1 00:00:00,875 --> 00:00:07,350 In die begin was die web maklik, verbind, oop, en veilig. 2 00:00:07,350 --> 00:00:11,750 Ontwerp as 'n fors vir die goeie, sou dit iets veel groter word. 3 00:00:11,750 --> 00:00:14,934 'n Lewende ekosisteem in diens van mensdom. 4 00:00:14,934 --> 00:00:19,377 'n Publieke hulpbron vir innovasie en geleenthede. 5 00:00:19,377 --> 00:00:22,038 'n Plek om jou drome te bou. 6 00:00:22,054 --> 00:00:25,145 In die vroëe dae soos met enige ekosisteem het die 7 00:00:25,160 --> 00:00:28,000 web koestering benodig. Soos dit gegroei het, 8 00:00:28,000 --> 00:00:30,042 is gebruikers met nuwe uitdagings gekonfronteer: 9 00:00:30,042 --> 00:00:31,413 'pop-ups' 10 00:00:31,413 --> 00:00:32,750 virusse 11 00:00:32,750 --> 00:00:34,752 te kort aan keuse. 12 00:00:34,752 --> 00:00:37,333 Bemuurde tuine van inhoud. 13 00:00:37,333 --> 00:00:42,236 Die web was geraam. Dit was stadig, kompleks en vreesaanjaend. 14 00:00:42,236 --> 00:00:44,140 Gebruikers het begin vra: 15 00:00:44,140 --> 00:00:46,819 Is dit dit? 16 00:00:46,819 --> 00:00:49,015 Of kan die web iets beters wees? 17 00:00:49,015 --> 00:00:51,144 'n Klein groep mense; kodeerders, ontwerpers en idealiste 18 00:00:51,144 --> 00:00:56,332 het geglo dit kon. Hulle het 'n gewaagde idee gehad. 19 00:00:56,363 --> 00:00:59,077 Dat 'n klein nie-winsgewende en globale gemeenskap 20 00:00:59,077 --> 00:01:01,456 iets beters kan bou, en so nuwe idees en innovasie 21 00:01:01,456 --> 00:01:04,013 op die web kan laat versprei. 22 00:01:04,013 --> 00:01:07,933 Hulle het dit die Mozilla Projek genoem. 23 00:01:07,933 --> 00:01:11,250 Hulle het begin deur 'n nuwe tipe webblaaier te ontwerp 24 00:01:11,250 --> 00:01:14,021 wat ons vandag ken as Firefox. 25 00:01:14,021 --> 00:01:16,450 Hulle het dit n nie-winsgewende een gemaak sodat dit 26 00:01:16,450 --> 00:01:20,134 altyd die mense wat die web gebruik eerste plaas. 27 00:01:20,134 --> 00:01:22,133 Dit was meer as net sagteware. 28 00:01:22,133 --> 00:01:25,427 Dit was 'n platvorm wat enige iemand kon gebruik om hulle idees uit te bou. 29 00:01:25,427 --> 00:01:27,877 Die irritasies is verminder. 30 00:01:27,877 --> 00:01:31,265 Die fondasies van die web soos ons dit vandag ken het begin verskyn. 31 00:01:31,265 --> 00:01:35,083 Nou, is die web 'n plek waar jy amper enige iets kan bou. 32 00:01:35,083 --> 00:01:37,398 wat jy kan verbeel. 33 00:01:37,398 --> 00:01:40,000 Mozilla en Firefox bestaan om mens oral te help om 34 00:01:40,000 --> 00:01:42,690 hierdie geleentheid te kan gebruik. 35 00:01:42,690 --> 00:01:44,708 Ook om op te staan vir gebruikers in 'n wêreld waar keuse 36 00:01:44,708 --> 00:01:48,488 en kontrole te gereeld in dwang kom. 37 00:01:49,242 --> 00:01:52,129 MAAR. Wat as firefox net die begin was? 38 00:01:52,129 --> 00:01:55,668 Wat as dit deel van iets GROTER was? 39 00:01:55,668 --> 00:02:00,501 Van gebruikers privaatheid tot firefox mobile tot apps tot identiteit, 40 00:02:00,501 --> 00:02:03,733 verskuif ons die grense van die web elke dag. 41 00:02:03,733 --> 00:02:05,856 en ons gaan veel verder as sagteware. 42 00:02:05,856 --> 00:02:08,906 Ons help om 'n generasie van webbouers te bou. 43 00:02:09,445 --> 00:02:13,881 Ons glo die web is 'n plek waar enige iemand hulle drome kan bou. 44 00:02:14,250 --> 00:02:17,243 Dis hoekom ons Firefox maak. 45 00:02:17,243 --> 00:02:20,520 Dis hoekom tienduisende mense help om ons produkte te bou. 46 00:02:20,520 --> 00:02:24,795 Dis hoekom honderde miljoene mense oor die wereld ons sagteware gebruik. 47 00:02:24,795 --> 00:02:28,712 Mees belangrik hoekom ons jou eerste plaas, 48 00:02:28,712 --> 00:02:30,684 en opstaan teen die wat dit nie doen nie. 49 00:02:31,207 --> 00:02:34,148 Miljoene ken ons as Mozilla Firefox, 50 00:02:34,148 --> 00:02:36,783 maar ons is soveel meer... 51 00:02:36,798 --> 00:02:38,930 Ons is n nie-winsgewende organisasie wat veg 52 00:02:38,930 --> 00:02:41,124 om die web wat ons almal lief het te beskerm. 53 00:02:41,293 --> 00:02:42,805 Word deel van ons. 54 00:02:42,805 --> 00:02:44,850 Ons kort jou ondersteuning. 55 00:02:44,850 --> 00:02:50,487 Maak 'n donasie vandag.