0:00:00.000,0:00:04.832 So hier het ons nodig om uit te werk wat is 46 plus 43. 0:00:04.848,0:00:07.898 Ek gaan dit weer neerskryf 0:00:07.944,0:00:12.524 hierdie keer bietjie anders : 46 plus 43. 0:00:12.616,0:00:14.909 Wat ons hier doen 0:00:14.970,0:00:18.420 is om eers te kyk na die een se plek. 0:00:18.420,0:00:20.226 Ons het letterlik 6 ene plus 3 ene, 0:00:20.241,0:00:24.730 6 plus 3 is 9, so ons het 9 ene. 0:00:24.776,0:00:27.100 En nou gaan ons die tiene optel, 0:00:27.146,0:00:30.175 en daar is twee maniere om daaroor te dink : 0:00:30.175,0:00:33.880 Jy kan sê 4 plus 4 is 8 0:00:34.096,0:00:35.783 maar eintlik 0:00:35.845,0:00:38.550 omdat ons met die tiene werk 0:00:38.581,0:00:42.256 is dit 40 plus 40 wat gelyk is aan 80. 0:00:42.287,0:00:45.350 Anders uitgelê kan mens sê 0:00:45.427,0:00:49.180 dit is eintlik dieselfde as 40 plus 6. 0:00:49.662,0:00:51.370 Dit is 46, reg? 0:00:51.493,0:00:57.335 43 is dus dieselfde as 40 plus 3. 0:00:57.335,0:00:59.350 Ons het hierdie mos al vooreen so uitgelê. 0:00:59.350,0:01:01.579 Wanneer jy hulle bymekaar tel, 0:01:01.579,0:01:06.339 'n 6 en 'n 3, dan kry jy 'n 9 0:01:06.339,0:01:10.498 Wanneer jy 'n 40 en 'n 40 bymekaar tel kry jy 'n 80. 0:01:10.498,0:01:13.620 Dus het jy 80 plus 9 wat dan ook 89 is. 0:01:14.390,0:01:16.529 As mens die tiene kolom optel 0:01:16.529,0:01:20.034 is 4 plus 4 0:01:20.050,0:01:21.862 eintlik 40 plus 40. 0:01:21.877,0:01:24.162 Die 4 in die tiene kolom 0:01:24.177,0:01:25.893 verteenwoordig eintlik 0:01:25.985,0:01:27.562 die nommer 40, 0:01:27.562,0:01:29.216 en 8 wat daar is 0:01:29.216,9:59:59.000 verteenwoordig eintlik 'n 80.