[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:03.97,Default,,0000,0000,0000,,Ek's ’n toerisme-entrepreneur \Nen 'n vredebouer, Dialogue: 0,0:00:03.97,0:00:06.70,Default,,0000,0000,0000,,maar dis nie hoe ek begin het nie. Dialogue: 0,0:00:06.70,0:00:10.33,Default,,0000,0000,0000,,Ek onthou hoe,\Ntoe ek sewe was, ek TV gekyk het, Dialogue: 0,0:00:10.33,0:00:13.47,Default,,0000,0000,0000,,gesien het hoe mense klippe gooi\Nen gedink het: Dialogue: 0,0:00:13.47,0:00:15.86,Default,,0000,0000,0000,,"Dís mos pret." Dialogue: 0,0:00:15.86,0:00:18.08,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan toe uit straat toe\Nen gooi klippe, Dialogue: 0,0:00:18.08,0:00:22.70,Default,,0000,0000,0000,,sonder om te besef dat ek eintlik \NIsraeliese karre moes bestook. Dialogue: 0,0:00:22.70,0:00:26.91,Default,,0000,0000,0000,,Ek stenig toe ons bure se karre. (Gelag) Dialogue: 0,0:00:26.91,0:00:30.81,Default,,0000,0000,0000,,Hulle was nie opgewonde\Noor my patriotisme nie. Dialogue: 0,0:00:30.81,0:00:32.90,Default,,0000,0000,0000,,Dis ’n foto saam met my broer. Dialogue: 0,0:00:32.90,0:00:35.74,Default,,0000,0000,0000,,Ek is die kleintjie\Nen ek weet wat julle dink: Dialogue: 0,0:00:35.74,0:00:38.68,Default,,0000,0000,0000,,"Jy was so oulik,\Nwat op aarde het skeefgeloop?" Dialogue: 0,0:00:38.68,0:00:40.63,Default,,0000,0000,0000,,Maar my ouer broer Dialogue: 0,0:00:40.63,0:00:43.04,Default,,0000,0000,0000,,is op 18 gearresteer Dialogue: 0,0:00:43.04,0:00:45.99,Default,,0000,0000,0000,,en op aanklag van klipgooi opgesluit. Dialogue: 0,0:00:45.99,0:00:49.57,Default,,0000,0000,0000,,Hy is aangerand toe hy weier om te bieg\Ndat hy klippe gegooi het Dialogue: 0,0:00:49.57,0:00:52.17,Default,,0000,0000,0000,,en het gevolglik\Ninterne beserings opgedoen Dialogue: 0,0:00:52.17,0:00:56.22,Default,,0000,0000,0000,,wat sy dood veroorsaak het, \Nkort na sy vrylating. Dialogue: 0,0:00:56.70,0:01:00.46,Default,,0000,0000,0000,,Ek was kwaad, verbitter; Dialogue: 0,0:01:00.46,0:01:04.15,Default,,0000,0000,0000,,ek wou wraak neem. Dialogue: 0,0:01:04.15,0:01:06.66,Default,,0000,0000,0000,,Maar dit het verander toe ek 18 was. Dialogue: 0,0:01:06.66,0:01:10.10,Default,,0000,0000,0000,,Ek't besluit dat ek Hebreeus nodig het\Nom ’n werk te vind, Dialogue: 0,0:01:10.10,0:01:14.11,Default,,0000,0000,0000,,en in my Hebreeuse klas\Nwas dit die eerste keer Dialogue: 0,0:01:14.11,0:01:18.04,Default,,0000,0000,0000,,wat ek Jode ontmoet het \Nwat nie soldate was nie. Dialogue: 0,0:01:18.04,0:01:20.80,Default,,0000,0000,0000,,Ons kon oor klein dinge\Naansluiting by mekaar vind, Dialogue: 0,0:01:20.80,0:01:26.65,Default,,0000,0000,0000,,soos my voorliefde vir countrymusiek,\Nnogal raar vir Palestyne. Dialogue: 0,0:01:26.65,0:01:31.64,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek het toe ook besef \Ndat ’n muur van kwaad, Dialogue: 0,0:01:31.64,0:01:35.97,Default,,0000,0000,0000,,van haat en onkunde, ons skei. Dialogue: 0,0:01:36.92,0:01:41.80,Default,,0000,0000,0000,,Ek't besluit dat dit nie saak maak\Nwát met my gebeur nie; Dialogue: 0,0:01:41.80,0:01:44.11,Default,,0000,0000,0000,,dis hóé ek dit hanteer. Dialogue: 0,0:01:44.11,0:01:47.46,Default,,0000,0000,0000,,Dus het ek besluit\Nom my lewe daaraan te wy Dialogue: 0,0:01:47.46,0:01:51.84,Default,,0000,0000,0000,,om mure wat mense skei, af te breek. Dialogue: 0,0:01:51.84,0:01:53.86,Default,,0000,0000,0000,,Ek doen dit op baie maniere: Dialogue: 0,0:01:53.86,0:01:56.96,Default,,0000,0000,0000,,toerisme, maar ook media en opvoeding. Dialogue: 0,0:01:56.96,0:02:00.66,Default,,0000,0000,0000,,Julle wonder dalk:\Nkan toerisme rêrig dinge verander? Dialogue: 0,0:02:00.66,0:02:02.37,Default,,0000,0000,0000,,Kan dit mure laat val? Ja. Dialogue: 0,0:02:02.37,0:02:07.09,Default,,0000,0000,0000,,Dis die beste volhoubare manier\Nom daai mure af te breek, Dialogue: 0,0:02:07.09,0:02:11.47,Default,,0000,0000,0000,,om ’n volhoubare soort omgang\Nmet mekaar te ontwikkel Dialogue: 0,0:02:11.47,0:02:13.89,Default,,0000,0000,0000,,en om vriendskappe te skep. Dialogue: 0,0:02:13.89,0:02:17.81,Default,,0000,0000,0000,,In 2009 was ek ’n medestigter\Nvan Mejdi Tours, Dialogue: 0,0:02:17.81,0:02:21.27,Default,,0000,0000,0000,,’n sosiale onderneming\Nwat mense wil verbind, Dialogue: 0,0:02:21.27,0:02:24.22,Default,,0000,0000,0000,,saam met twee Joodse vriende, terloops. Dialogue: 0,0:02:24.22,0:02:26.03,Default,,0000,0000,0000,,Ons model, Dialogue: 0,0:02:26.03,0:02:29.54,Default,,0000,0000,0000,,byvoorbeeld in Jerusalem,\Nis om twee toergidse te hê, Dialogue: 0,0:02:29.54,0:02:32.100,Default,,0000,0000,0000,,een Israeli en een Palestyn,\Nwat die toere saam lei Dialogue: 0,0:02:32.100,0:02:36.20,Default,,0000,0000,0000,,en geskiedenis, verhale,\Nargeologie en konflik Dialogue: 0,0:02:36.20,0:02:39.17,Default,,0000,0000,0000,,uit verskillende perspektiewe vertel. Dialogue: 0,0:02:39.17,0:02:42.53,Default,,0000,0000,0000,,Ek't ’n toer saam met\Nmy vriend Kobi gelei -- Dialogue: 0,0:02:42.53,0:02:45.56,Default,,0000,0000,0000,,vir ’n Joodse gemeente\Nuit Chicago, in Jerusalem -- Dialogue: 0,0:02:45.56,0:02:48.72,Default,,0000,0000,0000,,en ons vat hulle toe na\N’n Palestynse vlugtelingkamp toe Dialogue: 0,0:02:48.72,0:02:51.16,Default,,0000,0000,0000,,en eet daar hierdie uitsonderlike kos. Dialogue: 0,0:02:51.16,0:02:53.70,Default,,0000,0000,0000,,Dis my ma, terloops. Sy's cool. Dialogue: 0,0:02:53.70,0:02:56.03,Default,,0000,0000,0000,,En dié Palestynse dis is "maqluba." Dialogue: 0,0:02:56.03,0:02:57.57,Default,,0000,0000,0000,,Dit beteken "onderstebo." Dialogue: 0,0:02:57.57,0:03:00.80,Default,,0000,0000,0000,,Mens kook dit met rys en hoender\Nen draai dit onderstebo. Dialogue: 0,0:03:00.80,0:03:02.44,Default,,0000,0000,0000,,Dis die beste maaltyd ooit. Dialogue: 0,0:03:02.44,0:03:03.81,Default,,0000,0000,0000,,Ons eet toe saam. Dialogue: 0,0:03:03.81,0:03:06.71,Default,,0000,0000,0000,,Met ’n gesamentlike orkes,\NIsraeli en Palestynse musikante, Dialogue: 0,0:03:06.71,0:03:08.56,Default,,0000,0000,0000,,was daar bietjie buikdansery. Dialogue: 0,0:03:08.56,0:03:11.70,Default,,0000,0000,0000,,Ek wys julle later meer, nè? Dialogue: 0,0:03:12.32,0:03:14.02,Default,,0000,0000,0000,,Toe ons moes gaan Dialogue: 0,0:03:14.02,0:03:17.48,Default,,0000,0000,0000,,was beide kante aan't huil,\Nwant hulle wou nie gaan nie. Dialogue: 0,0:03:17.48,0:03:21.11,Default,,0000,0000,0000,,Drie jaar later bly die\Nverhoudings voortbestaan. Dialogue: 0,0:03:21.11,0:03:23.92,Default,,0000,0000,0000,,Stel julle voor, die een miljard mense Dialogue: 0,0:03:23.92,0:03:27.49,Default,,0000,0000,0000,,wat jaarliks internasionaal reis, reis só, Dialogue: 0,0:03:27.49,0:03:30.70,Default,,0000,0000,0000,,nié aangery in ’n bus,\Nvan een kant na die ander, Dialogue: 0,0:03:30.70,0:03:33.02,Default,,0000,0000,0000,,van een hotel na die volgende, Dialogue: 0,0:03:33.02,0:03:36.99,Default,,0000,0000,0000,,terwyl hulle deur busvensters foto's neem\Nvan mense en kulture nie; Dialogue: 0,0:03:36.99,0:03:40.17,Default,,0000,0000,0000,,nee, hulle het\Ndaadwerklike kontak met mense. Dialogue: 0,0:03:40.17,0:03:44.09,Default,,0000,0000,0000,,Ek het ’n Moslemgroep uit die VK gehad Dialogue: 0,0:03:44.09,0:03:46.88,Default,,0000,0000,0000,,wat ’n Ortodokse Joodse familie\Nse huis besoek het Dialogue: 0,0:03:46.88,0:03:51.27,Default,,0000,0000,0000,,en by die Vrydag se Sabatsaandete Dialogue: 0,0:03:51.27,0:03:54.84,Default,,0000,0000,0000,,eet hulle toe saam hamin,\N’n Joodse bredie, Dialogue: 0,0:03:54.84,0:03:58.54,Default,,0000,0000,0000,,en ná 'n ruk ontdek hulle\Ndie verbinding: Dialogue: 0,0:03:58.54,0:04:00.85,Default,,0000,0000,0000,,’n honderd jaar gelede het hulle families Dialogue: 0,0:04:00.85,0:04:03.77,Default,,0000,0000,0000,,uit dieselfde plek uit Noord-Afrika gekom. Dialogue: 0,0:04:03.77,0:04:06.85,Default,,0000,0000,0000,,Dis nie ’n profielfoto\Nvir jou Facebook nie. Dialogue: 0,0:04:06.85,0:04:08.68,Default,,0000,0000,0000,,Dis nie ramptoerisme nie. Dialogue: 0,0:04:08.68,0:04:10.84,Default,,0000,0000,0000,,Dis die toekoms van reis Dialogue: 0,0:04:10.84,0:04:14.11,Default,,0000,0000,0000,,en ek nooi julle uit om saam met my\Njulle reiswyse te verander. Dialogue: 0,0:04:14.11,0:04:16.06,Default,,0000,0000,0000,,Ons doen dit al oraloor, Dialogue: 0,0:04:16.06,0:04:18.30,Default,,0000,0000,0000,,van Ierland tot Iran en Turkye, Dialogue: 0,0:04:18.30,0:04:21.58,Default,,0000,0000,0000,,en ons vooruitsig is om oral te gaan\Nom die wêreld te verander. Dialogue: 0,0:04:21.58,0:04:22.67,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:04:22.67,0:04:24.63,Default,,0000,0000,0000,,(Applous)