[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.42,0:00:04.66,Default,,0000,0000,0000,,Google Translate is 'n gratis hulpmiddel wat jou help om sinne, dokumente Dialogue: 0,0:00:04.66,0:00:07.68,Default,,0000,0000,0000,,en selfs volle webblaaie te vertaal. Dialogue: 0,0:00:07.68,0:00:12.10,Default,,0000,0000,0000,,Maar hoe werk dit presies? Alhoewel dit lyk asof ons 'n vertrek vol meertalige elfies Dialogue: 0,0:00:12.10,0:00:17.47,Default,,0000,0000,0000,,het wat vir ons werk, word al ons vertalings deur rekenaars gedoen. Hierdie rekenaars Dialogue: 0,0:00:17.47,0:00:22.52,Default,,0000,0000,0000,,gebruik 'n proses genaamd "statistiese masjien vertaling" ... wat net 'n mooi manier is Dialogue: 0,0:00:22.52,0:00:25.44,Default,,0000,0000,0000,,om te sȇ ons rekenaars genereer vertalings gebasseer op patrone gevind in groot hoeveelhede teks. Dialogue: 0,0:00:25.44,0:00:30.54,Default,,0000,0000,0000,,Maar kom ons neem 'n stap terug. As jy iemand wil leer om 'n nuwe taal te praat, leer jy hom eers Dialogue: 0,0:00:30.54,0:00:34.81,Default,,0000,0000,0000,,woordeskat en taalreëls om te verduidelik hoe om sinne saam te stel. Dialogue: 0,0:00:34.81,0:00:39.91,Default,,0000,0000,0000,,'n Rekenaar kan 'n vreemde taal op dieselfde manier leer - deur te verwys na woordeskat Dialogue: 0,0:00:39.91,0:00:42.38,Default,,0000,0000,0000,,en 'n stel reëls. Dialogue: 0,0:00:42.38,0:00:46.31,Default,,0000,0000,0000,,Maar tale is gekompliseerd en, soos enige taal leerder jou sal vertel, daar is uitsonderings Dialogue: 0,0:00:46.31,0:00:51.68,Default,,0000,0000,0000,,op enige reël. Wanneer jy probeer om al hierdie uitsonderings in te sluit in 'n rekenaarprogram, Dialogue: 0,0:00:51.68,0:00:57.24,Default,,0000,0000,0000,,asook uitsonderings op die uitsonderings, verminder die kwaliteit van die vertaling. Dialogue: 0,0:00:57.24,0:01:01.78,Default,,0000,0000,0000,,Google Translate het 'n ander benadering. Eerder as om al die reëls vir ons rekenaars te leer, Dialogue: 0,0:01:01.78,0:01:07.06,Default,,0000,0000,0000,,laat ons die rekenaars toe om self die reels te leer. Hulle doen dit Dialogue: 0,0:01:07.06,0:01:10.62,Default,,0000,0000,0000,,deur miljoene en miljoene dokumente wat alreeds deur menslike vertalers vertaal is, Dialogue: 0,0:01:10.62,0:01:17.26,Default,,0000,0000,0000,,te analiseer. Hierdie vertaalde tekste kom uit boeke, organisasies soos die VN Dialogue: 0,0:01:17.26,0:01:19.95,Default,,0000,0000,0000,,en webblaaie van oral oor die wȇreld. Dialogue: 0,0:01:19.95,0:01:23.81,Default,,0000,0000,0000,,Ons rekenaars lees deur hierdie tekste opsoek na wesenlike statistiese patrone ... dit wil sȇ, Dialogue: 0,0:01:23.81,0:01:27.97,Default,,0000,0000,0000,,patrone tussen die vertaling en die oorspronklike teks wat heel waarskynlik nie net per Dialogue: 0,0:01:27.97,0:01:33.83,Default,,0000,0000,0000,,toeval is nie. Sodra die rekenaar 'n patron identifiseer, kan dit hierdie patroon gebruik om Dialogue: 0,0:01:33.83,0:01:38.71,Default,,0000,0000,0000,,soortgelyke tekste in die toekoms te vertaal. As jy hierdie proses biljoene kere herhaal eindig Dialogue: 0,0:01:38.71,0:01:43.70,Default,,0000,0000,0000,,jy op met biljoene patrone en 'n baie slim rekenaarprogram. Dialogue: 0,0:01:43.70,0:01:48.40,Default,,0000,0000,0000,,Vir sommige tale is daar egter minder vertaalde dokumente beskikbaar en dus minder patrone Dialogue: 0,0:01:48.40,0:01:53.05,Default,,0000,0000,0000,,wat ons sagteware kan opspoor. Dit is waarom die kwaliteit van ons vertalings sal verskil Dialogue: 0,0:01:53.05,0:01:58.48,Default,,0000,0000,0000,,van taal tot taal. Ons weet ons vertalings is nie altyd perfek nie, maar deur konstant nuwe Dialogue: 0,0:01:58.48,0:02:03.24,Default,,0000,0000,0000,,vertaalde tekste te verskaf, maak ons ons rekenaars slimmer en ons vertalings Dialogue: 0,0:02:03.24,0:02:05.54,Default,,0000,0000,0000,,beter. Dialogue: 0,0:02:05.54,0:02:09.67,Default,,0000,0000,0000,,So, volgende keer wat jy 'n sin of webblad wil vertaal met Google Translate, dink aan daardie Dialogue: 0,0:02:09.67,0:02:15.35,Default,,0000,0000,0000,,miljoene dokumente en biljoene patrone wat gelei het tot jou vertaling - en Dialogue: 0,0:02:15.35,0:02:17.65,Default,,0000,0000,0000,,dit alles gebeur binne 'n oogwink. Dialogue: 0,0:02:17.65,0:02:19.26,Default,,0000,0000,0000,,Eintlik wonderbaarlik, is dit nie? Dialogue: 0,0:02:19.26,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Probeer dit by translate.google.com.