9:59:59.000,9:59:59.000 'n 1 in sy plek sit. 9:59:59.000,9:59:59.000 -2 9:59:59.000,9:59:59.000 2. 9:59:59.000,9:59:59.000 Wat 3 is. 9:59:59.000,9:59:59.000 en die vergelyking. 9:59:59.000,9:59:59.000 en dit is dan negatief 2. 9:59:59.000,9:59:59.000 en z=2 9:59:59.000,9:59:59.000 en z=2 9:59:59.000,9:59:59.000 kan wees. 9:59:59.000,9:59:59.000 meer komplekse dinge doen. 9:59:59.000,9:59:59.000 minus x soos dit. 9:59:59.000,9:59:59.000 van hierdie veranderlike. 9:59:59.000,9:59:59.000 van x. 9:59:59.000,9:59:59.000 veranderlike 0:00:00.816,0:00:02.341 Wanneer ons met basiese rekenkunde werk 0:00:02.341,0:00:04.592 sien ons die konkrete getalle. 0:00:04.592,0:00:07.514 Ons sien 23+5 0:00:07.514,0:00:08.715 en weet dat die getalle net hier is 0:00:08.715,0:00:10.005 en ons kan dan die getalle bereken. 0:00:10.005,0:00:11.661 Die antwoord is 28. 0:00:11.661,0:00:13.898 Ons kan 2 x 7 sê. 0:00:13.898,0:00:17.476 Ons kan sê 3/4. 0:00:17.476,0:00:19.059 In al hierdie gevalle weet ons presies 0:00:19.059,0:00:20.872 met watter getalle ons besig is om te werk. 0:00:20.872,0:00:23.776 Soos ons die Algebraïese wêreld betree, 0:00:23.776,0:00:25.873 en jy het waarskynlik al 'n klein gedeelte daarvan gesien, 0:00:25.873,0:00:30.051 begin ons werk met die idee van veranderlikes. 0:00:30.051,0:00:31.533 Wanneer ons sê "veranderlikes", en daar is heelwat maniere 0:00:31.533,0:00:32.283 waarop ons oor hulle kan dink, dan praat ons eintlik 0:00:32.283,0:00:34.502 net oor verskillende waardes en uitdrukkings 0:00:34.502,0:00:36.252 oor hoe hierdie waardes kan verander. 0:00:36.252,0:00:38.145 Die waardes in hierdie uitdrukkings kan verander. 0:00:38.145,0:00:42.201 Byvoorbeeld, as ek skryf 0:00:42.201,0:00:44.781 x + 5 0:00:44.781,0:00:46.647 dan is dit 'n uitdrukking. 0:00:46.647,0:00:48.305 Hierdie uitdrukking kan 'n seker waarde hê wat afhang 0:00:48.305,0:00:51.466 van die waarde van x. 0:00:51.466,0:00:56.656 As x byvoorbeeld gelyk is aan 1, 0:00:56.656,0:01:01.723 dan sal x +5, ons uitdrukking hier, 0:01:01.723,0:01:06.049 gelyk wees aan 1. 0:01:06.049,0:01:07.070 Die rede is dat x se waarde nou 1 is. 0:01:07.070,0:01:08.321 Dit sal 1 + 5 wees. 0:01:08.321,0:01:11.101 So x + 5 sal gelyk wees aan 6. 0:01:11.101,0:01:16.821 As x gelyk is aan, byvoorbeeld -7 0:01:16.821,0:01:22.183 dan sal x plus 5 gelyk wees aan, 0:01:22.183,0:01:24.120 wel x is nou -7. 0:01:24.120,0:01:28.842 Dit sal dan -7 +5 wees 0:01:28.842,0:01:29.441 Let op. 0:01:29.441,0:01:34.019 x is die veranderlike in hierdie geval, 0:01:34.019,0:01:37.705 en die waarde kan verander soos wat die konteks verander. 0:01:37.705,0:01:39.946 En hierdie is in konteks van 'n uitdrukking. 0:01:39.946,0:01:42.174 Jy sal opmerk dat in die konteks van 'n vergelyking, 0:01:42.174,0:01:44.299 is dit baie belangrik om te besef 0:01:44.299,0:01:46.897 dat daar 'n verskil is tussen die uitdrukking 0:01:46.897,0:01:49.827 'n Uitdrukking is eintlik net 'n bewering 0:01:49.827,0:01:51.734 oor waardes, 'n bewering oor 'n sekere tipe hoeveelheid. 0:01:51.734,0:01:54.327 So dit is 'n uitdrukking. 0:01:54.327,0:01:56.639 'n Uitdrukking sal iets wees soos 0:01:56.639,0:01:57.976 wel, wat ons hier gesien het. 0:01:57.976,0:01:59.260 x + 5 0:01:59.260,0:02:01.052 die waarde van hierdie uitdrukking sal verander 0:02:01.052,0:02:05.745 afhangend van die waarde 0:02:05.745,0:02:09.058 En jy kan dit net die evalueer vir verskillende waardes 0:02:09.058,0:02:11.270 'n Ander uitdrukking kan iets wees soos 0:02:11.270,0:02:13.150 dalk ek weet nie y + z. 0:02:13.150,0:02:14.340 Nou is alles veranderlikes. 0:02:14.340,0:02:16.554 As y 1 is en z 2, 0:02:16.554,0:02:18.560 dan gaan dit 1 + 2 wees. 0:02:18.560,0:02:21.392 As y 0 is en z -1 0:02:21.392,0:02:24.068 dan gaan dit 0+(-1) wees. 0:02:24.068,0:02:25.897 Hierdie kan almal geëvalueer word en dit sal 0:02:25.897,0:02:27.416 basies vir jou 'n waarde gee wat afhanklik is van 0:02:27.416,0:02:30.811 die waardes wat elkeen van hierdie veranderlikes het 0:02:30.811,0:02:32.327 wat hierdie uitdrukking uit bestaan. 0:02:32.327,0:02:34.285 In 'n vergelyking is jy basies besig om 0:02:34.285,0:02:35.472 uitdrukkings gelyk te stel aan mekaar. 0:02:35.472,0:02:38.100 Dit is waarom hulle 'vergelykings" genoem word. 0:02:38.100,0:02:40.122 Jy maak twee goed gelyk. 0:02:40.122,0:02:42.919 In 'n vergelyking sal jy sien dat een uitdrukking 0:02:42.919,0:02:44.643 gelyk is aan 'n ander uitdrukking. 0:02:44.643,0:02:47.869 Jy kan byvoorbeeld iets sê soos . . . 0:02:47.869,0:02:52.062 x + 3 = 1 0:02:52.062,0:02:54.459 en in hierdie situasie waar jy 'n vergelyking 0:02:54.459,0:02:57.883 waar jy 'n vergelyking het met slegs een 0:02:57.883,0:02:59.273 kan jy egter uitwerk wat x moet wees 0:02:59.273,0:03:01.622 in hierdie geval. 0:03:01.622,0:03:03.210 en jy kan dit selfs in jou kop doen. 0:03:03.210,0:03:05.327 Wat moet jy by 3 tel om 1 te kry? 0:03:05.327,0:03:06.432 wel dit kan jy in jou kop doen. 0:03:06.432,0:03:08.871 as ek het dat -2 + 3 gelyk is aan 1 0:03:08.871,0:03:12.033 so in hierdie konteks is 'n vergelyking besig 0:03:12.033,0:03:15.134 om te beperk wat die waarde van hierdie veranderlike 0:03:15.134,0:03:17.411 maar dit hoef nie noodwendig so beperkend te wees nie. 0:03:17.411,0:03:18.932 Jy kan iets hê soos, 0:03:18.932,0:03:25.734 x + y + z = 5 0:03:25.734,0:03:27.784 nou het jy hierdie vergelyking wat 0:03:27.784,0:03:29.368 gelyk is aan die ander uitdrukking. 0:03:29.368,0:03:31.645 5 is eintlik net 'n uitdrukking aan die regterkant. 0:03:31.645,0:03:32.901 en daar is 'n paar beperkings. 0:03:32.901,0:03:35.004 As iemand vir jou sê wat y en z is en gaan jy 0:03:35.004,0:03:36.314 x se waarde kry. 0:03:36.314,0:03:38.226 As iemand vir jou sê wat x en y is 0:03:38.226,0:03:39.925 gaan dit beperk wat z is. 0:03:39.925,0:03:42.381 Maar dit hang egter af van wat die verskillende dinge is. 0:03:42.381,0:03:44.060 Soos byvoorbeeld 0:03:44.060,0:03:51.637 as ons sê y=3 0:03:51.637,0:03:53.393 wat sal x dan in hierdie geval wees? 0:03:53.393,0:03:58.102 so as y=3 0:03:58.102,0:03:58.608 dan gaan jy hê 0:03:58.608,0:04:00.487 dat die linkerkant van die uitdrukking 0:04:00.487,0:04:02.148 x + 3 + 2 0:04:02.148,0:04:04.998 is en x + 5 gaan wees 0:04:04.998,0:04:06.813 hierdie gedeelte hier gaan 5 wees 0:04:06.813,0:04:08.975 x + 5 = 5 0:04:08.975,0:04:11.198 en so wat + 5 = 5? 0:04:11.198,0:04:12.632 wel nou is ons besig om dit te beperk 0:04:12.632,0:04:14.378 x sal moet ... x sal moet 0:04:14.378,0:04:16.938 gelyk wees aan 0 0:04:16.938,0:04:18.235 Maar die belangrike punt hier, een 0:04:18.235,0:04:19.789 wat jy hopelik sal besef is die verskil 0:04:19.789,0:04:20.803 tussen 'n uitdrukking en 'n vergelyking 0:04:20.803,0:04:21.850 'n Vergelyking is basies dat 0:04:21.850,0:04:23.669 jy twee uitdrukkings gelyk stel. 0:04:23.669,0:04:25.370 die belangrike ding wat jy hier moet onthou 0:04:25.370,0:04:27.994 is dat die veranderlike verskillende waardes kan hê 0:04:27.994,0:04:31.365 afhangend van die konteks van die probleem. 0:04:31.365,0:04:32.778 en om die punt net weer te bevestig, laat ons net 0:04:32.778,0:04:35.218 'n paar uitdrukkings evalueer, 0:04:35.218,0:04:38.056 wanneer die veranderlikes verskillende waardes het. 0:04:38.056,0:04:41.595 Soos byvoorbeeld, as ons die uitdrukking 0:04:41.595,0:04:43.309 as ons die uitdrukking, 0:04:43.309,0:04:47.799 x tot die . . . x tot die mag y het 0:04:47.799,0:04:51.955 as x gelyk is aan ... as x gelyk is aan 5 0:04:51.955,0:04:54.311 en y gelyk is aan 2 0:04:54.311,0:04:55.791 y is gelyk aan 2. 0:04:55.791,0:04:58.908 dan gaan ons uitdrukking hier die waarde hê 0:04:58.908,0:05:01.506 Wel x gaan nou 5 wees 0:05:01.506,0:05:02.888 x gaan nou 5 wees. 0:05:02.888,0:05:04.363 y gaan 2 wees 0:05:04.363,0:05:06.612 en dit gaan 5 tot die tweede mag wees 0:05:06.612,0:05:08.154 of dit gaan vereenvoudig na 0:05:08.154,0:05:09.785 25. 0:05:09.785,0:05:11.633 as die waardes verander, 0:05:11.633,0:05:14.360 as ons sê, x... as ons sê, 0:05:14.360,0:05:16.292 laat ek dit in dieselfde kleur doen. 0:05:16.292,0:05:20.965 As ons sê x is gelyk aan... x is gelyk aan 0:05:20.965,0:05:24.772 en y... en y is gelyk aan 3 0:05:24.772,0:05:27.839 dan sal hierdie uitdrukking vereenvoudig na, 0:05:27.839,0:05:30.469 dan sal dit vereenvoudig na, laat ek dit doen in daardie (kleur) 0:05:30.469,0:05:32.386 so dit sal vereenvoudig na -2 0:05:32.386,0:05:35.376 dit is wat ons nou die x mee gaan vervang 0:05:35.376,0:05:36.705 in hierdie konteks. 0:05:36.705,0:05:38.172 en y is nou 3 0:05:38.172,0:05:42.080 -2 tot die derde mag... -2 tot die derde mag 0:05:42.080,0:05:44.577 dit is -2 x -2 x -2 0:05:44.577,0:05:46.895 wat dan -8 is 0:05:46.895,0:05:48.567 -2 x -2 = +4 0:05:48.567,0:05:52.154 x -2 is weer gelyk aan -8 0:05:52.154,0:05:53.367 is gelyk aan -8 0:05:53.367,0:05:55.713 so jy sien dat afhangend van wat die waardes 0:05:55.713,0:05:58.280 van hierdie is, kan ons selfs 0:05:58.280,0:05:59.681 ons kan uitdrukkings hê soos, 0:05:59.681,0:06:06.609 die vierkantswortel van x + y en dan 0:06:06.609,0:06:11.878 as x gelyk is aan, kom ons sê x is gelyk aan 1 0:06:11.878,0:06:16.013 en y... y is gelyk aan 8 0:06:16.013,0:06:18.571 dan sal hierdie uitdrukking vereenvoudig na 0:06:18.571,0:06:21.422 wel elke keer as ons 'n x sien wil ons 0:06:21.422,0:06:23.008 so ons sal 'n 1 hier hê. 0:06:23.008,0:06:24.812 en jy sal 'n 1 hier hê. 0:06:24.812,0:06:26.746 en elke keer as jy 'n y sien. 0:06:26.746,0:06:28.413 sal jy 'n 8 in sy plek sit. 0:06:28.413,0:06:30.819 en in hierdie konteks, plaas ons hierdie veranderlikes 0:06:30.819,0:06:32.087 sodat jy 'n 8 sien. 0:06:32.087,0:06:34.611 so onder die wortel sal jy 0:06:34.611,0:06:37.821 1 + 8 hê, so jy sal die positiewe wortel hê van 9. 0:06:37.821,0:06:40.974 so hierdie hele ding sal jy in hierdie konteks vereenvoudig 0:06:40.974,0:06:43.119 ons vervang hierdie veranderlikes met hierdie getalle 0:06:43.119,0:06:45.586 hierdie hele ding vereenvoudig om 3 te wees 0:06:45.586,0:06:46.503 1 plus 8 is 9 0:06:46.503,0:06:48.685 die positiewe wortel van dit is 3 0:06:48.685,0:06:50.769 en dan sal jy hê dat 3 - 1 0:06:50.769,9:59:59.000 wat gelyk is aan... wat gelyk is aan