0:00:00.651,0:00:05.201 Ons is gevra om aftrek somme te doen en ons het 68-42. 0:00:05.201,0:00:08.940 En wat ek wil doen, is om jou te wys hoe ek heirdie som sou doen 0:00:08.940,0:00:12.516 En dan praat ons bietjie oor hoekom dit nou eintlik werk. 0:00:12.516,0:00:17.533 So as ek nou 68-42, is een manier, heelwaarskynlik die mees algemene manier 0:00:17.533,0:00:20.759 is om die nommer waarvan jy aftrek, bo te skryf, 0:00:20.759,0:00:24.507 en die nommer wat jy daarvan aftrek onder dit skryf. 0:00:24.507,0:00:27.353 So ons het 68-42. 0:00:27.353,0:00:30.200 Bou is dit belangrik dat jy seker maak, 0:00:30.200,0:00:34.077 jy skryf die getalle mooi onder mekaar neer, so die 2 is onder die 8 0:00:34.077,0:00:37.133 hulle is alby in die ene se plek, en die 4 is onder die 6, 0:00:37.133,0:00:40.533 en hulle is altwee in die tiene se plek. Hopelik word dit later in 0:00:40.533,0:00:43.800 hierdie video duidelik hoekom dit 'n goeie ding is om te doen. 0:00:43.800,0:00:46.138 Ok. so kom ons gaan na die ene se plek toe, 0:00:46.138,0:00:52.431 Dan sien ons 'n 8 en ons wil 'n 2 van hom aftrek, so 8-2 is 6. 0:00:52.431,0:00:53.533 Kom ek skryf dit hierso 0:00:53.533,0:00:55.067 aan hierdie kant. 0:00:55.067,0:00:56.667 8-2 is 6. 0:00:56.667,0:01:02.200 Ok, 8-2=6. 0:01:02.200,0:01:05.759 En nou gaan ons na die tiene se plaek toe. Daar het ons 6-4. 0:01:05.759,0:01:08.667 En oor hulle in die tiene se plek is, weet ons dis eintlik 60-40. 0:01:08.667,0:01:15.604 Maar 6-4 is 2, 6-4=2. 0:01:15.604,0:01:18.810 En omdat hulle in die tiene se plek is, sĂȘ ons eintlik 60-40 0:01:18.810,0:01:20.015 is gelyk aan 20. 0:01:20.015,0:01:21.850 Ek sal dit nou nou bietjie meer opklaar. 0:01:21.850,0:01:23.015 so wat het ons hier gedoen? 0:01:23.015,0:01:26.600 68-42=26 0:01:26.600,0:01:28.143 en jy kan sommer self toets of jy reg is 0:01:28.143,0:01:31.267 jy kan 26 plus 42 uitwerk en sien of jy 68 kry 0:01:31.267,0:01:35.667 of jy kan 26 aftrek van 68 en sien of jy 42 kry. 0:01:35.667,0:01:39.267 So ek wil aanmoedig om dit bietjie te oefen na hierdie video. 0:01:39.267,0:01:44.533 Toets of 42+26=68 0:01:44.533,0:01:46.533 gelyk is aan 68 0:01:46.533,0:01:50.867 En toets ook waaraan 68-26 gelyk is 0:01:50.867,0:01:52.867 en jy behoort te siendis gelyk aan 42 0:01:52.867,0:01:56.100 So jy kan sommer self kyk of jy reg is. 0:01:56.100,0:01:59.133 Nou, die laaste ding wat ek in hierdie video wil doen is 0:01:59.133,0:02:01.667 om in meer diepte te verduidelik hoekom dit so werk. 0:02:01.667,0:02:05.400 In my kop, sien ek 68 0:02:05.400,0:02:07.133 en hoef dit nie so te doen nie 0:02:07.133,0:02:09.610 maar dis 'n goeie manier om seker te maak jy verstaan baie mooi wat hier aangaan 0:02:09.610,0:02:15.324 68 is dieselfde as 60 plus 8 of 60 en 8 0:02:15.324,0:02:17.723 En ons wil nou 42 daarvan aftrek 0:02:17.723,0:02:21.348 maar 42 is dieselfde ding as 40 plus 2 0:02:21.364,0:02:26.000 so ons trek 40 af en ons trek 2 af. 0:02:26.000,0:02:29.200 As ons 42 aftrek, trek ons 40 en 2 af. 0:02:29.200,0:02:32.410 So jy kan die som amper sien as twee verskillende somme 0:02:32.410,0:02:35.415 by die ene se plaek het jy 8-2 0:02:35.415,0:02:38.200 En dis mos wat ons hier gedoen het en dis 6 0:02:38.200,0:02:44.267 en by die tiene se plek het jy 60-40, en dis 20 0:02:44.267,0:02:46.867 so jy eindig met 'n 20 en 6 0:02:46.867,0:02:53.105 en jy weet mos 26 is presies dieselfde as 26