twaalf, dertien, veertien, vyftien Ek dink dit is hoe ek dit in my gedenk doen. Ek het dit nie gemorisee nie. Wanner ek vergeet, het ek dit nie gememoriseer nie. So in 'n getal lyn sit ek net al die nommers in order. So kom ons se ek het drie avokados, een, twee, drie Vir 'n getal lyn skryk ek al die nommers in order. Al die nommers ek gebruik is in die getal lyn. en kom ons se jy gee my vier meer avokados. Ek gaan hierdie vier in geel teken so ge weet jy vir my hierdie vier gegee het. Een, twee, drie, vier. Hierdie tipe probleme wanneer jy begin met wiskunde, hulle het die meeste oefening nodig. Tot 'n mate sal jy hulle moet begin memoriseer. So hoeveel avokados het ek nou altesaam? As ek een avokado het and jy vir my nog 'n avokado geet, hoeveel avokado het ek nou? Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe avokados. Welkom by die aanbieding oor basiese optel! Ek weet wat jy nou dink, Sal, optel is nie so maklik vir my nie. Wel, ek is jammer, hopelik teen die einde van hierdie aanbieding of in 'n paar weke sal dit basies lyk. Ek dink ons kan begin met 'n paar probleme. Wel kom ons sê ek begin met 'n ou classic. Een plus een. En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen, maar ek sal jou 'n manier wys in geval jy dit nie gememoriseer het nie. Of jy dit nog nie bemeester het nie. Wat is drie plus vier? Ek dink dis 'n moeilike probleem. Kom ons hou aan met die avokados. In geval jy nie weet wat 'n avokado is, dit is 'n baie lekker vrug. Dit is eintlik die vetterigste van al die vrugte. Jy het waarskynlik nie eens gedink dit was 'n vrug, selfs as jy een geëet het? Ek het een, twee avokados! So een plus een is gelyk na twee Ek weet wat jy nou dink, dit was te maklik. Ek gaan jou iets gee wat 'n bietjie meer moeilik is. Ek hou van die avokados, ed ink ek gaan met daardie tema hou. So drie plus vier is gelyk na sewe. Ek belowe jou, jy met net aan hou om te oefen. en ek gaan julle bekend maak van 'n ander manier om oor dit te dink ons noem dit die getal lyn. Kom ons begin. Ek gaan die getallelyn weer teken. Ek het 'n(?) lyn so ek moet nie vir julle almal die lelike lyne gee nice. Gebruik die ander lyn. Kyk na dit, dit lyk wonderlik. My foon is besig om to lui maar ek gaan dit ignoreer omdat jy meer belangrik is. Jy weet die eerste nommer is nil. Miskien het jy dit nie geweet nie maar nou weet nie. Daan gaan jy na een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt, Jy begin by agt en jy voeg een by. Agt plus een is gelyk na nege Kom ons doen moeilike probleme. Ons begin by die 5 O.K kom ons begin by die vyf. Ons begin by die vf. Net sodat jy weet as jy 'n bietjie afgeskrik deur hierdie aanvanklik kan jy altyd die sirkels teken, jy kan altyd die getallelyn doen. So kom ons probeer 'n moeilike probleem So ons se nou drie plus vier. Kom ons begin by drie. Ek het drie hier, ons gaan vier byvoeg na daardie drie. So al wat ons gaan doen is om op die getal lyn op te gaan. En ons tel op ses na dit, een, twee, drie, vier, vyf, ses. Ek wil he jy moet onthou hoe voel terwyl jy nou hierdie vieo kyk. In drie jaar wil ek he jy moet weer hierdie video kyk dan sal jy wees "O, dis so maklik!" so vinning gaan jy leer! So, ek dink jy het no idee. Ons is by elf. So vyf plus ses is gelyk na elf. As jy nie die antwoord weet vier enige van die optel oefeninge kan jy wenke kry en dit sal sirkels teken, en jy can die sirkels optel. Ek dink jy's gereed om die optel probleme te doen. Dis pret! Nou gaan ek jou 'n vraag vra. Wat is ses plus vyf? Wel ons gaan sien...Kan jy die twee getalle om ruil and dieselfde antwoord kry? Skryf op die getal lyn vier meer. Wat is, (Ek gaan nou 'n verskillende kleur gebryl), wat is vyf plus ses? So as jy wil kan jy die video hier breek en die som probeer, dalk weet jy al die antwoord So gaan ons, een, twee, drie, vier. Kom ons sien, ek sal wit nou gebruik Wat is agt plus sewe? Kom ons probeer dit, ek gaan dit probeer in 'n verskillende kleur. Sodat on's nie verwaard raak nie. Kom ons begin met ses. Ignoreer die geel vir nou en voeg vyf by na dit. Die rede hoekom dit so 'n moeilike probleem is dat die antwoord meer getalle dan vingers het so jy kan dit nie met jou vingers doen nie. Een, twee, drie, vier, vyf. Ons kom uit by dieselfde plek. Wel as jy nog kan lees hierdie agt is net hier, ons gaan sewe byvoeg. Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe. Ons gaan na vyftien. Agt plus sewe is vyftien Jy mag hierdie wil probeer op 'n hele lot probleme and jy sal sien dat dit altyd werk. Hopelik gee dit vir jou 'n gevoel van hoe om hierdie tipe probleme te doen, en jy gaan vermenigvuldiging leer in 'n kleine bietjie. Die order maak nie 'n verskil nie. Vyf plus ses is dieseflde ding as ses plus vyf. En dit maak sin, as ek vyf avokados het en jy gee my ses daan gaan ek elf het. Sien al wat ons gedoen het was om dit te verhoog by een, by twee, by drie, by vier. Omdat hierdie getal lyn so mooi lyk gaan ek aan hou om dit te gebruik. Alhoewel ek kan begin om julle te verwar omdat ek so veel op dit gaan skryf. Dan het ons by sewe op ge eindig. Dit was ons antwoord. Uiteindelik oor tyd die meer oefening jy doen, sal jy hopelik dit memoriseer en hierdie probleme in 'n halwe sekonde klaar maak. Ons kan 'n paar verskillende ene doen. Ons kan se wat is, wat as ek jou vra wat is agt plus een. Mmm wel jy mag al klaar weet dit is een op van agt. Maar as jy aan dit getal lyn kyk. O kyk na dit, dis 'n mooi lyn Ek voel sleg om dit weg te vee. Laat ek 'n getallelyn teken. een, twee, drie, vier vyf, ses, sewe, agt, nege, ten, elf Welkom by die video oor eenvoudige optel somme Ek weet wat jy nou dink: "Optel somme lyk gladnie nie so eenvoudig vir my nie!" Toemaar ... Teen die einde van hierdie video sal dit sommer heelwat eenvoudiger wees. So kom ons spring weg met 'n paar maklike probleme Ek sal begin met 'n ou klassieke probleem 1 + 1 En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen Dalk weet jy wat die antwoord is, maar nie regtig hoe ons daar uitkom nie of as jy dit nog nie regtig bemeester het nie Jy sê Well, kom ons vat een avokado So as ek een avokado het, en jy gee vir my nog 'n avokado Hoeveel avokado's het ek dan nou? Dit is een, twee avokado's So 1 + 1 is gelyk aan 2 Ek weet wat jy nou dink: "Dis te maklik!" So laat my jou iets moeiliker gee Ek hou van die avokado's So ek gaan aanhou werk met avokado's Wat is 3 + 4? Dit is, dink ek, 'n moeiliker probleem Kom ons hou by die avokado's In geval jy nie weet wat 'n avokadopeer is nie Dit is eintlik 'n baie lekker vrug Dit het meer vet in as enige ander vrug! Jy sal waarskynlik nie eens dink dit was 'n vrug as jy een geëet het nie So, kom ons sê ek het 3 avokado's 1 2 3 en kom ons sê jy gee my nog 4 avokado's Ek sal die 4 wat jy my gee in geel wys 1 2 3 4 So, hoe baie avokado's het ek nou? Dit is 1 2 3 4 5 6 7 avokado's So 3 + 4 is gelyk aan 7 Nou sal ek jou leer van 'n ander manier om te dink hieroor Ons noem dit 'n getallelyn Ek dink dit is hoe ek dit in my kop doen wanneer ek vergeet wanner ek dit nie sommer net onthou nie So, met die getallelyn, skryf ek al die nommers in volgorde en ek gaan hoog genoeg, sodat al die nommers wat ek gebruik in my getallelyn is Jy weet die eerste nommer is 0, wat eintlik niks is nie Miskien weet jy nie, maar nou weet jy En dan gaan jy na 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 Dit hou gaan: 11, ... Ons sê 3 + 4 So kom ons begin by 3 Ek het 3 hier en ons gaan 4 by die 3 sit Nou gaan ons op met die getallelyn regs op die getallelyn 4 meer So ons gaan 1 2 3 4 so al wat ons gedoen het, was om 1 by te tel 2 3 4 en daar beland ons toe by 7 en dit was ons antwoord ons kan 'n paar verskillendes doen Ons kan sê: Wat is ... Wat as ek vra wat 8 + 1 is? Mmhh ... 8 + 1 Dalk weet jy klaar 8 + 1 is net die volgende getal maar as ons na die getallelyn kyk jy begin by 8 en jy sit 1 by 8 + 1 is gelyk aan 9 Kom ons doen 'n paar moeiliker probleme en net sodat jy weet as hierdie jou 'n bietjie bang maak kan jy altyd die sirkels trek jy kan altyd 'n getallelyn teken en uiteindelik, met verloop van tyd, en soos jy meer oefening doen sal jy hopenlik hierdie begin onthou en kan doen jy dit in 'n half sekond Ek belowe jou jy moet net aanhou oefen Kom ons sê ek wil die getallelyn weer trek eitnlik het ek iets om my te help so ek moet nie sulke lelike lyne trek nie ek kan vir jou ... kyk na daar! dis ongelooflik dit is 'n pragtige lyn Ek voel sleg dat ek dit weer gaan moet uitvee so kom ek trek die getallelyn 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 so kom ons doen 'n moeilike som Wat is ... (laat ek verskillende kleure gebruik) Wat is 5 + 6? As hy wil, kan jy die video stop en dit self probeer Dalk weet jy klaar wat die antwoord is Die rede hoekom ek sê dat hierdie 'n moeilike probleem is, is omdat jy nie genoeg vingers het om dit te doen nie so jy gaan sukkel om jou vingers te gebruik. Kom ons begin met die probleem: (Oops, my telefoon lui ...) (maar, ek sal die telefoon ignoreer, want jy is meer belangrik) Kom ons begin by 5 en ons gaan 6 by dit tel so ons gaan: 1 2 3 4 5 6 Ons is by 11 so 5 + 6 is gelyk aan 11 Nou gaan ek jou 'n vraag vra Wat is 6 + 5? Kan jy die getalle omruil en nog steeds dieselfde antwoord kry? Kom ons probeer Ek sal dit in 'n ander kleur probeer sodat ons nie deurmekaar raak nie Kom ons begin by 6 Ignoreer die geel vir nou en sit nou 5 by 1 2 3 4 5 Ha! Ons kom op dieselfde plek uit! Dalk wil jy dit met 'n klomp verskillende somme probeer en jy sal sien dat dit altyd uitwerk. Die volgorde maak nie saak nie 5 + 6 is dieselfde as 6 + 5 Dit maak sin As ek 5 avokado's het, en jy gee my 6, dan het ek 11 As ek 6 het, en jy gee vir my 5, gaan ek ook 11 hê Omdat die getallelyn so lekker is Wil ek nog 'n paar probleme met dit doen Alhoewel ek seker is ek jou net gaan deurmekaar maak omdat ek so baie op dit skryf kom on kyk (Ek sal nou wit gebruik) Wat is 8 + 7? Wel ... (As jy nog steeds hierdie kan lees) 8 is daar Ons gaan 7 by dit tel 1 2 3 4 5 6 7 Ons gaan tot by 15 8 + 7 is 15 Hopenlik kry jy nou 'n beter idee van hoe om hierdie probleme op te los en nog meer as dit - jy gaan seker ook nog leer hoe om maal somme te doen Hierdie soort probleme is, as jy net begin met wiskunde, probleme wat jy moet oefen tot jy dit onthou maar, met die verloop van tyd, wil ek hê dat jy moet onthou hoe jy nou gevoel het en dan moet jy die video weer kyk oor 3 jaar en dan moet jy dink aan hoe jy nou gevoel het en dan sal jy sê: "Deksels, dit was so maklik!" want jy gaan dit so vinnig leer so, in elk geval, ... Ek dink jy kry die idee As jy nie die antwoorde in die oefeninge reg kry nie, kan jy net op die 'hints' knoppie druk. dan sal dit die sirkels trek en dan kan jy hulle tel of, as jy dit op jou eie wil doen sodat jy leer om dit reg te doen kan jy self die sirkels trek of jy kan 'n getallelyn teken net soos jy in die video gesien het Ek dink jy is nou reg om die oefeninge te doen Lekker werk!