0:00:00.875,0:00:07.350 In die begin was die web maklik, verbind, oop, en veilig. 0:00:07.350,0:00:11.750 Ontwerp as 'n fors vir die goeie, sou dit iets veel groter word. 0:00:11.750,0:00:14.934 'n Lewende ekosisteem in diens van mensdom. 0:00:14.934,0:00:19.377 'n Publieke hulpbron vir innovasie en geleenthede. 0:00:19.377,0:00:22.038 'n Plek om jou drome te bou. 0:00:22.054,0:00:25.145 In die vroëe dae soos met enige ekosisteem het die 0:00:25.160,0:00:28.000 web koestering benodig. Soos dit gegroei het, 0:00:28.000,0:00:30.042 is gebruikers met nuwe uitdagings gekonfronteer: 0:00:30.042,0:00:31.413 'pop-ups' 0:00:31.413,0:00:32.750 virusse 0:00:32.750,0:00:34.752 te kort aan keuse. 0:00:34.752,0:00:37.333 Bemuurde tuine van inhoud. 0:00:37.333,0:00:42.236 Die web was geraam. Dit was stadig, kompleks en vreesaanjaend. 0:00:42.236,0:00:44.140 Gebruikers het begin vra: 0:00:44.140,0:00:46.819 Is dit dit? 0:00:46.819,0:00:49.015 Of kan die web iets beters wees? 0:00:49.015,0:00:51.144 'n Klein groep mense; kodeerders, ontwerpers en idealiste 0:00:51.144,0:00:56.332 het geglo dit kon. Hulle het 'n gewaagde idee gehad. 0:00:56.363,0:00:59.077 Dat 'n klein nie-winsgewende en globale gemeenskap 0:00:59.077,0:01:01.456 iets beters kan bou, en so nuwe idees en innovasie 0:01:01.456,0:01:04.013 op die web kan laat versprei. 0:01:04.013,0:01:07.933 Hulle het dit die Mozilla Projek genoem. 0:01:07.933,0:01:11.250 Hulle het begin deur 'n nuwe tipe webblaaier te ontwerp 0:01:11.250,0:01:14.021 wat ons vandag ken as Firefox. 0:01:14.021,0:01:16.450 Hulle het dit n nie-winsgewende een gemaak sodat dit 0:01:16.450,0:01:20.134 altyd die mense wat die web gebruik eerste plaas. 0:01:20.134,0:01:22.133 Dit was meer as net sagteware. 0:01:22.133,0:01:25.427 Dit was 'n platvorm wat enige iemand kon gebruik om hulle idees uit te bou. 0:01:25.427,0:01:27.877 Die irritasies is verminder. 0:01:27.877,0:01:31.265 Die fondasies van die web soos ons dit vandag ken het begin verskyn. 0:01:31.265,0:01:35.083 Nou, is die web 'n plek waar jy amper enige iets kan bou. 0:01:35.083,0:01:37.398 wat jy kan verbeel. 0:01:37.398,0:01:40.000 Mozilla en Firefox bestaan om mens oral te help om 0:01:40.000,0:01:42.690 hierdie geleentheid te kan gebruik. 0:01:42.690,0:01:44.708 Ook om op te staan vir gebruikers in 'n wêreld waar keuse 0:01:44.708,0:01:48.488 en kontrole te gereeld in dwang kom. 0:01:49.242,0:01:52.129 MAAR. Wat as firefox net die begin was? 0:01:52.129,0:01:55.668 Wat as dit deel van iets GROTER was? 0:01:55.668,0:02:00.501 Van gebruikers privaatheid tot firefox mobile tot apps tot identiteit, 0:02:00.501,0:02:03.733 verskuif ons die grense van die web elke dag. 0:02:03.733,0:02:05.856 en ons gaan veel verder as sagteware. 0:02:05.856,0:02:08.906 Ons help om 'n generasie van webbouers te bou. 0:02:09.445,0:02:13.881 Ons glo die web is 'n plek waar enige iemand hulle drome kan bou. 0:02:14.250,0:02:17.243 Dis hoekom ons Firefox maak. 0:02:17.243,0:02:20.520 Dis hoekom tienduisende mense help om ons produkte te bou. 0:02:20.520,0:02:24.795 Dis hoekom honderde miljoene mense oor die wereld ons sagteware gebruik. 0:02:24.795,0:02:28.712 Mees belangrik hoekom ons jou eerste plaas, 0:02:28.712,0:02:30.684 en opstaan teen die wat dit nie doen nie. 0:02:31.207,0:02:34.148 Miljoene ken ons as Mozilla Firefox, 0:02:34.148,0:02:36.783 maar ons is soveel meer... 0:02:36.798,0:02:38.930 Ons is n nie-winsgewende organisasie wat veg 0:02:38.930,0:02:41.124 om die web wat ons almal lief het te beskerm. 0:02:41.293,0:02:42.805 Word deel van ons. 0:02:42.805,0:02:44.850 Ons kort jou ondersteuning. 0:02:44.850,0:02:50.487 Maak 'n donasie vandag.