[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:01.18,0:00:02.74,Default,,0000,0000,0000,,Hoeveel word jy betaal? Dialogue: 0,0:00:03.16,0:00:05.20,Default,,0000,0000,0000,,Moenie hardop antwoord nie. Dialogue: 0,0:00:05.67,0:00:07.54,Default,,0000,0000,0000,,Maar sit ’n syfer in jou kop. Dialogue: 0,0:00:08.02,0:00:12.82,Default,,0000,0000,0000,,Nou, hoeveel dink jy word \Ndie persoon langs jou betaal? Dialogue: 0,0:00:13.18,0:00:15.38,Default,,0000,0000,0000,,Weereens, moenie hardop antwoord nie. Dialogue: 0,0:00:15.38,0:00:16.46,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:00:17.14,0:00:19.53,Default,,0000,0000,0000,,By die werk, hoeveel dink jy Dialogue: 0,0:00:19.53,0:00:23.05,Default,,0000,0000,0000,,word die persoon in die afskorting of\Nby die lessenaar langs jou betaal? Dialogue: 0,0:00:23.58,0:00:24.64,Default,,0000,0000,0000,,Weet jy? Dialogue: 0,0:00:24.98,0:00:26.49,Default,,0000,0000,0000,,Behoort jy te weet? Dialogue: 0,0:00:26.96,0:00:30.98,Default,,0000,0000,0000,,Let op, dis selfs effens ongemaklik vir my\Nom jou hierdie vrae te vra. Dialogue: 0,0:00:30.98,0:00:34.42,Default,,0000,0000,0000,,Maar erken dit -- jy wil so half weet. Dialogue: 0,0:00:34.99,0:00:38.64,Default,,0000,0000,0000,,Die meeste van ons is ongemaklik \Nmet die idee om ons salaris uit te saai. Dialogue: 0,0:00:38.64,0:00:40.72,Default,,0000,0000,0000,,Ons moenie ons bure vertel nie Dialogue: 0,0:00:40.72,0:00:43.75,Default,,0000,0000,0000,,en ons moet beslis nie ons bure\Nby die kantoor vertel nie. Dialogue: 0,0:00:43.93,0:00:47.50,Default,,0000,0000,0000,,Ons neem aan die rede is dat as almal weet\Nwat almal anders betaal word, Dialogue: 0,0:00:47.50,0:00:49.31,Default,,0000,0000,0000,,sal die duiwel los wees. Dialogue: 0,0:00:49.31,0:00:51.41,Default,,0000,0000,0000,,Daar sal stryery en bakleiery wees, Dialogue: 0,0:00:51.41,0:00:53.59,Default,,0000,0000,0000,,’n paar mense sal dalk selfs bedank. Dialogue: 0,0:00:53.59,0:00:57.46,Default,,0000,0000,0000,,Maar sê nou geheimhouding is \Neintlik die rede vir al daai getwis? Dialogue: 0,0:00:57.46,0:01:00.13,Default,,0000,0000,0000,,En wat sal gebeur as ons\Ndaardie geheimhouding wegvat? Dialogue: 0,0:01:00.60,0:01:04.62,Default,,0000,0000,0000,,Wat as openheid eintlik die sin van\Nregverdigheid en samewerking Dialogue: 0,0:01:04.62,0:01:05.87,Default,,0000,0000,0000,,in ’n maatskapy versterk? Dialogue: 0,0:01:05.87,0:01:09.45,Default,,0000,0000,0000,,Wat sou gebeur as ons totale\Nsalaris-deursigtigheid gehad het? Dialogue: 0,0:01:10.25,0:01:11.61,Default,,0000,0000,0000,,Oor die laaste paar jaar Dialogue: 0,0:01:11.61,0:01:14.49,Default,,0000,0000,0000,,het ek dié korporatiewe en\Nondernemingsleiers bestudeer Dialogue: 0,0:01:14.49,0:01:18.22,Default,,0000,0000,0000,,wat die konvensionele wysheid oor hoe om\N’n maatskapy te bestuur, bevraagteken. Dialogue: 0,0:01:18.22,0:01:21.11,Default,,0000,0000,0000,,En die vraag oor betaling\Nkom aanhoudend ter sprake. Dialogue: 0,0:01:21.11,0:01:23.86,Default,,0000,0000,0000,,En die antwoorde verras aanhoudend. Dialogue: 0,0:01:24.45,0:01:26.26,Default,,0000,0000,0000,,Dit blyk dat salaris-deursigtigheid -- Dialogue: 0,0:01:26.26,0:01:28.45,Default,,0000,0000,0000,,om salarisse openlik\Nin ’n maatskapy te deel -- Dialogue: 0,0:01:28.45,0:01:31.09,Default,,0000,0000,0000,,’n beter werkplek\Nvir beide die werknemer Dialogue: 0,0:01:31.09,0:01:32.81,Default,,0000,0000,0000,,en vir die organisasie maak. Dialogue: 0,0:01:33.34,0:01:36.49,Default,,0000,0000,0000,,As mense nie weet hoe hul salaris\Nmet hul gelykes s’n vergelyk nie Dialogue: 0,0:01:36.49,0:01:38.33,Default,,0000,0000,0000,,is hulle meer geneig om onderbetaal Dialogue: 0,0:01:38.33,0:01:40.34,Default,,0000,0000,0000,,en dalk selfs teen gediskrimineer te voel. Dialogue: 0,0:01:40.73,0:01:43.26,Default,,0000,0000,0000,,Wil jy by ’n plek werk wat toelaat Dialogue: 0,0:01:43.26,0:01:46.05,Default,,0000,0000,0000,,dat jy onderbetaal\Nen teen gediskrimineer voel? Dialogue: 0,0:01:46.70,0:01:49.39,Default,,0000,0000,0000,,Maar om salarisse geheim\Nte hou doen presies dit, Dialogue: 0,0:01:49.39,0:01:52.11,Default,,0000,0000,0000,,en dis ’n praktyk so oud\Nsoos wat dit algemeen is, Dialogue: 0,0:01:52.67,0:01:54.89,Default,,0000,0000,0000,,ten spyte daarvan\Ndat in die VSA Dialogue: 0,0:01:54.89,0:01:58.78,Default,,0000,0000,0000,,die wet ’n werknemer se reg\Nom sy salaris te bespreek, beskerm. Dialogue: 0,0:01:59.42,0:02:02.02,Default,,0000,0000,0000,,In een beroemde\Nvoorbeeld van dekades gelede Dialogue: 0,0:02:02.02,0:02:04.16,Default,,0000,0000,0000,,het die bestuur van\Ndie tydskrif Vanity Fair Dialogue: 0,0:02:04.16,0:02:06.23,Default,,0000,0000,0000,,sowaar ’n memo rondgestuur met die titel: Dialogue: 0,0:02:06.23,0:02:09.43,Default,,0000,0000,0000,,"Belet op bespreking onder werknemers\Nvan salaris ontvang." Dialogue: 0,0:02:09.43,0:02:12.98,Default,,0000,0000,0000,,BELET op bespreking onder werknemers\Nvan salaris ontvang. Dialogue: 0,0:02:13.48,0:02:15.66,Default,,0000,0000,0000,,Almal het wel nie\Ndaai memo aanvaar nie. Dialogue: 0,0:02:15.66,0:02:17.70,Default,,0000,0000,0000,,New York literêre figure Dorothy Parker, Dialogue: 0,0:02:17.70,0:02:19.52,Default,,0000,0000,0000,,Robert Benchley en Robert Sherwood, Dialogue: 0,0:02:19.52,0:02:21.99,Default,,0000,0000,0000,,almal skrywers in die\NAlgonquin Round Table, Dialogue: 0,0:02:21.99,0:02:23.80,Default,,0000,0000,0000,,het vir deursigtigheid opgestaan Dialogue: 0,0:02:23.80,0:02:25.60,Default,,0000,0000,0000,,en is die dag daarna werk toe Dialogue: 0,0:02:25.60,0:02:28.98,Default,,0000,0000,0000,,met hulle salarisse op bordjies geskryf\Nen om hulle nekke gehang. Dialogue: 0,0:02:28.98,0:02:30.32,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:02:30.72,0:02:32.33,Default,,0000,0000,0000,,Verbeel jou jy kom by die werk Dialogue: 0,0:02:32.33,0:02:36.22,Default,,0000,0000,0000,,met jou salaris sommer op jou\Nbors geskryf vir almal om te sien. Dialogue: 0,0:02:37.22,0:02:40.88,Default,,0000,0000,0000,,Maar hoekom wil ’n maatskapy\Nsalarisbesprekings ontmoedig? Dialogue: 0,0:02:40.88,0:02:44.74,Default,,0000,0000,0000,,Hoekom stem party daarmee saam\Nterwyl ander daarteen wil opstaan? Dialogue: 0,0:02:45.91,0:02:48.97,Default,,0000,0000,0000,,Dit blyk dat buiten die aangenome redes Dialogue: 0,0:02:48.97,0:02:52.28,Default,,0000,0000,0000,,salaris-geheimhouding eintlik\N’n manier is om baie geld te spaar. Dialogue: 0,0:02:52.28,0:02:54.25,Default,,0000,0000,0000,,Sien, om salarisse geheim te hou Dialogue: 0,0:02:54.25,0:02:57.20,Default,,0000,0000,0000,,lei tot wat ekonome\N"inligting-asimmetrie" noem. Dialogue: 0,0:02:57.20,0:02:59.55,Default,,0000,0000,0000,,In só ’n onderhandelingsituasie Dialogue: 0,0:02:59.55,0:03:02.50,Default,,0000,0000,0000,,het een party hope meer\Ninligting as die ander een. Dialogue: 0,0:03:02.89,0:03:06.45,Default,,0000,0000,0000,,En in besprekings oor aanstellings,\Nbevorderings of jaarlikse vehogings Dialogue: 0,0:03:06.45,0:03:10.36,Default,,0000,0000,0000,,kan ’n werkgewer dié geheimhouding\Ngebruik om baie geld te spaar. Dialogue: 0,0:03:10.36,0:03:13.56,Default,,0000,0000,0000,,Dink net hoeveel beter jy\Nvir ’n verhoging sou kon onderhandel Dialogue: 0,0:03:13.56,0:03:15.43,Default,,0000,0000,0000,,as jy geweet het wat almal verdien. Dialogue: 0,0:03:17.61,0:03:20.05,Default,,0000,0000,0000,,Ekonome waarsku dat inligting-asimmetrie Dialogue: 0,0:03:20.05,0:03:21.66,Default,,0000,0000,0000,,markte kan laat skeefloop. Dialogue: 0,0:03:21.66,0:03:24.27,Default,,0000,0000,0000,,Iemand los ’n salarisstrokie\Nop die fotostaatmasjien, Dialogue: 0,0:03:24.27,0:03:26.38,Default,,0000,0000,0000,,en skielik skree almal op mekaar. Dialogue: 0,0:03:26.87,0:03:28.96,Default,,0000,0000,0000,,Hulle waarsku selfs Dialogue: 0,0:03:28.96,0:03:33.64,Default,,0000,0000,0000,,dat inligting-asimmetrie tot\N’n totale markmislukking kan lei. Dialogue: 0,0:03:34.10,0:03:36.10,Default,,0000,0000,0000,,En ek dink ons is amper daar. Dialogue: 0,0:03:36.10,0:03:37.26,Default,,0000,0000,0000,,Dis hoekom: Dialogue: 0,0:03:37.26,0:03:42.36,Default,,0000,0000,0000,,Eerstens het meeste werknemers \Ngeen idee hoe hul salaris vergelyk nie. Dialogue: 0,0:03:42.83,0:03:46.72,Default,,0000,0000,0000,,In ’n 2015-opname van 70 000 werknemers Dialogue: 0,0:03:46.72,0:03:50.22,Default,,0000,0000,0000,,het twee derdes van almal\Nwat die marktarief betaal word Dialogue: 0,0:03:50.22,0:03:52.52,Default,,0000,0000,0000,,gesê hulle voel onderbetaal. Dialogue: 0,0:03:53.04,0:03:55.91,Default,,0000,0000,0000,,En uit almal wat gevoel het\Nhulle word onderbetaal, Dialogue: 0,0:03:55.91,0:03:58.95,Default,,0000,0000,0000,,het 60% gesê hulle\Nbeplan om te bedank, Dialogue: 0,0:03:58.95,0:04:01.80,Default,,0000,0000,0000,,ongeag of hulle onderbetaal, oorbetaal Dialogue: 0,0:04:01.80,0:04:03.77,Default,,0000,0000,0000,,of presies die marktarief betaal word. Dialogue: 0,0:04:04.20,0:04:06.66,Default,,0000,0000,0000,,Wat sou jy in hierdie opname gesê het? Dialogue: 0,0:04:06.66,0:04:07.96,Default,,0000,0000,0000,,Word jy onderbetaal? Dialogue: 0,0:04:07.96,0:04:10.30,Default,,0000,0000,0000,,Wel, wag -- hoe weet jy eers? Dialogue: 0,0:04:10.30,0:04:12.47,Default,,0000,0000,0000,,Want jy mag nie daaroor praat nie. Dialogue: 0,0:04:12.91,0:04:16.60,Default,,0000,0000,0000,,Volgende, inligting-asimmetrie,\Nsalaris-geheimhouding, Dialogue: 0,0:04:16.60,0:04:19.45,Default,,0000,0000,0000,,maak dit makliker om\Ndie diskriminasie te ignoreer Dialogue: 0,0:04:19.45,0:04:22.04,Default,,0000,0000,0000,,wat reeds vandag\Nin die mark teenwoordig is. Dialogue: 0,0:04:22.22,0:04:25.94,Default,,0000,0000,0000,,In ’n 2011-verslag van die\NInstitute for Women's Policy Research Dialogue: 0,0:04:25.94,0:04:27.45,Default,,0000,0000,0000,,was die salarisgaping\N Dialogue: 0,0:04:27.45,0:04:30.45,Default,,0000,0000,0000,,tussen mans en vroue 23%. Dialogue: 0,0:04:30.45,0:04:33.19,Default,,0000,0000,0000,,Dit is waar daardie 77 sent\Nop die dollar vandaan kom. Dialogue: 0,0:04:33.64,0:04:35.08,Default,,0000,0000,0000,,Maar in die Federale Regering, Dialogue: 0,0:04:35.08,0:04:37.20,Default,,0000,0000,0000,,waar salarisse op sekere\Nvlakke vasgestel is Dialogue: 0,0:04:37.20,0:04:39.02,Default,,0000,0000,0000,,en almal weet wat dié vlakke is, Dialogue: 0,0:04:39.02,0:04:41.39,Default,,0000,0000,0000,,krimp die salarisgaping\Ntussen geslagte na 11%, Dialogue: 0,0:04:41.39,0:04:44.16,Default,,0000,0000,0000,,en dit vóór gekontrolleer is\Nvir enige van die faktore Dialogue: 0,0:04:44.16,0:04:46.88,Default,,0000,0000,0000,,waaroor ekonome stry\Nom te kontrolleer of nie. Dialogue: 0,0:04:47.26,0:04:49.99,Default,,0000,0000,0000,,As ons die salarisgaping\Ntussen die geslagte wil oorbrug, Dialogue: 0,0:04:49.99,0:04:52.45,Default,,0000,0000,0000,,moet ons dalk begin\Nom die loonlys oop te maak. Dialogue: 0,0:04:52.97,0:04:56.06,Default,,0000,0000,0000,,As dit is hoe totale markmislukking lyk, Dialogue: 0,0:04:56.06,0:04:59.66,Default,,0000,0000,0000,,dan bly openheid die enigste manier\Nom regverdigheid te verseker. Dialogue: 0,0:05:00.27,0:05:02.78,Default,,0000,0000,0000,,Ek besef dat om mense\Nte laat weet wat jy verdien Dialogue: 0,0:05:02.78,0:05:04.44,Default,,0000,0000,0000,,dalk ongemaklik mag voel, Dialogue: 0,0:05:04.44,0:05:06.01,Default,,0000,0000,0000,,maar is dit nie minder ongemaklik Dialogue: 0,0:05:06.01,0:05:09.05,Default,,0000,0000,0000,,as om altyd te wonder of jy\Nteen gediskrimineer word nie of Dialogue: 0,0:05:09.05,0:05:13.00,Default,,0000,0000,0000,,of jou vrou of jou dogter of jou suster\Nonregverdig betaal word nie? Dialogue: 0,0:05:13.50,0:05:17.31,Default,,0000,0000,0000,,Openheid bly die beste manier\Nom regverdigheid te verseker Dialogue: 0,0:05:17.32,0:05:19.53,Default,,0000,0000,0000,,en salaris-deursigtigheid doen dit. Dialogue: 0,0:05:19.99,0:05:22.70,Default,,0000,0000,0000,,Dis hoekom korporatiewe \Nen ondernemingsleiers Dialogue: 0,0:05:22.70,0:05:25.52,Default,,0000,0000,0000,,al vir jare met dié aspek\Nvan salarisse eksperimenteer. Dialogue: 0,0:05:25.52,0:05:26.94,Default,,0000,0000,0000,,Soos Dane Atkinson. Dialogue: 0,0:05:26.94,0:05:29.18,Default,,0000,0000,0000,,Dane is 'n reeks-entrepreneur Dialogue: 0,0:05:29.18,0:05:32.47,Default,,0000,0000,0000,,wat baie maatskapye\Nmet geheime salarisse begin het, Dialogue: 0,0:05:32.47,0:05:35.80,Default,,0000,0000,0000,,en hy't dit selfs gebruik om\Ntwee mense met dieselfde kwalifikasies Dialogue: 0,0:05:35.80,0:05:37.52,Default,,0000,0000,0000,,dramaties verskillend te betaal, Dialogue: 0,0:05:37.52,0:05:40.09,Default,,0000,0000,0000,,afhangend van hoe goed\Nhulle kon onderhandel. Dialogue: 0,0:05:40.09,0:05:43.42,Default,,0000,0000,0000,,En Dane het die twiste gesien\Nwat as gevolg hiervan ontstaan het. Dialogue: 0,0:05:43.73,0:05:46.23,Default,,0000,0000,0000,,So toe hy sy nuutste maatskapy,\NSumAll, gestig het, Dialogue: 0,0:05:46.23,0:05:49.52,Default,,0000,0000,0000,,het hy hom van die begin af\Naan salaris-deursigtigheid gewy. Dialogue: 0,0:05:49.82,0:05:51.75,Default,,0000,0000,0000,,En die resultate is merkwaardig. Dialogue: 0,0:05:52.42,0:05:54.03,Default,,0000,0000,0000,,En in studie op studie, Dialogue: 0,0:05:54.03,0:05:55.94,Default,,0000,0000,0000,,as mense weet hoe hulle betaal word Dialogue: 0,0:05:55.94,0:05:57.89,Default,,0000,0000,0000,,en hoe dit met hul gelykes vergelyk, Dialogue: 0,0:05:57.89,0:06:00.63,Default,,0000,0000,0000,,is hulle meer geneig om hard\Nte werk om beter te presteer, Dialogue: 0,0:06:00.63,0:06:03.86,Default,,0000,0000,0000,,meer geneig om betrokke te wees\Nen minder geneig om te bedank. Dialogue: 0,0:06:03.86,0:06:05.50,Default,,0000,0000,0000,,Dis hoekom Dane nie alleen is nie. Dialogue: 0,0:06:05.50,0:06:07.100,Default,,0000,0000,0000,,Van nuwe tegnologie-maatskapye soos Buffer, Dialogue: 0,0:06:07.100,0:06:11.24,Default,,0000,0000,0000,,tot die tienduisende\Nwerknemers by Whole Foods, Dialogue: 0,0:06:11.24,0:06:14.53,Default,,0000,0000,0000,,waar nie net jou salaris beskikbaar\Nis vir almal om te sien nie, Dialogue: 0,0:06:14.53,0:06:17.48,Default,,0000,0000,0000,,maar die prestasiedata vir die\Nwinkel en vir jou departement Dialogue: 0,0:06:17.48,0:06:19.48,Default,,0000,0000,0000,,op die maatskapy\Nse intranet beskikbaar is, Dialogue: 0,0:06:19.48,0:06:20.94,Default,,0000,0000,0000,,vir almal om te sien. Dialogue: 0,0:06:21.98,0:06:24.44,Default,,0000,0000,0000,,Nou, salaris-deursigtigheid\Nneem baie vorme. Dialogue: 0,0:06:24.44,0:06:26.05,Default,,0000,0000,0000,,Een grootte pas nie vir almal nie. Dialogue: 0,0:06:26.05,0:06:28.56,Default,,0000,0000,0000,,Party maak hul salarisse\Nbekend vir almal om te sien. Dialogue: 0,0:06:28.56,0:06:30.93,Default,,0000,0000,0000,,Party hou dit binne die maatskapy. Dialogue: 0,0:06:30.94,0:06:33.56,Default,,0000,0000,0000,,Party maak die formule om\Nsalarisse uit te werk bekend. Dialogue: 0,0:06:33.56,0:06:35.32,Default,,0000,0000,0000,,Ander maak die salarisvlakke bekend Dialogue: 0,0:06:35.32,0:06:37.11,Default,,0000,0000,0000,,en heg almal aan hulle vlak. Dialogue: 0,0:06:37.11,0:06:39.18,Default,,0000,0000,0000,,So jy hoef nie bordjies te maak Dialogue: 0,0:06:39.18,0:06:41.77,Default,,0000,0000,0000,,vir al jou werknemers\Nom in die kantoor te dra nie. Dialogue: 0,0:06:41.77,0:06:44.68,Default,,0000,0000,0000,,En jy hoef nie die enigste een\Nte wees wat ’n bordjie dra Dialogue: 0,0:06:44.70,0:06:46.58,Default,,0000,0000,0000,,wat jy by die huis gemaak het nie. Dialogue: 0,0:06:46.58,0:06:49.91,Default,,0000,0000,0000,,Maar almal kan groter stappe\Nna deursigtigheid neem. Dialogue: 0,0:06:50.23,0:06:52.22,Default,,0000,0000,0000,,Vir dié van julle wat die gesag het Dialogue: 0,0:06:52.22,0:06:54.12,Default,,0000,0000,0000,,om vooruit te beweeg na deursigtigheid: Dialogue: 0,0:06:54.12,0:06:55.94,Default,,0000,0000,0000,,dis tyd om vooruit te beweeg. Dialogue: 0,0:06:55.94,0:06:58.43,Default,,0000,0000,0000,,En vir dié van julle wat\Nnie die gesag het nie: Dialogue: 0,0:06:58.44,0:07:00.68,Default,,0000,0000,0000,,dis tyd om op te kom vir jou reg daartoe. Dialogue: 0,0:07:01.26,0:07:03.30,Default,,0000,0000,0000,,So hoeveel word jy betaal? Dialogue: 0,0:07:04.19,0:07:06.81,Default,,0000,0000,0000,,En hoe vergelyk dit met die\Nmense saam met wie jy werk? Dialogue: 0,0:07:07.19,0:07:08.68,Default,,0000,0000,0000,,Jy behoort te weet. Dialogue: 0,0:07:09.31,0:07:10.59,Default,,0000,0000,0000,,En hulle ook. Dialogue: 0,0:07:11.94,0:07:13.21,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:07:13.21,0:07:16.31,Default,,0000,0000,0000,,(Applous)