Return to Video

BBC News - Malala Yousafzai se volledige toespraak.

  • 0:11 - 0:13
    Dankie.
  • 0:15 - 0:17
  • 0:20 - 0:27
    In die naam van die goedgunstigste en genadigste God.
  • 0:29 - 0:33
    Die eerbare VN Sekretaris-Generaal, Mnr Ban Ki-moon,
  • 0:35 - 0:39
  • 0:41 - 0:45
  • 0:47 - 0:55
    Gerespekteerde ....my liewe broers en sisters. Assalam Aleikum. Dankie.
  • 0:57 - 1:04
  • 1:06 - 1:12
    Om saam met sulke eerbare mense te wees hier te wees is 'n wonderlike oomblik in my lewe.
  • 1:12 - 1:20
    En dis ook vir my 'n eer om vandag die
  • 1:23 - 1:26
    Ek weet nie hoe om met my toespraak te begin nie.
  • 1:28 - 1:31
    Ek weet nie wat mense verwag ek moet sê nie.
  • 1:33 - 1:34
    Maar in die eerste plek,
  • 1:35 - 1:40
    baie dankie aan God in wie se oë almal gelyk is
  • 1:42 - 1:49
    en dankie aan elke mens wat vir my spoedige beterskap en nuwe lewe gebid het,
  • 1:52 - 1:56
    Ek kan nie glo hoe baie liefde mense aan my getoon het nie.
  • 1:59 - 2:04
    Ek het van oor die wêreld duisende goeie wense-kaartjies en geskenke ontvang.
  • 2:05 - 2:07
    Baie dankie vir dit alles.
  • 2:08 - 2:14
    Dankie aan die kinders wie se onskuldige woorde my aangemoedig het.
  • 2:15 - 2:20
    Dankie aan my ......wie se gebede my krag gegee het.
  • 2:22 - 2:26
    Ek wil die verpleegsters, dokters
  • 2:26 - 2:29
    en personeel van die hospitale in Pakistan ,
  • 2:29 - 2:33
    die VK en die VAE-regering bedank
  • 2:34 - 2:38
    wat my gehelp het om gesond te word en my krag te herwin.
  • 2:39 - 2:47
    Ek ondersteun ten volle Mnr Ban Ki-moon, die Sekretaris-Generaal, in sy ....
  • 2:48 - 2:50
    en die werk van die VK Spesiale....
  • 2:50 - 2:52
    Mnr Gordon Brown
  • 2:53 - 2:56
    en die gerespekteerde President-Generaal.....Vuk Jeremic
  • 2:58 - 3:02
    Ek bedank hulle almal vir die leierskap wat hul aanhouded bied.
  • 3:03 - 3:07
    Hulle hou voort om ons te inspireer en tot aksie aan te spoor.
  • 3:10 - 3:12
    Liewe broeders en susters,
  • 3:13 - 3:16
    Onthou een ding:
  • 3:18 - 3:21
    Malala Dag is nie my dag nie.
  • 3:23 - 3:27
    Vandag is die dag van elke vrou
  • 3:28 - 3:36
    elke seun en meisie wat opgestaan het vir hul regte
  • 3:39 - 3:42
    Daar is honderde mense regte aktiviste
  • 3:43 - 3:47
    en maatskaplike werkers, wat nie net praat oor hul regte nie
  • 3:49 - 3:56
    maar wat ook sukkel om hul doelwitte van vrede, onderwys en gelykheid te bereik.
  • 3:58 - 4:04
    Duisende mense is al vermoor deur terroriste en miljoene is gewond.
  • 4:04 - 4:06
    Ek is net een van hulle.
  • 4:09 - 4:11
    So hier staan ek
  • 4:12 - 4:16
    Hier staan een meisie tussen vele ander
  • 4:17 - 4:25
    Ek praat, nie vir myself nie, maar vir die wie se stemme nie gehoor word nie.
  • 4:27 - 4:30
    Vir die wat geveg het vir hul regte
  • 4:33 - 4:35
    Vir hul reg om in vrede te lewe
  • 4:37 - 4:41
    Vir hul reg om met menswaardigheid behandel te word.
  • 4:42 - 4:46
    Vir hul reg tot gelyke geleenthede.
  • 4:46 - 4:49
    Vir hul reg tot onderwys
  • 4:51 - 4:56
    Liewe Vriende, op die 9de Oktober 2012,
  • 4:57 - 5:02
    het die Taliban my in die linkerkant van my voorkop geskiet.
  • 5:03 - 5:05
    Hulle het my vriende ook geskiet.
  • 5:06 - 5:11
    Hulle het gedink dat hul koeëls ons sou stilmaak.
  • 5:13 - 5:14
    Maar hulle het misluk.
  • 5:17 - 5:20
    En uit daardie stilte het duisende stemme vorentoe gekom.
  • 5:22 - 5:27
    Die terroriste het gedink hulle kan my doelwitte verander en my ambisies keer.
  • 5:28 - 5:31
    Maar in my lewe het niks verander nie, behalwe:
  • 5:32 - 5:36
    swakheid, vrees, en hopeloosheid is dood
  • 5:37 - 5:58
    krag, mag en braafheid is gebore. [Applous]
  • 5:58 - 5:59
    Ek is dieselfde Malala.
  • 6:01 - 6:05
    My ambisies is dieselfde, my hoop is dieselfde
  • 6:06 - 6:08
    en my drome is dieselfde.
  • 6:09 - 6:11
    Liewe susters en broers,
  • 6:14 - 6:15
    Ek is teen niemand nie.
  • 6:17 - 6:23
    Ek is nie hier om te praat oor my wraak teenoor die Taliban, of enige ander terroriste groep nie.
  • 6:25 - 6:41
    Ek is hier om op te staan vir elke kind se reg tot onderwys.
  • 6:41 - 6:47
    Ek soek onderwys vir al die seuns en dogers van die Taliban en al die terroriste en verreregses.
  • 6:48 - 6:51
    I haat nie eers die Taliban-lid wat my geskiet het nie.
  • 6:51 - 6:56
    Selfs al het ek 'n geweer in my hand en hy staan reg voor my.
  • 6:57 - 6:59
    Ek sou hom nie skiet nie.
  • 7:00 - 7:05
    Dit is die ....wat ek by Mohammed, die Profeet van Genade,
  • 7:05 - 7:08
    en Jesus Christus en Buddha geleer het.
  • 7:09 - 7:14
    Dit is die nalatenskap van verandering wat ek by Martin Luther King geërf het,
  • 7:14 - 7:27
    by Nelson Mandela en Muhammad Ali Jinnah. Dit is [Applous]
  • 7:27 - 7:35
    Dit is die
  • 7:36 - 7:52
  • 7:52 - 7:59
  • 8:01 - 8:03
  • 8:05 - 8:11
  • 8:13 - 8:18
  • 8:19 - 8:24
  • 8:25 - 8:30
  • 8:31 - 8:37
  • 8:38 - 8:45
  • 8:45 - 8:51
  • 8:52 - 8:54
  • 8:55 - 8:58
  • 8:58 - 9:06
  • 9:07 - 9:13
  • 9:14 - 9:17
  • 9:17 - 9:26
  • 9:28 - 9:35
  • 9:36 - 9:39
  • 9:40 - 9:42
  • 9:43 - 9:46
  • 9:47 - 9:51
  • 9:52 - 9:58
  • 9:58 - 10:01
  • 10:02 - 10:22
  • 10:22 - 10:25
  • 10:26 - 10:30
  • 10:30 - 10:35
  • 10:35 - 10:42
  • 10:43 - 10:45
  • 10:46 - 10:49
  • 10:50 - 10:54
  • 10:55 - 11:00
  • 11:01 - 11:04
  • 11:05 - 11:10
  • 11:10 - 11:13
  • 11:14 - 11:21
  • 11:23 - 11:26
  • 11:27 - 11:33
  • 11:35 - 11:42
  • 11:44 - 11:53
  • 11:53 - 11:56
  • 11:57 - 12:04
  • 12:05 - 12:08
  • 12:08 - 12:15
  • 12:15 - 12:32
  • 12:33 - 12:37
  • 12:37 - 12:44
  • 12:45 - 12:50
  • 12:51 - 13:02
  • 13:03 - 13:11
  • 13:12 - 13:28
  • 13:28 - 13:35
  • 13:35 - 13:44
  • 13:45 - 13:51
  • 13:51 - 13:55
  • 13:56 - 14:02
  • 14:02 - 14:05
  • 14:06 - 14:10
  • 14:12 - 14:20
  • 14:21 - 14:27
  • 14:28 - 14:33
  • 14:36 - 14:41
  • 14:41 - 14:48
  • 14:49 - 15:00
  • 15:02 - 15:09
  • 15:10 - 15:12
  • 15:13 - 15:20
  • 15:22 - 15:28
  • 15:29 - 15:32
  • 15:33 - 15:41
  • 15:42 - 15:51
  • 15:52 - 15:58
  • 16:00 - 16:02
  • 16:03 - 16:09
  • 16:09 - 16:12
  • 16:14 - 16:19
  • 16:21 - 16:29
  • 16:30 - 16:32
  • 16:32 - 16:39
  • 16:40 - 16:45
  • 16:46 - 16:49
  • 16:50 - 17:00
  • 17:01 - 17:05
  • 17:05 - 17:07
  • 17:07 - 17:14
Title:
BBC News - Malala Yousafzai se volledige toespraak.
Description:

Pakistani schoolgirl Malala Yousafzai has addressed the United Nations as part of her campaign to ensure free compulsory education for every child.

She marked her 16th birthday by delivering the speech on Friday at the UN headquarters in New York.

Taliban gunmen shot Malala on her school bus last October following her campaign for girls' rights.

"I am here to speak up for the right of education of every child," she said.

more » « less
Video Language:
English
Team:
Captions Requested
Duration:
17:27

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions