sal jy informasie oor die vertalings string sien, insluitend 00:02:45.281 --> 00:02:47.640 soortgelyke frases en kommentaar. 00:02:47.640 --> 00:02:49.650 Sodra jy vertalings in die blad ingetik het, 00:02:49.650 --> 00:02:51.220 sal jy jou werk moet stoor. 00:02:51.220 --> 00:02:52.833 Skuif af na die onderkant van die blad 00:02:52.833 --> 00:02:54.904 en kies die "Stoor vertalings" knoppie. 00:02:54.904 --> 00:02:57.984 Jy kan altyd terug gaan na vorige vertaalde frases deur 00:02:57.984 --> 00:03:00.910 te soek, of deur "Jou vertalings" te klik op die bo kant van jou blad. 00:03:00.910 --> 00:03:03.360 Onder jou profiel, sal jy n lopende 'tab' van al jou Vertalings Sentrum 00:03:03.360 --> 00:03:05.566 aktiwiteite sien, insluitende die nommer van stemme 00:03:05.566 --> 00:03:07.783 en vertalings. 00:03:08.430 --> 00:03:10.545 Nou is jy gereed om te begin vertaal. 00:03:10.930 --> 00:03:13.793 Indien jy enige vrae het, kyk na die Hulp afdeling. 00:03:13.810 --> 00:03:15.900 Daar kan jy kies tussen Algemen Hulp 00:03:15.900 --> 00:03:17.048 en Vertalings Gids. 00:03:17.264 --> 00:03:20.520 Die Vertalings Gids is taal-spesifiek met wenke 00:03:20.520 --> 00:03:22.070 en 'tricks' vir die taal waarin jy vertaal. 00:03:22.454 --> 00:03:23.310 Vir opgraderings, 00:03:23.310 --> 00:03:25.801 goggas en ander vertaler-verwante nuus, 00:03:25.801 --> 00:03:27.910 volg @translator. 00:03:27.910 --> 00:03:29.990 Dankie dat jy ons help om Twitter 00:03:29.990 --> 00:03:31.471 toeganklik te maak vir almal.