WEBVTT 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 twaalf, dertien, veertien, vyftien 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek dink dit is hoe ek dit in my gedenk doen. Ek het dit nie gemorisee nie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wanner ek vergeet, het ek dit nie gememoriseer nie. So in 'n getal lyn sit ek net al die nommers in order. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So kom ons se ek het drie avokados, een, twee, drie 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Vir 'n getal lyn skryk ek al die nommers in order. Al die nommers ek gebruik is in die getal lyn. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 en kom ons se jy gee my vier meer avokados. Ek gaan hierdie vier in geel teken so ge weet jy vir my hierdie vier gegee het. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Een, twee, drie, vier. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Hierdie tipe probleme wanneer jy begin met wiskunde, hulle het die meeste oefening nodig. Tot 'n mate sal jy hulle moet begin memoriseer. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So hoeveel avokados het ek nou altesaam? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 As ek een avokado het and jy vir my nog 'n avokado geet, hoeveel avokado het ek nou? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe avokados. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Welkom by die aanbieding oor basiese optel! Ek weet wat jy nou dink, 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Sal, optel is nie so maklik vir my nie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wel, ek is jammer, hopelik teen die einde van hierdie aanbieding of in 'n paar weke sal dit basies lyk. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek dink ons kan begin met 'n paar probleme. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wel kom ons sê ek begin met 'n ou classic. Een plus een. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen, maar ek sal jou 'n manier wys in geval jy dit nie gememoriseer het nie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Of jy dit nog nie bemeester het nie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wat is drie plus vier? Ek dink dis 'n moeilike probleem. Kom ons hou aan met die avokados. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 In geval jy nie weet wat 'n avokado is, dit is 'n baie lekker vrug. Dit is eintlik die vetterigste van al die vrugte. Jy het waarskynlik nie eens gedink dit was 'n vrug, selfs as jy een geëet het? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek het een, twee avokados! 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So een plus een is gelyk na twee 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek weet wat jy nou dink, dit was te maklik. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek gaan jou iets gee wat 'n bietjie meer moeilik is. Ek hou van die avokados, ed ink ek gaan met daardie tema hou. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So drie plus vier is gelyk na sewe. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek belowe jou, jy met net aan hou om te oefen. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 en ek gaan julle bekend maak van 'n ander manier om oor dit te dink ons noem dit die getal lyn. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Kom ons begin. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek gaan die getallelyn weer teken. Ek het 'n(?) lyn so ek moet nie vir julle almal die lelike lyne gee nice. Gebruik die ander lyn. Kyk na dit, dit lyk wonderlik. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 My foon is besig om to lui maar ek gaan dit ignoreer omdat jy meer belangrik is. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Jy weet die eerste nommer is nil. Miskien het jy dit nie geweet nie maar nou weet nie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Daan gaan jy na een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt, 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Jy begin by agt en jy voeg een by. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Agt plus een is gelyk na nege 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Kom ons doen moeilike probleme. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ons begin by die 5 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 O.K kom ons begin by die vyf. Ons begin by die vf. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Net sodat jy weet as jy 'n bietjie afgeskrik deur hierdie aanvanklik kan jy altyd die sirkels teken, jy kan altyd die getallelyn doen. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So kom ons probeer 'n moeilike probleem 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So ons se nou drie plus vier. Kom ons begin by drie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek het drie hier, ons gaan vier byvoeg na daardie drie. So al wat ons gaan doen is om op die getal lyn op te gaan. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 En ons tel op ses na dit, een, twee, drie, vier, vyf, ses. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek wil he jy moet onthou hoe voel terwyl jy nou hierdie vieo kyk. In drie jaar wil ek he jy moet weer hierdie video kyk dan sal jy wees "O, dis so maklik!" so vinning gaan jy leer! 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So, ek dink jy het no idee. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ons is by elf. So vyf plus ses is gelyk na elf. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 As jy nie die antwoord weet vier enige van die optel oefeninge kan jy wenke kry en dit sal sirkels teken, en jy can die sirkels optel. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek dink jy's gereed om die optel probleme te doen. Dis pret! 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Nou gaan ek jou 'n vraag vra. Wat is ses plus vyf? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wel ons gaan sien...Kan jy die twee getalle om ruil and dieselfde antwoord kry? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Skryf op die getal lyn vier meer. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wat is, (Ek gaan nou 'n verskillende kleur gebryl), wat is vyf plus ses? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So as jy wil kan jy die video hier breek en die som probeer, dalk weet jy al die antwoord 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 So gaan ons, een, twee, drie, vier. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Kom ons sien, ek sal wit nou gebruik 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wat is agt plus sewe? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Kom ons probeer dit, ek gaan dit probeer in 'n verskillende kleur. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Sodat on's nie verwaard raak nie. Kom ons begin met ses. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ignoreer die geel vir nou en voeg vyf by na dit. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Die rede hoekom dit so 'n moeilike probleem is dat die antwoord meer getalle dan vingers het so jy kan dit nie met jou vingers doen nie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Een, twee, drie, vier, vyf. Ons kom uit by dieselfde plek. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Wel as jy nog kan lees hierdie agt is net hier, ons gaan sewe byvoeg. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ons gaan na vyftien. Agt plus sewe is vyftien 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Jy mag hierdie wil probeer op 'n hele lot probleme and jy sal sien dat dit altyd werk. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Hopelik gee dit vir jou 'n gevoel van hoe om hierdie tipe probleme te doen, en jy gaan vermenigvuldiging leer in 'n kleine bietjie. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Die order maak nie 'n verskil nie. Vyf plus ses is dieseflde ding as ses plus vyf. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 En dit maak sin, as ek vyf avokados het en jy gee my ses daan gaan ek elf het. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Sien al wat ons gedoen het was om dit te verhoog by een, by twee, by drie, by vier. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Omdat hierdie getal lyn so mooi lyk gaan ek aan hou om dit te gebruik. Alhoewel ek kan begin om julle te verwar omdat ek so veel op dit gaan skryf. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Dan het ons by sewe op ge eindig. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Dit was ons antwoord. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Uiteindelik oor tyd die meer oefening jy doen, sal jy hopelik dit memoriseer en hierdie probleme in 'n halwe sekonde klaar maak. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ons kan 'n paar verskillende ene doen. Ons kan se wat is, wat as ek jou vra wat is agt plus een. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Mmm wel jy mag al klaar weet dit is een op van agt. Maar as jy aan dit getal lyn kyk. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 O kyk na dit, dis 'n mooi lyn 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek voel sleg om dit weg te vee. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Laat ek 'n getallelyn teken. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 een, twee, drie, vier 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 vyf, ses, sewe, agt, 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 nege, ten, elf 00:00:02.300 --> 00:00:05.715 Welkom by die video oor eenvoudige optel somme 00:00:05.715 --> 00:00:09.900 Ek weet wat jy nou dink: "Optel somme lyk gladnie nie so eenvoudig vir my nie!" 00:00:09.900 --> 00:00:11.200 Toemaar ... 00:00:11.200 --> 00:00:16.100 Teen die einde van hierdie video sal dit sommer heelwat eenvoudiger wees. 00:00:16.100 --> 00:00:19.746 So kom ons spring weg met 'n paar maklike probleme 00:00:19.746 --> 00:00:24.108 Ek sal begin met 'n ou klassieke probleem 00:00:24.108 --> 00:00:27.146 1 + 1 00:00:27.146 --> 00:00:29.700 En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen 00:00:29.700 --> 00:00:33.700 Dalk weet jy wat die antwoord is, maar nie regtig hoe ons daar uitkom nie 00:00:33.700 --> 00:00:36.115 of as jy dit nog nie regtig bemeester het nie 00:00:36.115 --> 00:00:37.600 Jy sê 00:00:37.600 --> 00:00:42.300 Well, kom ons vat een avokado 00:00:42.300 --> 00:00:47.869 So as ek een avokado het, en jy gee vir my nog 'n avokado 00:00:47.869 --> 00:00:50.146 Hoeveel avokado's het ek dan nou? 00:00:50.146 --> 00:00:52.008 Dit is een, twee avokado's 00:00:52.054 --> 00:00:55.546 So 1 + 1 is gelyk aan 2 00:00:55.623 --> 00:00:56.685 Ek weet wat jy nou dink: 00:00:56.700 --> 00:00:58.300 "Dis te maklik!" 00:00:58.300 --> 00:01:01.138 So laat my jou iets moeiliker gee 00:01:01.138 --> 00:01:02.600 Ek hou van die avokado's 00:01:02.677 --> 00:01:05.300 So ek gaan aanhou werk met avokado's 00:01:05.300 --> 00:01:10.700 Wat is 3 + 4? 00:01:10.700 --> 00:01:13.300 Dit is, dink ek, 'n moeiliker probleem 00:01:13.300 --> 00:01:15.400 Kom ons hou by die avokado's 00:01:15.400 --> 00:01:17.300 In geval jy nie weet wat 'n avokadopeer is nie 00:01:17.300 --> 00:01:20.000 Dit is eintlik 'n baie lekker vrug 00:01:20.000 --> 00:01:21.977 Dit het meer vet in as enige ander vrug! 00:01:21.977 --> 00:01:25.000 Jy sal waarskynlik nie eens dink dit was 'n vrug as jy een geëet het nie 00:01:25.000 --> 00:01:28.631 So, kom ons sê ek het 3 avokado's 00:01:28.631 --> 00:01:30.000 1 00:01:30.000 --> 00:01:31.100 2 00:01:31.100 --> 00:01:32.800 3 00:01:32.800 --> 00:01:36.677 en kom ons sê jy gee my nog 4 avokado's 00:01:36.677 --> 00:01:41.500 Ek sal die 4 wat jy my gee in geel wys 00:01:41.500 --> 00:01:42.600 1 00:01:42.600 --> 00:01:43.400 2 00:01:43.400 --> 00:01:45.000 3 00:01:45.000 --> 00:01:47.000 4 00:01:47.000 --> 00:01:48.962 So, hoe baie avokado's het ek nou? 00:01:49.085 --> 00:01:50.169 Dit is 00:01:50.169 --> 00:01:51.154 1 00:01:51.169 --> 00:01:51.992 2 00:01:52.008 --> 00:01:52.800 3 00:01:52.800 --> 00:01:53.500 4 00:01:53.500 --> 00:01:54.100 5 00:01:54.100 --> 00:01:54.900 6 00:01:54.900 --> 00:01:56.438 7 avokado's 00:01:56.438 --> 00:01:59.769 So 3 + 4 is gelyk aan 7 00:01:59.769 --> 00:02:01.277 Nou sal ek jou leer van 'n ander manier om te dink hieroor 00:02:01.308 --> 00:02:03.308 Ons noem dit 'n getallelyn 00:02:03.308 --> 00:02:06.200 Ek dink dit is hoe ek dit in my kop doen 00:02:06.200 --> 00:02:07.700 wanneer ek vergeet 00:02:07.700 --> 00:02:09.700 wanner ek dit nie sommer net onthou nie 00:02:09.700 --> 00:02:11.831 So, met die getallelyn, skryf ek al die nommers in volgorde 00:02:11.831 --> 00:02:16.900 en ek gaan hoog genoeg, sodat al die nommers wat ek gebruik in my getallelyn is 00:02:16.900 --> 00:02:18.969 Jy weet die eerste nommer is 0, wat eintlik niks is nie 00:02:18.969 --> 00:02:21.200 Miskien weet jy nie, maar nou weet jy 00:02:21.200 --> 00:02:36.977 En dan gaan jy na 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 00:02:37.069 --> 00:02:39.477 Dit hou gaan: 11, ... 00:02:39.477 --> 00:02:40.892 Ons sê 3 + 4 00:02:40.985 --> 00:02:43.046 So kom ons begin by 3 00:02:43.046 --> 00:02:45.146 Ek het 3 hier 00:02:45.146 --> 00:02:46.900 en ons gaan 4 by die 3 sit 00:02:46.900 --> 00:02:49.400 Nou gaan ons op met die getallelyn 00:02:49.400 --> 00:02:50.285 regs op die getallelyn 00:02:50.285 --> 00:02:52.008 4 meer 00:02:52.008 --> 00:02:53.100 So ons gaan 00:02:53.100 --> 00:02:54.500 1 00:02:54.500 --> 00:02:55.700 2 00:02:55.700 --> 00:02:57.200 3 00:02:57.200 --> 00:03:00.100 4 00:03:00.100 --> 00:03:01.677 so al wat ons gedoen het, was om 1 by te tel 00:03:01.677 --> 00:03:02.415 2 00:03:02.431 --> 00:03:02.931 3 00:03:02.931 --> 00:03:03.508 4 00:03:03.508 --> 00:03:04.969 en daar beland ons toe by 7 00:03:04.969 --> 00:03:07.200 en dit was ons antwoord 00:03:07.200 --> 00:03:08.192 ons kan 'n paar verskillendes doen 00:03:08.192 --> 00:03:09.300 Ons kan sê: 00:03:09.300 --> 00:03:10.800 Wat is ... 00:03:10.800 --> 00:03:13.315 Wat as ek vra wat 8 + 1 is? 00:03:13.315 --> 00:03:14.923 Mmhh ... 8 + 1 00:03:14.923 --> 00:03:16.100 Dalk weet jy klaar 00:03:16.100 --> 00:03:17.600 8 + 1 is net die volgende getal 00:03:17.600 --> 00:03:19.100 maar as ons na die getallelyn kyk 00:03:19.100 --> 00:03:21.100 jy begin by 8 00:03:21.100 --> 00:03:23.500 en jy sit 1 by 00:03:23.500 --> 00:03:25.700 8 + 1 is gelyk aan 9 00:03:28.762 --> 00:03:31.208 Kom ons doen 'n paar moeiliker probleme 00:03:31.208 --> 00:03:33.100 en net sodat jy weet 00:03:33.100 --> 00:03:33.800 as hierdie jou 'n bietjie bang maak 00:03:33.800 --> 00:03:35.500 kan jy altyd die sirkels trek 00:03:35.500 --> 00:03:37.400 jy kan altyd 'n getallelyn teken 00:03:37.400 --> 00:03:38.800 en uiteindelik, met verloop van tyd, 00:03:38.800 --> 00:03:40.200 en soos jy meer oefening doen 00:03:40.200 --> 00:03:41.354 sal jy hopenlik hierdie begin onthou 00:03:41.354 --> 00:03:43.238 en kan doen jy dit in 'n half sekond 00:03:43.238 --> 00:03:44.192 Ek belowe jou 00:03:44.192 --> 00:03:46.115 jy moet net aanhou oefen 00:03:46.115 --> 00:03:47.600 Kom ons sê 00:03:47.600 --> 00:03:48.631 ek wil die getallelyn weer trek 00:03:48.677 --> 00:03:50.400 eitnlik het ek iets om my te help 00:03:50.400 --> 00:03:51.700 so ek moet nie sulke lelike lyne trek nie 00:03:51.700 --> 00:03:53.977 ek kan vir jou ... kyk na daar! 00:03:53.977 --> 00:03:57.000 dis ongelooflik 00:03:59.815 --> 00:04:02.523 dit is 'n pragtige lyn 00:04:02.523 --> 00:04:05.446 Ek voel sleg dat ek dit weer gaan moet uitvee 00:04:05.538 --> 00:04:07.869 so kom ek trek die getallelyn 00:04:07.900 --> 00:04:08.538 0 00:04:08.569 --> 00:04:09.208 1 00:04:09.208 --> 00:04:10.523 2 00:04:10.523 --> 00:04:12.200 3 00:04:12.200 --> 00:04:13.300 4 00:04:13.300 --> 00:04:14.900 5 00:04:14.900 --> 00:04:16.100 6 00:04:16.100 --> 00:04:17.400 7 00:04:17.400 --> 00:04:18.500 8 00:04:18.500 --> 00:04:20.100 9 00:04:20.100 --> 00:04:21.500 10 00:04:21.500 --> 00:04:22.900 11 00:04:22.900 --> 00:04:24.300 12 00:04:24.300 --> 00:04:25.700 13 00:04:25.700 --> 00:04:27.100 14 00:04:27.100 --> 00:04:29.600 15 00:04:29.600 --> 00:04:31.723 so kom ons doen 'n moeilike som 00:04:31.723 --> 00:04:34.046 Wat is ... 00:04:34.046 --> 00:04:36.200 (laat ek verskillende kleure gebruik) 00:04:36.200 --> 00:04:39.362 Wat is 5 + 6? 00:04:39.377 --> 00:04:41.300 As hy wil, kan jy die video stop en dit self probeer 00:04:41.300 --> 00:04:43.300 Dalk weet jy klaar wat die antwoord is 00:04:43.300 --> 00:04:45.708 Die rede hoekom ek sê dat hierdie 'n moeilike probleem is, is omdat 00:04:45.708 --> 00:04:48.685 jy nie genoeg vingers het om dit te doen nie 00:04:48.685 --> 00:04:51.700 so jy gaan sukkel om jou vingers te gebruik. 00:04:51.700 --> 00:04:55.200 Kom ons begin met die probleem: 00:04:55.200 --> 00:04:56.200 (Oops, my telefoon lui ...) 00:04:56.200 --> 00:04:59.000 (maar, ek sal die telefoon ignoreer, want jy is meer belangrik) 00:04:59.000 --> 00:05:03.008 Kom ons begin by 5 00:05:05.200 --> 00:05:06.692 en ons gaan 6 by dit tel 00:05:06.692 --> 00:05:07.600 so ons gaan: 00:05:07.600 --> 00:05:08.500 1 00:05:08.500 --> 00:05:09.700 2 00:05:09.700 --> 00:05:10.800 3 00:05:10.800 --> 00:05:11.700 4 00:05:11.700 --> 00:05:13.200 5 00:05:13.200 --> 00:05:15.600 6 00:05:15.600 --> 00:05:17.700 Ons is by 11 00:05:17.700 --> 00:05:20.346 so 5 + 6 is gelyk aan 11 00:05:20.346 --> 00:05:22.200 Nou gaan ek jou 'n vraag vra 00:05:22.200 --> 00:05:23.777 Wat is 6 + 5? 00:05:29.685 --> 00:05:31.338 Kan jy die getalle omruil en nog steeds dieselfde antwoord kry? 00:05:31.338 --> 00:05:32.708 Kom ons probeer 00:05:32.708 --> 00:05:33.715 Ek sal dit in 'n ander kleur probeer 00:05:33.715 --> 00:05:35.362 sodat ons nie deurmekaar raak nie 00:05:35.362 --> 00:05:37.638 Kom ons begin by 6 00:05:37.638 --> 00:05:39.400 Ignoreer die geel vir nou 00:05:39.400 --> 00:05:41.000 en sit nou 5 by 00:05:41.000 --> 00:05:42.000 1 00:05:42.000 --> 00:05:43.100 2 00:05:43.100 --> 00:05:44.300 3 00:05:44.300 --> 00:05:45.000 4 00:05:45.000 --> 00:05:45.500 5 00:05:45.500 --> 00:05:46.100 Ha! 00:05:46.100 --> 00:05:48.200 Ons kom op dieselfde plek uit! 00:05:48.200 --> 00:05:49.392 Dalk wil jy dit met 'n klomp verskillende somme probeer 00:05:49.392 --> 00:05:51.208 en jy sal sien dat dit altyd uitwerk. 00:05:51.208 --> 00:05:53.700 Die volgorde maak nie saak nie 00:05:53.700 --> 00:05:56.069 5 + 6 is dieselfde as 6 + 5 00:05:56.069 --> 00:05:57.285 Dit maak sin 00:05:57.285 --> 00:06:00.146 As ek 5 avokado's het, en jy gee my 6, dan het ek 11 00:06:00.146 --> 00:06:03.200 As ek 6 het, en jy gee vir my 5, gaan ek ook 11 hê 00:06:05.462 --> 00:06:07.146 Omdat die getallelyn so lekker is 00:06:07.146 --> 00:06:08.738 Wil ek nog 'n paar probleme met dit doen 00:06:08.738 --> 00:06:10.862 Alhoewel ek seker is ek jou net gaan deurmekaar maak 00:06:10.862 --> 00:06:12.315 omdat ek so baie op dit skryf 00:06:13.685 --> 00:06:14.908 kom on kyk 00:06:14.908 --> 00:06:15.846 (Ek sal nou wit gebruik) 00:06:16.877 --> 00:06:22.923 Wat is 8 + 7? 00:06:22.923 --> 00:06:24.085 Wel ... 00:06:24.085 --> 00:06:25.031 (As jy nog steeds hierdie kan lees) 00:06:25.031 --> 00:06:27.469 8 is daar 00:06:27.469 --> 00:06:29.346 Ons gaan 7 by dit tel 00:06:29.438 --> 00:06:30.223 1 00:06:30.223 --> 00:06:31.115 2 00:06:31.115 --> 00:06:32.546 3 00:06:32.546 --> 00:06:33.592 4 00:06:33.592 --> 00:06:34.800 5 00:06:34.800 --> 00:06:35.600 6 00:06:35.600 --> 00:06:37.308 7 00:06:37.308 --> 00:06:39.300 Ons gaan tot by 15 00:06:39.300 --> 00:06:43.500 8 + 7 is 15 00:06:43.500 --> 00:06:47.500 Hopenlik kry jy nou 'n beter idee van hoe om hierdie probleme op te los 00:06:47.500 --> 00:06:51.900 en nog meer as dit - jy gaan seker ook nog leer hoe om maal somme te doen 00:06:51.900 --> 00:06:54.177 Hierdie soort probleme is, 00:06:54.177 --> 00:06:55.954 as jy net begin met wiskunde, 00:06:55.954 --> 00:06:58.400 probleme wat jy moet oefen 00:06:58.400 --> 00:07:00.031 tot jy dit onthou 00:07:00.031 --> 00:07:03.400 maar, met die verloop van tyd, 00:07:03.400 --> 00:07:05.915 wil ek hê dat jy moet onthou hoe jy nou gevoel het 00:07:05.915 --> 00:07:09.846 en dan moet jy die video weer kyk oor 3 jaar 00:07:09.846 --> 00:07:11.869 en dan moet jy dink aan hoe jy nou gevoel het 00:07:11.869 --> 00:07:14.792 en dan sal jy sê: "Deksels, dit was so maklik!" 00:07:14.792 --> 00:07:16.577 want jy gaan dit so vinnig leer 00:07:16.715 --> 00:07:17.600 so, in elk geval, ... 00:07:18.800 --> 00:07:20.592 Ek dink jy kry die idee 00:07:20.592 --> 00:07:24.592 As jy nie die antwoorde in die oefeninge reg kry nie, 00:07:24.592 --> 00:07:26.177 kan jy net op die 'hints' knoppie druk. 00:07:26.177 --> 00:07:27.600 dan sal dit die sirkels trek 00:07:27.600 --> 00:07:28.977 en dan kan jy hulle tel 00:07:28.977 --> 00:07:30.700 of, as jy dit op jou eie wil doen 00:07:30.700 --> 00:07:31.615 sodat jy leer om dit reg te doen 00:07:31.615 --> 00:07:33.100 kan jy self die sirkels trek 00:07:33.100 --> 00:07:35.000 of jy kan 'n getallelyn teken 00:07:35.000 --> 00:07:37.700 net soos jy in die video gesien het 00:07:37.700 --> 00:07:40.600 Ek dink jy is nou reg om die oefeninge te doen 00:07:41.046 --> 99:59:59.000 Lekker werk!