1 00:00:00,000 --> 00:00:04,832 So hier het ons nodig om uit te werk wat is 46 plus 43. 2 00:00:04,848 --> 00:00:07,898 Ek gaan dit weer neerskryf 3 00:00:07,944 --> 00:00:12,524 hierdie keer bietjie anders : 46 plus 43. 4 00:00:12,616 --> 00:00:14,909 Wat ons hier doen 5 00:00:14,970 --> 00:00:18,420 is om eers te kyk na die een se plek. 6 00:00:18,420 --> 00:00:20,226 Ons het letterlik 6 ene plus 3 ene, 7 00:00:20,241 --> 00:00:24,730 6 plus 3 is 9, so ons het 9 ene. 8 00:00:24,776 --> 00:00:27,100 En nou gaan ons die tiene optel, 9 00:00:27,146 --> 00:00:30,175 en daar is twee maniere om daaroor te dink : 10 00:00:30,175 --> 00:00:33,880 Jy kan sê 4 plus 4 is 8 11 00:00:34,096 --> 00:00:35,783 maar eintlik 12 00:00:35,845 --> 00:00:38,550 omdat ons met die tiene werk 13 00:00:38,581 --> 00:00:42,256 is dit 40 plus 40 wat gelyk is aan 80. 14 00:00:42,287 --> 00:00:45,350 Anders uitgelê kan mens sê 15 00:00:45,427 --> 00:00:49,180 dit is eintlik dieselfde as 40 plus 6. 16 00:00:49,662 --> 00:00:51,370 Dit is 46, reg? 17 00:00:51,493 --> 00:00:57,335 43 is dus dieselfde as 40 plus 3. 18 00:00:57,335 --> 00:00:59,350 Ons het hierdie mos al vooreen so uitgelê. 19 00:00:59,350 --> 00:01:01,579 Wanneer jy hulle bymekaar tel, 20 00:01:01,579 --> 00:01:06,339 'n 6 en 'n 3, dan kry jy 'n 9 21 00:01:06,339 --> 00:01:10,498 Wanneer jy 'n 40 en 'n 40 bymekaar tel kry jy 'n 80. 22 00:01:10,498 --> 00:01:13,620 Dus het jy 80 plus 9 wat dan ook 89 is. 23 00:01:14,390 --> 00:01:16,529 As mens die tiene kolom optel 24 00:01:16,529 --> 00:01:20,034 is 4 plus 4 25 00:01:20,050 --> 00:01:21,862 eintlik 40 plus 40. 26 00:01:21,877 --> 00:01:24,162 Die 4 in die tiene kolom 27 00:01:24,177 --> 00:01:25,893 verteenwoordig eintlik 28 00:01:25,985 --> 00:01:27,562 die nommer 40, 29 00:01:27,562 --> 00:01:29,216 en 8 wat daar is 30 00:01:29,216 --> 99:59:59,999 verteenwoordig eintlik 'n 80.