[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,twaalf, dertien, veertien, vyftien Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink dit is hoe ek dit in my gedenk doen. Ek het dit nie gemorisee nie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wanner ek vergeet, het ek dit nie gememoriseer nie. So in 'n getal lyn sit ek net al die nommers in order. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So kom ons se ek het drie avokados, een, twee, drie Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Vir 'n getal lyn skryk ek al die nommers in order. Al die nommers ek gebruik is in die getal lyn. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,en kom ons se jy gee my vier meer avokados. Ek gaan hierdie vier in geel teken so ge weet jy vir my hierdie vier gegee het. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Een, twee, drie, vier. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie tipe probleme wanneer jy begin met wiskunde, hulle het die meeste oefening nodig. Tot 'n mate sal jy hulle moet begin memoriseer. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So hoeveel avokados het ek nou altesaam? Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,As ek een avokado het and jy vir my nog 'n avokado geet, hoeveel avokado het ek nou? Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe avokados. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Welkom by die aanbieding oor basiese optel! Ek weet wat jy nou dink, Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Sal, optel is nie so maklik vir my nie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wel, ek is jammer, hopelik teen die einde van hierdie aanbieding of in 'n paar weke sal dit basies lyk. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink ons kan begin met 'n paar probleme. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wel kom ons sê ek begin met 'n ou classic. Een plus een. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen, maar ek sal jou 'n manier wys in geval jy dit nie gememoriseer het nie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Of jy dit nog nie bemeester het nie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wat is drie plus vier? Ek dink dis 'n moeilike probleem. Kom ons hou aan met die avokados. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,In geval jy nie weet wat 'n avokado is, dit is 'n baie lekker vrug. Dit is eintlik die vetterigste van al die vrugte. Jy het waarskynlik nie eens gedink dit was 'n vrug, selfs as jy een geëet het? Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek het een, twee avokados! Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So een plus een is gelyk na twee Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet wat jy nou dink, dit was te maklik. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan jou iets gee wat 'n bietjie meer moeilik is. Ek hou van die avokados, ed ink ek gaan met daardie tema hou. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So drie plus vier is gelyk na sewe. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek belowe jou, jy met net aan hou om te oefen. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,en ek gaan julle bekend maak van 'n ander manier om oor dit te dink ons noem dit die getal lyn. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons begin. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan die getallelyn weer teken. Ek het 'n(?) lyn so ek moet nie vir julle almal die lelike lyne gee nice. Gebruik die ander lyn. Kyk na dit, dit lyk wonderlik. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,My foon is besig om to lui maar ek gaan dit ignoreer omdat jy meer belangrik is. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Jy weet die eerste nommer is nil. Miskien het jy dit nie geweet nie maar nou weet nie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Daan gaan jy na een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt, Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Jy begin by agt en jy voeg een by. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Agt plus een is gelyk na nege Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons doen moeilike probleme. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ons begin by die 5 Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,O.K kom ons begin by die vyf. Ons begin by die vf. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Net sodat jy weet as jy 'n bietjie afgeskrik deur hierdie aanvanklik kan jy altyd die sirkels teken, jy kan altyd die getallelyn doen. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So kom ons probeer 'n moeilike probleem Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So ons se nou drie plus vier. Kom ons begin by drie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek het drie hier, ons gaan vier byvoeg na daardie drie. So al wat ons gaan doen is om op die getal lyn op te gaan. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,En ons tel op ses na dit, een, twee, drie, vier, vyf, ses. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil he jy moet onthou hoe voel terwyl jy nou hierdie vieo kyk. In drie jaar wil ek he jy moet weer hierdie video kyk dan sal jy wees "O, dis so maklik!" so vinning gaan jy leer! Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So, ek dink jy het no idee. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ons is by elf. So vyf plus ses is gelyk na elf. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,As jy nie die antwoord weet vier enige van die optel oefeninge kan jy wenke kry en dit sal sirkels teken, en jy can die sirkels optel. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink jy's gereed om die optel probleme te doen. Dis pret! Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Nou gaan ek jou 'n vraag vra. Wat is ses plus vyf? Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wel ons gaan sien...Kan jy die twee getalle om ruil and dieselfde antwoord kry? Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Skryf op die getal lyn vier meer. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wat is, (Ek gaan nou 'n verskillende kleur gebryl), wat is vyf plus ses? Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So as jy wil kan jy die video hier breek en die som probeer, dalk weet jy al die antwoord Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,So gaan ons, een, twee, drie, vier. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons sien, ek sal wit nou gebruik Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wat is agt plus sewe? Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons probeer dit, ek gaan dit probeer in 'n verskillende kleur. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Sodat on's nie verwaard raak nie. Kom ons begin met ses. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ignoreer die geel vir nou en voeg vyf by na dit. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Die rede hoekom dit so 'n moeilike probleem is dat die antwoord meer getalle dan vingers het so jy kan dit nie met jou vingers doen nie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Een, twee, drie, vier, vyf. Ons kom uit by dieselfde plek. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Wel as jy nog kan lees hierdie agt is net hier, ons gaan sewe byvoeg. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ons gaan na vyftien. Agt plus sewe is vyftien Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Jy mag hierdie wil probeer op 'n hele lot probleme and jy sal sien dat dit altyd werk. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Hopelik gee dit vir jou 'n gevoel van hoe om hierdie tipe probleme te doen, en jy gaan vermenigvuldiging leer in 'n kleine bietjie. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Die order maak nie 'n verskil nie. Vyf plus ses is dieseflde ding as ses plus vyf. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,En dit maak sin, as ek vyf avokados het en jy gee my ses daan gaan ek elf het. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Sien al wat ons gedoen het was om dit te verhoog by een, by twee, by drie, by vier. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Omdat hierdie getal lyn so mooi lyk gaan ek aan hou om dit te gebruik. Alhoewel ek kan begin om julle te verwar omdat ek so veel op dit gaan skryf. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Dan het ons by sewe op ge eindig. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Dit was ons antwoord. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Uiteindelik oor tyd die meer oefening jy doen, sal jy hopelik dit memoriseer en hierdie probleme in 'n halwe sekonde klaar maak. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ons kan 'n paar verskillende ene doen. Ons kan se wat is, wat as ek jou vra wat is agt plus een. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Mmm wel jy mag al klaar weet dit is een op van agt. Maar as jy aan dit getal lyn kyk. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,O kyk na dit, dis 'n mooi lyn Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Ek voel sleg om dit weg te vee. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,Laat ek 'n getallelyn teken. Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,een, twee, drie, vier Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,vyf, ses, sewe, agt, Dialogue: 0,9:59:59.99,9:59:59.99,Default,,0000,0000,0000,,nege, ten, elf Dialogue: 0,0:00:02.30,0:00:05.72,Default,,0000,0000,0000,,Welkom by die video oor eenvoudige optel somme Dialogue: 0,0:00:05.72,0:00:09.90,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet wat jy nou dink: "Optel somme lyk gladnie nie so eenvoudig vir my nie!" Dialogue: 0,0:00:09.90,0:00:11.20,Default,,0000,0000,0000,,Toemaar ... Dialogue: 0,0:00:11.20,0:00:16.10,Default,,0000,0000,0000,,Teen die einde van hierdie video sal dit sommer heelwat eenvoudiger wees. Dialogue: 0,0:00:16.10,0:00:19.75,Default,,0000,0000,0000,,So kom ons spring weg met 'n paar maklike probleme Dialogue: 0,0:00:19.75,0:00:24.11,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal begin met 'n ou klassieke probleem Dialogue: 0,0:00:24.11,0:00:27.15,Default,,0000,0000,0000,,1 + 1 Dialogue: 0,0:00:27.15,0:00:29.70,Default,,0000,0000,0000,,En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen Dialogue: 0,0:00:29.70,0:00:33.70,Default,,0000,0000,0000,,Dalk weet jy wat die antwoord is, maar nie regtig hoe ons daar uitkom nie Dialogue: 0,0:00:33.70,0:00:36.12,Default,,0000,0000,0000,,of as jy dit nog nie regtig bemeester het nie Dialogue: 0,0:00:36.12,0:00:37.60,Default,,0000,0000,0000,,Jy sê Dialogue: 0,0:00:37.60,0:00:42.30,Default,,0000,0000,0000,,Well, kom ons vat een avokado Dialogue: 0,0:00:42.30,0:00:47.87,Default,,0000,0000,0000,,So as ek een avokado het, en jy gee vir my nog 'n avokado Dialogue: 0,0:00:47.87,0:00:50.15,Default,,0000,0000,0000,,Hoeveel avokado's het ek dan nou? Dialogue: 0,0:00:50.15,0:00:52.01,Default,,0000,0000,0000,,Dit is een, twee avokado's Dialogue: 0,0:00:52.05,0:00:55.55,Default,,0000,0000,0000,,So 1 + 1 is gelyk aan 2 Dialogue: 0,0:00:55.62,0:00:56.68,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet wat jy nou dink: Dialogue: 0,0:00:56.70,0:00:58.30,Default,,0000,0000,0000,,"Dis te maklik!" Dialogue: 0,0:00:58.30,0:01:01.14,Default,,0000,0000,0000,,So laat my jou iets moeiliker gee Dialogue: 0,0:01:01.14,0:01:02.60,Default,,0000,0000,0000,,Ek hou van die avokado's Dialogue: 0,0:01:02.68,0:01:05.30,Default,,0000,0000,0000,,So ek gaan aanhou werk met avokado's Dialogue: 0,0:01:05.30,0:01:10.70,Default,,0000,0000,0000,,Wat is 3 + 4? Dialogue: 0,0:01:10.70,0:01:13.30,Default,,0000,0000,0000,,Dit is, dink ek, 'n moeiliker probleem Dialogue: 0,0:01:13.30,0:01:15.40,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons hou by die avokado's Dialogue: 0,0:01:15.40,0:01:17.30,Default,,0000,0000,0000,,In geval jy nie weet wat 'n avokadopeer is nie Dialogue: 0,0:01:17.30,0:01:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is eintlik 'n baie lekker vrug Dialogue: 0,0:01:20.00,0:01:21.98,Default,,0000,0000,0000,,Dit het meer vet in as enige ander vrug! Dialogue: 0,0:01:21.98,0:01:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Jy sal waarskynlik nie eens dink dit was 'n vrug as jy een geëet het nie Dialogue: 0,0:01:25.00,0:01:28.63,Default,,0000,0000,0000,,So, kom ons sê ek het 3 avokado's Dialogue: 0,0:01:28.63,0:01:30.00,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:01:30.00,0:01:31.10,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:01:31.10,0:01:32.80,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:01:32.80,0:01:36.68,Default,,0000,0000,0000,,en kom ons sê jy gee my nog 4 avokado's Dialogue: 0,0:01:36.68,0:01:41.50,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal die 4 wat jy my gee in geel wys Dialogue: 0,0:01:41.50,0:01:42.60,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:01:42.60,0:01:43.40,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:01:43.40,0:01:45.00,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:01:45.00,0:01:47.00,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:01:47.00,0:01:48.96,Default,,0000,0000,0000,,So, hoe baie avokado's het ek nou? Dialogue: 0,0:01:49.08,0:01:50.17,Default,,0000,0000,0000,,Dit is Dialogue: 0,0:01:50.17,0:01:51.15,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:01:51.17,0:01:51.99,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:01:52.01,0:01:52.80,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:01:52.80,0:01:53.50,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:01:53.50,0:01:54.10,Default,,0000,0000,0000,,5 Dialogue: 0,0:01:54.10,0:01:54.90,Default,,0000,0000,0000,,6 Dialogue: 0,0:01:54.90,0:01:56.44,Default,,0000,0000,0000,,7 avokado's Dialogue: 0,0:01:56.44,0:01:59.77,Default,,0000,0000,0000,,So 3 + 4 is gelyk aan 7 Dialogue: 0,0:01:59.77,0:02:01.28,Default,,0000,0000,0000,,Nou sal ek jou leer van 'n ander manier om te dink hieroor Dialogue: 0,0:02:01.31,0:02:03.31,Default,,0000,0000,0000,,Ons noem dit 'n getallelyn Dialogue: 0,0:02:03.31,0:02:06.20,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink dit is hoe ek dit in my kop doen Dialogue: 0,0:02:06.20,0:02:07.70,Default,,0000,0000,0000,,wanneer ek vergeet Dialogue: 0,0:02:07.70,0:02:09.70,Default,,0000,0000,0000,,wanner ek dit nie sommer net onthou nie Dialogue: 0,0:02:09.70,0:02:11.83,Default,,0000,0000,0000,,So, met die getallelyn, skryf ek al die nommers in volgorde Dialogue: 0,0:02:11.83,0:02:16.90,Default,,0000,0000,0000,,en ek gaan hoog genoeg, sodat al die nommers wat ek gebruik in my getallelyn is Dialogue: 0,0:02:16.90,0:02:18.97,Default,,0000,0000,0000,,Jy weet die eerste nommer is 0, wat eintlik niks is nie Dialogue: 0,0:02:18.97,0:02:21.20,Default,,0000,0000,0000,,Miskien weet jy nie, maar nou weet jy Dialogue: 0,0:02:21.20,0:02:36.98,Default,,0000,0000,0000,,En dan gaan jy na 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 Dialogue: 0,0:02:37.07,0:02:39.48,Default,,0000,0000,0000,,Dit hou gaan: 11, ... Dialogue: 0,0:02:39.48,0:02:40.89,Default,,0000,0000,0000,,Ons sê 3 + 4 Dialogue: 0,0:02:40.98,0:02:43.05,Default,,0000,0000,0000,,So kom ons begin by 3 Dialogue: 0,0:02:43.05,0:02:45.15,Default,,0000,0000,0000,,Ek het 3 hier Dialogue: 0,0:02:45.15,0:02:46.90,Default,,0000,0000,0000,,en ons gaan 4 by die 3 sit Dialogue: 0,0:02:46.90,0:02:49.40,Default,,0000,0000,0000,,Nou gaan ons op met die getallelyn Dialogue: 0,0:02:49.40,0:02:50.28,Default,,0000,0000,0000,,regs op die getallelyn Dialogue: 0,0:02:50.28,0:02:52.01,Default,,0000,0000,0000,,4 meer Dialogue: 0,0:02:52.01,0:02:53.10,Default,,0000,0000,0000,,So ons gaan Dialogue: 0,0:02:53.10,0:02:54.50,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:02:54.50,0:02:55.70,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:02:55.70,0:02:57.20,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:02:57.20,0:03:00.10,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:03:00.10,0:03:01.68,Default,,0000,0000,0000,,so al wat ons gedoen het, was om 1 by te tel Dialogue: 0,0:03:01.68,0:03:02.42,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:03:02.43,0:03:02.93,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:03:02.93,0:03:03.51,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:03:03.51,0:03:04.97,Default,,0000,0000,0000,,en daar beland ons toe by 7 Dialogue: 0,0:03:04.97,0:03:07.20,Default,,0000,0000,0000,,en dit was ons antwoord Dialogue: 0,0:03:07.20,0:03:08.19,Default,,0000,0000,0000,,ons kan 'n paar verskillendes doen Dialogue: 0,0:03:08.19,0:03:09.30,Default,,0000,0000,0000,,Ons kan sê: Dialogue: 0,0:03:09.30,0:03:10.80,Default,,0000,0000,0000,,Wat is ... Dialogue: 0,0:03:10.80,0:03:13.32,Default,,0000,0000,0000,,Wat as ek vra wat 8 + 1 is? Dialogue: 0,0:03:13.32,0:03:14.92,Default,,0000,0000,0000,,Mmhh ... 8 + 1 Dialogue: 0,0:03:14.92,0:03:16.10,Default,,0000,0000,0000,,Dalk weet jy klaar Dialogue: 0,0:03:16.10,0:03:17.60,Default,,0000,0000,0000,,8 + 1 is net die volgende getal Dialogue: 0,0:03:17.60,0:03:19.10,Default,,0000,0000,0000,,maar as ons na die getallelyn kyk Dialogue: 0,0:03:19.10,0:03:21.10,Default,,0000,0000,0000,,jy begin by 8 Dialogue: 0,0:03:21.10,0:03:23.50,Default,,0000,0000,0000,,en jy sit 1 by Dialogue: 0,0:03:23.50,0:03:25.70,Default,,0000,0000,0000,,8 + 1 is gelyk aan 9 Dialogue: 0,0:03:28.76,0:03:31.21,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons doen 'n paar moeiliker probleme Dialogue: 0,0:03:31.21,0:03:33.10,Default,,0000,0000,0000,,en net sodat jy weet Dialogue: 0,0:03:33.10,0:03:33.80,Default,,0000,0000,0000,,as hierdie jou 'n bietjie bang maak Dialogue: 0,0:03:33.80,0:03:35.50,Default,,0000,0000,0000,,kan jy altyd die sirkels trek Dialogue: 0,0:03:35.50,0:03:37.40,Default,,0000,0000,0000,,jy kan altyd 'n getallelyn teken Dialogue: 0,0:03:37.40,0:03:38.80,Default,,0000,0000,0000,,en uiteindelik, met verloop van tyd, Dialogue: 0,0:03:38.80,0:03:40.20,Default,,0000,0000,0000,,en soos jy meer oefening doen Dialogue: 0,0:03:40.20,0:03:41.35,Default,,0000,0000,0000,,sal jy hopenlik hierdie begin onthou Dialogue: 0,0:03:41.35,0:03:43.24,Default,,0000,0000,0000,,en kan doen jy dit in 'n half sekond Dialogue: 0,0:03:43.24,0:03:44.19,Default,,0000,0000,0000,,Ek belowe jou Dialogue: 0,0:03:44.19,0:03:46.12,Default,,0000,0000,0000,,jy moet net aanhou oefen Dialogue: 0,0:03:46.12,0:03:47.60,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons sê Dialogue: 0,0:03:47.60,0:03:48.63,Default,,0000,0000,0000,,ek wil die getallelyn weer trek Dialogue: 0,0:03:48.68,0:03:50.40,Default,,0000,0000,0000,,eitnlik het ek iets om my te help Dialogue: 0,0:03:50.40,0:03:51.70,Default,,0000,0000,0000,,so ek moet nie sulke lelike lyne trek nie Dialogue: 0,0:03:51.70,0:03:53.98,Default,,0000,0000,0000,,ek kan vir jou ... kyk na daar! Dialogue: 0,0:03:53.98,0:03:57.00,Default,,0000,0000,0000,,dis ongelooflik Dialogue: 0,0:03:59.82,0:04:02.52,Default,,0000,0000,0000,,dit is 'n pragtige lyn Dialogue: 0,0:04:02.52,0:04:05.45,Default,,0000,0000,0000,,Ek voel sleg dat ek dit weer gaan moet uitvee Dialogue: 0,0:04:05.54,0:04:07.87,Default,,0000,0000,0000,,so kom ek trek die getallelyn Dialogue: 0,0:04:07.90,0:04:08.54,Default,,0000,0000,0000,,0 Dialogue: 0,0:04:08.57,0:04:09.21,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:04:09.21,0:04:10.52,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:04:10.52,0:04:12.20,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:04:12.20,0:04:13.30,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:04:13.30,0:04:14.90,Default,,0000,0000,0000,,5 Dialogue: 0,0:04:14.90,0:04:16.10,Default,,0000,0000,0000,,6 Dialogue: 0,0:04:16.10,0:04:17.40,Default,,0000,0000,0000,,7 Dialogue: 0,0:04:17.40,0:04:18.50,Default,,0000,0000,0000,,8 Dialogue: 0,0:04:18.50,0:04:20.10,Default,,0000,0000,0000,,9 Dialogue: 0,0:04:20.10,0:04:21.50,Default,,0000,0000,0000,,10 Dialogue: 0,0:04:21.50,0:04:22.90,Default,,0000,0000,0000,,11 Dialogue: 0,0:04:22.90,0:04:24.30,Default,,0000,0000,0000,,12 Dialogue: 0,0:04:24.30,0:04:25.70,Default,,0000,0000,0000,,13 Dialogue: 0,0:04:25.70,0:04:27.10,Default,,0000,0000,0000,,14 Dialogue: 0,0:04:27.10,0:04:29.60,Default,,0000,0000,0000,,15 Dialogue: 0,0:04:29.60,0:04:31.72,Default,,0000,0000,0000,,so kom ons doen 'n moeilike som Dialogue: 0,0:04:31.72,0:04:34.05,Default,,0000,0000,0000,,Wat is ... Dialogue: 0,0:04:34.05,0:04:36.20,Default,,0000,0000,0000,,(laat ek verskillende kleure gebruik) Dialogue: 0,0:04:36.20,0:04:39.36,Default,,0000,0000,0000,,Wat is 5 + 6? Dialogue: 0,0:04:39.38,0:04:41.30,Default,,0000,0000,0000,,As hy wil, kan jy die video stop en dit self probeer Dialogue: 0,0:04:41.30,0:04:43.30,Default,,0000,0000,0000,,Dalk weet jy klaar wat die antwoord is Dialogue: 0,0:04:43.30,0:04:45.71,Default,,0000,0000,0000,,Die rede hoekom ek sê dat hierdie 'n moeilike probleem is, is omdat Dialogue: 0,0:04:45.71,0:04:48.68,Default,,0000,0000,0000,,jy nie genoeg vingers het om dit te doen nie Dialogue: 0,0:04:48.68,0:04:51.70,Default,,0000,0000,0000,,so jy gaan sukkel om jou vingers te gebruik. Dialogue: 0,0:04:51.70,0:04:55.20,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons begin met die probleem: Dialogue: 0,0:04:55.20,0:04:56.20,Default,,0000,0000,0000,,(Oops, my telefoon lui ...) Dialogue: 0,0:04:56.20,0:04:59.00,Default,,0000,0000,0000,,(maar, ek sal die telefoon ignoreer, want jy is meer belangrik) Dialogue: 0,0:04:59.00,0:05:03.01,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons begin by 5 Dialogue: 0,0:05:05.20,0:05:06.69,Default,,0000,0000,0000,,en ons gaan 6 by dit tel Dialogue: 0,0:05:06.69,0:05:07.60,Default,,0000,0000,0000,,so ons gaan: Dialogue: 0,0:05:07.60,0:05:08.50,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:05:08.50,0:05:09.70,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:05:09.70,0:05:10.80,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:05:10.80,0:05:11.70,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:05:11.70,0:05:13.20,Default,,0000,0000,0000,,5 Dialogue: 0,0:05:13.20,0:05:15.60,Default,,0000,0000,0000,,6 Dialogue: 0,0:05:15.60,0:05:17.70,Default,,0000,0000,0000,,Ons is by 11 Dialogue: 0,0:05:17.70,0:05:20.35,Default,,0000,0000,0000,,so 5 + 6 is gelyk aan 11 Dialogue: 0,0:05:20.35,0:05:22.20,Default,,0000,0000,0000,,Nou gaan ek jou 'n vraag vra Dialogue: 0,0:05:22.20,0:05:23.78,Default,,0000,0000,0000,,Wat is 6 + 5? Dialogue: 0,0:05:29.68,0:05:31.34,Default,,0000,0000,0000,,Kan jy die getalle omruil en nog steeds dieselfde antwoord kry? Dialogue: 0,0:05:31.34,0:05:32.71,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons probeer Dialogue: 0,0:05:32.71,0:05:33.72,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal dit in 'n ander kleur probeer Dialogue: 0,0:05:33.72,0:05:35.36,Default,,0000,0000,0000,,sodat ons nie deurmekaar raak nie Dialogue: 0,0:05:35.36,0:05:37.64,Default,,0000,0000,0000,,Kom ons begin by 6 Dialogue: 0,0:05:37.64,0:05:39.40,Default,,0000,0000,0000,,Ignoreer die geel vir nou Dialogue: 0,0:05:39.40,0:05:41.00,Default,,0000,0000,0000,,en sit nou 5 by Dialogue: 0,0:05:41.00,0:05:42.00,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:05:42.00,0:05:43.10,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:05:43.10,0:05:44.30,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:05:44.30,0:05:45.00,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:05:45.00,0:05:45.50,Default,,0000,0000,0000,,5 Dialogue: 0,0:05:45.50,0:05:46.10,Default,,0000,0000,0000,,Ha! Dialogue: 0,0:05:46.10,0:05:48.20,Default,,0000,0000,0000,,Ons kom op dieselfde plek uit! Dialogue: 0,0:05:48.20,0:05:49.39,Default,,0000,0000,0000,,Dalk wil jy dit met 'n klomp verskillende somme probeer Dialogue: 0,0:05:49.39,0:05:51.21,Default,,0000,0000,0000,,en jy sal sien dat dit altyd uitwerk. Dialogue: 0,0:05:51.21,0:05:53.70,Default,,0000,0000,0000,,Die volgorde maak nie saak nie Dialogue: 0,0:05:53.70,0:05:56.07,Default,,0000,0000,0000,,5 + 6 is dieselfde as 6 + 5 Dialogue: 0,0:05:56.07,0:05:57.28,Default,,0000,0000,0000,,Dit maak sin Dialogue: 0,0:05:57.28,0:06:00.15,Default,,0000,0000,0000,,As ek 5 avokado's het, en jy gee my 6, dan het ek 11 Dialogue: 0,0:06:00.15,0:06:03.20,Default,,0000,0000,0000,,As ek 6 het, en jy gee vir my 5, gaan ek ook 11 hê Dialogue: 0,0:06:05.46,0:06:07.15,Default,,0000,0000,0000,,Omdat die getallelyn so lekker is Dialogue: 0,0:06:07.15,0:06:08.74,Default,,0000,0000,0000,,Wil ek nog 'n paar probleme met dit doen Dialogue: 0,0:06:08.74,0:06:10.86,Default,,0000,0000,0000,,Alhoewel ek seker is ek jou net gaan deurmekaar maak Dialogue: 0,0:06:10.86,0:06:12.32,Default,,0000,0000,0000,,omdat ek so baie op dit skryf Dialogue: 0,0:06:13.68,0:06:14.91,Default,,0000,0000,0000,,kom on kyk Dialogue: 0,0:06:14.91,0:06:15.85,Default,,0000,0000,0000,,(Ek sal nou wit gebruik) Dialogue: 0,0:06:16.88,0:06:22.92,Default,,0000,0000,0000,,Wat is 8 + 7? Dialogue: 0,0:06:22.92,0:06:24.08,Default,,0000,0000,0000,,Wel ... Dialogue: 0,0:06:24.08,0:06:25.03,Default,,0000,0000,0000,,(As jy nog steeds hierdie kan lees) Dialogue: 0,0:06:25.03,0:06:27.47,Default,,0000,0000,0000,,8 is daar Dialogue: 0,0:06:27.47,0:06:29.35,Default,,0000,0000,0000,,Ons gaan 7 by dit tel Dialogue: 0,0:06:29.44,0:06:30.22,Default,,0000,0000,0000,,1 Dialogue: 0,0:06:30.22,0:06:31.12,Default,,0000,0000,0000,,2 Dialogue: 0,0:06:31.12,0:06:32.55,Default,,0000,0000,0000,,3 Dialogue: 0,0:06:32.55,0:06:33.59,Default,,0000,0000,0000,,4 Dialogue: 0,0:06:33.59,0:06:34.80,Default,,0000,0000,0000,,5 Dialogue: 0,0:06:34.80,0:06:35.60,Default,,0000,0000,0000,,6 Dialogue: 0,0:06:35.60,0:06:37.31,Default,,0000,0000,0000,,7 Dialogue: 0,0:06:37.31,0:06:39.30,Default,,0000,0000,0000,,Ons gaan tot by 15 Dialogue: 0,0:06:39.30,0:06:43.50,Default,,0000,0000,0000,,8 + 7 is 15 Dialogue: 0,0:06:43.50,0:06:47.50,Default,,0000,0000,0000,,Hopenlik kry jy nou 'n beter idee van hoe om hierdie probleme op te los Dialogue: 0,0:06:47.50,0:06:51.90,Default,,0000,0000,0000,,en nog meer as dit - jy gaan seker ook nog leer hoe om maal somme te doen Dialogue: 0,0:06:51.90,0:06:54.18,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie soort probleme is, Dialogue: 0,0:06:54.18,0:06:55.95,Default,,0000,0000,0000,,as jy net begin met wiskunde, Dialogue: 0,0:06:55.95,0:06:58.40,Default,,0000,0000,0000,,probleme wat jy moet oefen Dialogue: 0,0:06:58.40,0:07:00.03,Default,,0000,0000,0000,,tot jy dit onthou Dialogue: 0,0:07:00.03,0:07:03.40,Default,,0000,0000,0000,,maar, met die verloop van tyd, Dialogue: 0,0:07:03.40,0:07:05.92,Default,,0000,0000,0000,,wil ek hê dat jy moet onthou hoe jy nou gevoel het Dialogue: 0,0:07:05.92,0:07:09.85,Default,,0000,0000,0000,,en dan moet jy die video weer kyk oor 3 jaar Dialogue: 0,0:07:09.85,0:07:11.87,Default,,0000,0000,0000,,en dan moet jy dink aan hoe jy nou gevoel het Dialogue: 0,0:07:11.87,0:07:14.79,Default,,0000,0000,0000,,en dan sal jy sê: "Deksels, dit was so maklik!" Dialogue: 0,0:07:14.79,0:07:16.58,Default,,0000,0000,0000,,want jy gaan dit so vinnig leer Dialogue: 0,0:07:16.72,0:07:17.60,Default,,0000,0000,0000,,so, in elk geval, ... Dialogue: 0,0:07:18.80,0:07:20.59,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink jy kry die idee Dialogue: 0,0:07:20.59,0:07:24.59,Default,,0000,0000,0000,,As jy nie die antwoorde in die oefeninge reg kry nie, Dialogue: 0,0:07:24.59,0:07:26.18,Default,,0000,0000,0000,,kan jy net op die 'hints' knoppie druk. Dialogue: 0,0:07:26.18,0:07:27.60,Default,,0000,0000,0000,,dan sal dit die sirkels trek Dialogue: 0,0:07:27.60,0:07:28.98,Default,,0000,0000,0000,,en dan kan jy hulle tel Dialogue: 0,0:07:28.98,0:07:30.70,Default,,0000,0000,0000,,of, as jy dit op jou eie wil doen Dialogue: 0,0:07:30.70,0:07:31.62,Default,,0000,0000,0000,,sodat jy leer om dit reg te doen Dialogue: 0,0:07:31.62,0:07:33.10,Default,,0000,0000,0000,,kan jy self die sirkels trek Dialogue: 0,0:07:33.10,0:07:35.00,Default,,0000,0000,0000,,of jy kan 'n getallelyn teken Dialogue: 0,0:07:35.00,0:07:37.70,Default,,0000,0000,0000,,net soos jy in die video gesien het Dialogue: 0,0:07:37.70,0:07:40.60,Default,,0000,0000,0000,,Ek dink jy is nou reg om die oefeninge te doen Dialogue: 0,0:07:41.05,99:59:59.00,Default,,0000,0000,0000,,Lekker werk!