[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:11.00,0:00:13.00,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:00:15.00,0:00:17.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons begin in die naam van Allah, wat genade en deernis is. Dialogue: 0,0:00:20.00,0:00:27.00,Default,,0000,0000,0000,,In die naam van die Weldoener, die Genadige. Dialogue: 0,0:00:29.00,0:00:33.00,Default,,0000,0000,0000,,Eerwaardige VN Sekretaris-Generaal, Mnr Ban Ki-moon, Dialogue: 0,0:00:35.00,0:00:39.00,Default,,0000,0000,0000,,Hooggeagte President van die Algemene Vergadering, Vuk Jeremic, Dialogue: 0,0:00:41.00,0:00:45.00,Default,,0000,0000,0000,,Eerwaardige VN-Verteenwoordiger van Wêreldwye Onderwys, Mnr Gordon Brown, Dialogue: 0,0:00:47.00,0:00:55.00,Default,,0000,0000,0000,,Hooggeagte ouere en my liewe broers en susters. Mag die vrede met jul wees. Dankie. Dialogue: 0,0:00:57.00,0:01:04.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is vandag vir my 'n eer om na 'n lang tyd te kan praat. Dialogue: 0,0:01:06.00,0:01:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Om saam met sulke vername mense hier te wees is 'n wonderlike oomblik in my lewe. Dialogue: 0,0:01:12.00,0:01:20.00,Default,,0000,0000,0000,,En dis ook vir my 'n eer om vandag 'n sjaal van Benazir Bhutto Shaheed te dra. Dialogue: 0,0:01:23.00,0:01:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet nie waar om met my toespraak te begin nie. Dialogue: 0,0:01:28.00,0:01:31.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet nie wat mense verwag ek moet sê nie. Dialogue: 0,0:01:33.00,0:01:34.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar in die eerste plek, Dialogue: 0,0:01:35.00,0:01:40.00,Default,,0000,0000,0000,,baie dankie aan God in wie se oë almal gelyk is Dialogue: 0,0:01:42.00,0:01:49.00,Default,,0000,0000,0000,,en dankie aan elke mens wat vir my spoedige beterskap en nuwe lewe gebid het, Dialogue: 0,0:01:52.00,0:01:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek kan nie glo hoe baie liefde mense aan my getoon het nie. Dialogue: 0,0:01:59.00,0:02:04.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek het van regoor die wêreld duisende goeie wense-kaartjies en geskenke ontvang. Dialogue: 0,0:02:05.00,0:02:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Baie dankie aan julle almal. Dialogue: 0,0:02:08.00,0:02:14.00,Default,,0000,0000,0000,,Dankie aan die kinders wie se onskuldige woorde my aangemoedig het. Dialogue: 0,0:02:15.00,0:02:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Dankie aan my ouere wie se gebede my krag gegee het. Dialogue: 0,0:02:22.00,0:02:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil die verpleegsters, dokters Dialogue: 0,0:02:26.00,0:02:29.00,Default,,0000,0000,0000,,en personeel van die hospitale in Pakistan, Dialogue: 0,0:02:29.00,0:02:33.00,Default,,0000,0000,0000,,die VK en die VAE-regering bedank Dialogue: 0,0:02:34.00,0:02:38.00,Default,,0000,0000,0000,,wat my gehelp het om gesond te word en my krag te herwin. Dialogue: 0,0:02:39.00,0:02:47.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek ondersteun Mnr Ban Ki-moon, die Sekretaris-Generaal, in sy Wêreldwye Opvoeding Eerste Inisiatief, ten volle. Dialogue: 0,0:02:48.00,0:02:50.00,Default,,0000,0000,0000,,en die werk van die VK Spesiale Verteenwoordiger Dialogue: 0,0:02:50.00,0:02:52.00,Default,,0000,0000,0000,,Mnr Gordon Brown Dialogue: 0,0:02:53.00,0:02:56.00,Default,,0000,0000,0000,,en die hooggeagte President-Generaal van die Algemene Vergadering Vuk Jeremic. Dialogue: 0,0:02:58.00,0:03:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek bedank hulle almal vir die leierskap wat hul aanhoudend bied. Dialogue: 0,0:03:03.00,0:03:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle hou aan om ons te inspireer en tot aksie aan te spoor. Dialogue: 0,0:03:10.00,0:03:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Liewe broers en susters, Dialogue: 0,0:03:13.00,0:03:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Onthou een ding: Dialogue: 0,0:03:18.00,0:03:21.00,Default,,0000,0000,0000,,Malala-dag is nie mý dag nie. Dialogue: 0,0:03:23.00,0:03:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Vandag is die dag van elke vrou Dialogue: 0,0:03:28.00,0:03:36.00,Default,,0000,0000,0000,,elke seun en elke meisie wie vir hul regte opgestaan het. Dialogue: 0,0:03:39.00,0:03:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar is honderde menseregte-aktiviste Dialogue: 0,0:03:43.00,0:03:47.00,Default,,0000,0000,0000,,en maatskaplike werkers, wat nie net vir hul regte opstaan nie, Dialogue: 0,0:03:49.00,0:03:56.00,Default,,0000,0000,0000,,maar wat ook sukkel om hul doelwitte van vrede, opvoeding en gelykheid te bereik. Dialogue: 0,0:03:58.00,0:04:04.00,Default,,0000,0000,0000,,Duisende mense is al vermoor deur terroriste en miljoene is gewond. Dialogue: 0,0:04:04.00,0:04:06.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is net een van hulle. Dialogue: 0,0:04:09.00,0:04:11.00,Default,,0000,0000,0000,,So hier staan ek Dialogue: 0,0:04:12.00,0:04:16.00,Default,,0000,0000,0000,,Hier staan een meisie tussen vele ander. Dialogue: 0,0:04:17.00,0:04:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek praat, nie vir myself nie, maar vir dié wie se stemme nie gehoor word nie. Dialogue: 0,0:04:27.00,0:04:30.00,Default,,0000,0000,0000,,Vir dié wie vir hul regte geveg het. Dialogue: 0,0:04:33.00,0:04:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Vir hul reg om in vrede te lewe. Dialogue: 0,0:04:37.00,0:04:41.00,Default,,0000,0000,0000,,Vir hul reg om met menswaardigheid behandel te word. Dialogue: 0,0:04:42.00,0:04:46.00,Default,,0000,0000,0000,,Vir hul reg tot gelyke geleenthede. Dialogue: 0,0:04:46.00,0:04:49.00,Default,,0000,0000,0000,,Vir hul reg tot onderwys. Dialogue: 0,0:04:51.00,0:04:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Liewe Vriende, op die 9de Oktober 2012, Dialogue: 0,0:04:57.00,0:05:02.00,Default,,0000,0000,0000,,het die Taliban my in die linkerkant van my voorkop geskiet. Dialogue: 0,0:05:03.00,0:05:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het my vriende ook geskiet. Dialogue: 0,0:05:06.00,0:05:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het gedink dat hul koeëls ons sou stilmaak. Dialogue: 0,0:05:13.00,0:05:14.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar hulle het misluk. Dialogue: 0,0:05:17.00,0:05:20.00,Default,,0000,0000,0000,,En uit daardie stilte het duisende stemme na vore gekom. Dialogue: 0,0:05:22.00,0:05:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Die terroriste het gedink hulle kan my doelwitte verander en my ambisies keer. Dialogue: 0,0:05:28.00,0:05:31.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar in my lewe het niks verander nie, behalwe dit: Dialogue: 0,0:05:32.00,0:05:36.00,Default,,0000,0000,0000,,swakheid, vrees, en hopeloosheid is dood Dialogue: 0,0:05:37.00,0:05:58.00,Default,,0000,0000,0000,,krag, mag en dapperheid is gebore. [Applous] Dialogue: 0,0:05:58.00,0:05:59.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is dieselfde Malala. Dialogue: 0,0:06:01.00,0:06:05.00,Default,,0000,0000,0000,,My ambisies is dieselfde, dit waarvoor ek hoop is dieselfde Dialogue: 0,0:06:06.00,0:06:08.00,Default,,0000,0000,0000,,en my drome is dieselfde. Dialogue: 0,0:06:09.00,0:06:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Liewe susters en broers, Dialogue: 0,0:06:14.00,0:06:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is nie teen iemand nie. Dialogue: 0,0:06:17.00,0:06:23.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is nie hier om te praat oor my wraak teenoor die Taliban, of enige ander terroriste groep nie. Dialogue: 0,0:06:25.00,0:06:41.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek is hier om vir elke kind se reg tot onderwys op te staan. Dialogue: 0,0:06:41.00,0:06:47.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil onderwys vir al die seuns en dogters van die Taliban en al die terroriste en ekstremiste hê. Dialogue: 0,0:06:48.00,0:06:51.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek haat nie eers die lid van die Taliban wat my geskiet het nie. Dialogue: 0,0:06:51.00,0:06:56.00,Default,,0000,0000,0000,,Selfs al het ek 'n geweer in my hand en hy staan reg voor my. Dialogue: 0,0:06:57.00,0:06:59.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek sou hom nie skiet nie. Dialogue: 0,0:07:00.00,0:07:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is die deernis wat ek by Mohammed, die Profeet van Genade, Dialogue: 0,0:07:05.00,0:07:08.00,Default,,0000,0000,0000,,en Jesus Christus en Buddha geleer het. Dialogue: 0,0:07:09.00,0:07:14.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is die nalatenskap van verandering wat ek by Martin Luther King geërf het, Dialogue: 0,0:07:14.00,0:07:27.00,Default,,0000,0000,0000,,by Nelson Mandela en Muhammad Ali Jinnah. Dit is [Applous] Dialogue: 0,0:07:27.00,0:07:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is die filosofie van geweldloosheid wat ek by Ghandi, Bacha Khan en Moeder Teresa geleer het. Dialogue: 0,0:07:36.00,0:07:52.00,Default,,0000,0000,0000,,En dit is die vergifnis wat ek by my ma en pa geleer het. En [Applous] Dialogue: 0,0:07:52.00,0:07:59.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is wat my siel vir my sê: wees vreedsaam en lief vir almal. Dialogue: 0,0:08:01.00,0:08:03.00,Default,,0000,0000,0000,,Liewe susters en broers, Dialogue: 0,0:08:05.00,0:08:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons besef die belangrikheid van die lig wanneer ons die donkerte aanskou. Dialogue: 0,0:08:13.00,0:08:18.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons besef die belangrikheid van ons stem wanneer ons stilgemaak word. Dialogue: 0,0:08:19.00,0:08:24.00,Default,,0000,0000,0000,,Op dieselfde manier het ons toe ons in Swat, in die noorde van Pakistan was Dialogue: 0,0:08:25.00,0:08:30.00,Default,,0000,0000,0000,,die belangrikheid van penne en boeke besef, toe ons die gewere gesien het. Dialogue: 0,0:08:31.00,0:08:37.00,Default,,0000,0000,0000,,Die wyse gesegde : "Die pen is magtiger as die swaard", is waar. Dialogue: 0,0:08:38.00,0:08:45.00,Default,,0000,0000,0000,,Die ekstremiste was en is bang vir boeke en penne. Dialogue: 0,0:08:45.00,0:08:51.00,Default,,0000,0000,0000,,Die mag van onderwys, die mag van onderwys maak hulle bang. Dialogue: 0,0:08:52.00,0:08:54.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle is bang vir vroue. Dialogue: 0,0:08:55.00,0:08:58.00,Default,,0000,0000,0000,,Die mag van vroue se stemme maak hulle bang. Dialogue: 0,0:08:58.00,0:09:06.00,Default,,0000,0000,0000,,En dit is hoekom hulle 14 onskuldige studente tydens die onlangse aanval in Quetta doodgemaak het. Dialogue: 0,0:09:07.00,0:09:13.00,Default,,0000,0000,0000,,En dit is hoekom hulle onderwyseresse en polio-werkers in Khyber Pakhtunkhwa doodgemaak het. Dialogue: 0,0:09:14.00,0:09:17.00,Default,,0000,0000,0000,,Dit is hoekom hulle skole elke dag bombardeer. Dialogue: 0,0:09:17.00,0:09:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Want hulle was en is bang vir verandering, vir die gelykheid wat ons in ons gemeenskap wil meebring. Dialogue: 0,0:09:28.00,0:09:35.00,Default,,0000,0000,0000,,En ek onthou daar was 'n seun in ons skool, wie deur 'n joernalis gevra is: Dialogue: 0,0:09:36.00,0:09:39.00,Default,,0000,0000,0000,,"Hoekom is die Taliban teen onderwys?" Dialogue: 0,0:09:40.00,0:09:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Hy het eenvoudig geantwoord, Dialogue: 0,0:09:43.00,0:09:46.00,Default,,0000,0000,0000,,deur na sy boek te wys en te sê: Dialogue: 0,0:09:47.00,0:09:51.00,Default,,0000,0000,0000,,"'n Lid van die Taliban weet nie wat binne-in hierdie boek staan nie. Dialogue: 0,0:09:52.00,0:09:58.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle dink dat God 'n klein, konserwatiewe wese is Dialogue: 0,0:09:58.00,0:10:01.00,Default,,0000,0000,0000,,wat meisies hel toe sou stuur net omdat hulle skool toe gaan. Dialogue: 0,0:10:02.00,0:10:22.00,Default,,0000,0000,0000,,Die terroriste misbruik die naam van Islam en die Pashtun-gemeenskap vir hul eie persoonlike gewin. [Applous] Dialogue: 0,0:10:22.00,0:10:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Pakistan is 'n vredeliewende, demokratiese land. Dialogue: 0,0:10:26.00,0:10:30.00,Default,,0000,0000,0000,,Die mense van Pashtun wil geleerdheid vir hulle dogters en seuns hê. Dialogue: 0,0:10:30.00,0:10:35.00,Default,,0000,0000,0000,,En Islam is 'n geloof van vrede, menslikheid en broederskap. Dialogue: 0,0:10:35.00,0:10:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Islam sê dat dit nie net elke kind se reg is om geleerdheid te kry nie, maar liewer hul plig en verantwoordelikheid is. Dialogue: 0,0:10:43.00,0:10:45.00,Default,,0000,0000,0000,,Eerwaardige Sekretaris-Generaal, Dialogue: 0,0:10:46.00,0:10:49.00,Default,,0000,0000,0000,,Vrede is nodig vir onderwys om plaas te vind. Dialogue: 0,0:10:50.00,0:10:54.00,Default,,0000,0000,0000,,In baie dele van die wêreld, veral in Pakistan en Afghanistan, Dialogue: 0,0:10:55.00,0:11:00.00,Default,,0000,0000,0000,,word kinders deur terrorisme, oorloë en konflik gekeer om skool toe te gaan. Dialogue: 0,0:11:01.00,0:11:04.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons is regtig moeg vir hierdie oorloë. Dialogue: 0,0:11:05.00,0:11:10.00,Default,,0000,0000,0000,,Vrouens en kinders ly op baie maniere Dialogue: 0,0:11:10.00,0:11:13.00,Default,,0000,0000,0000,,in baie dele van die wêreld. Dialogue: 0,0:11:14.00,0:11:21.00,Default,,0000,0000,0000,,In Indië is onskuldige en arm kinders die slagoffers van kinderarbeid. Dialogue: 0,0:11:23.00,0:11:26.00,Default,,0000,0000,0000,,Baie skole in Nigerië is vernietig. Dialogue: 0,0:11:27.00,0:11:33.00,Default,,0000,0000,0000,,Mense in Afghanistan word al vir dekades deur die struikelblok van ekstremisme geaffekteer. Dialogue: 0,0:11:35.00,0:11:42.00,Default,,0000,0000,0000,,Jong meisies moet huishoudelike kinderarbeid verrig en word gedwing om op 'n jong ouderdom te trou. Dialogue: 0,0:11:44.00,0:11:53.00,Default,,0000,0000,0000,,Armoede, oningeligtheid, onreg, rassisme en die ontneming van basiese regte Dialogue: 0,0:11:53.00,0:11:56.00,Default,,0000,0000,0000,,is die hoofprobleme wat beide mans en vroue in die gesig staar. Dialogue: 0,0:11:57.00,0:12:04.00,Default,,0000,0000,0000,,Liewe vriende, vandag fokus ek op vroueregte en opvoeding vir meisies Dialogue: 0,0:12:05.00,0:12:08.00,Default,,0000,0000,0000,,want hulle kry die swaarste. Dialogue: 0,0:12:08.00,0:12:15.00,Default,,0000,0000,0000,,Daar was 'n tyd toe vroue aktiviste mans gevra het om op te staan vir hul regte. Dialogue: 0,0:12:15.00,0:12:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Maar hierdie keer gaan ons dit self doen. [Applous] Dialogue: 0,0:12:33.00,0:12:37.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek sê nie dat mans moet ophou om vir vroueregte te baklei nie. Dialogue: 0,0:12:37.00,0:12:44.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek fokus liewer op vroue om onafhanklik te wees en vir hulself te veg. Dialogue: 0,0:12:45.00,0:12:50.00,Default,,0000,0000,0000,,So liewe susters en broers, nou is die tyd om op te staan. Dialogue: 0,0:12:51.00,0:13:02.00,Default,,0000,0000,0000,,So vandag doen ek 'n beroep op die wêreldleiers om hul strategiese beleide ten gunste van vrede en voorspoed te verander. Dialogue: 0,0:13:03.00,0:13:11.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons doen 'n beroep op wêreldleiers dat al die vredesooreenkomste vroue- en kinderregte moet beskerm. Dialogue: 0,0:13:12.00,0:13:28.00,Default,,0000,0000,0000,,'n Ooreenkoms wat teen die regte van vroue gaan, is onaanvaarbaar. Dialogue: 0,0:13:28.00,0:13:35.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons doen 'n beroep op regerings om vrye en verpligte onderwys te voorsien Dialogue: 0,0:13:35.00,0:13:44.00,Default,,0000,0000,0000,,regoor die wêreld, vir elke kind. [Applous] Dialogue: 0,0:13:45.00,0:13:51.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons doen 'n beroep op alle regerings om teen terrorisme en geweld te veg, Dialogue: 0,0:13:51.00,0:13:55.00,Default,,0000,0000,0000,,om kinders teen wreedheid en leed te beskerm. Dialogue: 0,0:13:56.00,0:14:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons doen 'n beroep op die ontwikkelde lande om die uitbreiding van onderwysgeleenthede te ondersteun Dialogue: 0,0:14:02.00,0:14:05.00,Default,,0000,0000,0000,,vir meisies in die ontwikkelende wêreld. Dialogue: 0,0:14:06.00,0:14:10.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons doen 'n beroep op gemeenskappe om verdraagsaam te wees, Dialogue: 0,0:14:12.00,0:14:20.00,Default,,0000,0000,0000,,om bevooroordeling wat op kaste, oortuiging, sekte, kleur, geloof of geslag gebaseer is, te verwerp. Dialogue: 0,0:14:21.00,0:14:27.00,Default,,0000,0000,0000,,Om die vryheid en gelykheid van vroue te verseker, sodat hulle kan floreer. Dialogue: 0,0:14:28.00,0:14:33.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons kan nie almal suksesvol wees, as die helfte van ons teruggehou word nie. Dialogue: 0,0:14:36.00,0:14:41.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons doen 'n beroep op ons susters regoor die wêreld om dapper te wees, Dialogue: 0,0:14:41.00,0:14:48.00,Default,,0000,0000,0000,,om die krag binne hulself aan te gryp en hul volle potensiaal te bereik. Dialogue: 0,0:14:49.00,0:15:00.00,Default,,0000,0000,0000,,Liewe broers en susters, ons wil skole en onderwys vir elke kind se blink toekoms hê. Dialogue: 0,0:15:02.00,0:15:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons wil aanhou met ons reis tot ons ons bestemming van vrede en onderwys bereik het. Dialogue: 0,0:15:10.00,0:15:12.00,Default,,0000,0000,0000,,Niemand kan ons keer nie. Dialogue: 0,0:15:13.00,0:15:20.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons sal opstaan vir ons regte en ons sal verandering met ons stemme bring. Dialogue: 0,0:15:22.00,0:15:28.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons glo in die mag en krag van ons woorde. Dialogue: 0,0:15:29.00,0:15:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons woorde kan 'n hele wêreld verander, Dialogue: 0,0:15:33.00,0:15:41.00,Default,,0000,0000,0000,,want ons almal staan saam vir die onderwyssaak. Dialogue: 0,0:15:42.00,0:15:51.00,Default,,0000,0000,0000,,En as ons ons doelwit wil bereik, laat ons onsself met die wapen van kennis bemagtig Dialogue: 0,0:15:52.00,0:15:58.00,Default,,0000,0000,0000,,en laat ons onsself deur eenheid en saamwees beskerm. Dialogue: 0,0:16:00.00,0:16:02.00,Default,,0000,0000,0000,,Liewe broers en susters, Dialogue: 0,0:16:03.00,0:16:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons moet nie vergeet dat miljoene mense onder armoede, Dialogue: 0,0:16:09.00,0:16:12.00,Default,,0000,0000,0000,,onreg en oningeligtheid ly nie. Dialogue: 0,0:16:14.00,0:16:19.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons moet nie vergeet dat miljoene kinders nie skool toe gaan nie. Dialogue: 0,0:16:21.00,0:16:29.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons moet nie vergeet dat ons susters en broers vir 'n vredevolle blink toekoms wag nie. Dialogue: 0,0:16:30.00,0:16:32.00,Default,,0000,0000,0000,,So laat ons veg, Dialogue: 0,0:16:32.00,0:16:39.00,Default,,0000,0000,0000,,so laat ons 'n wêreldwye stryd teen ongeletterdheid, armoede en terrorisme voer. Dialogue: 0,0:16:40.00,0:16:45.00,Default,,0000,0000,0000,,Laat ons ons boeke en penne optel. Dialogue: 0,0:16:46.00,0:16:49.00,Default,,0000,0000,0000,,Hulle is ons matigste wapens. Dialogue: 0,0:16:50.00,0:17:00.00,Default,,0000,0000,0000,,Een kind, een onderwyser, een boek, een pen kan die wêreld verander. Dialogue: 0,0:17:01.00,0:17:05.00,Default,,0000,0000,0000,,Opvoeding is die enigste oplossing. Dialogue: 0,0:17:05.00,0:17:07.00,Default,,0000,0000,0000,,Opvoeding Eerste. Dialogue: 0,0:17:07.00,0:17:14.00,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. [Applous]