Return to Video

Basic Addition

  • 0:02 - 0:06
    Welkom by die video oor eenvoudige optel somme
  • 0:06 - 0:10
    Ek weet wat jy nou dink: "Optel somme lyk gladnie nie so eenvoudig vir my nie!"
  • 0:10 - 0:11
    Toemaar ...
  • 0:11 - 0:16
    Teen die einde van hierdie video sal dit sommer heelwat eenvoudiger wees.
  • 0:16 - 0:20
    So kom ons spring weg met 'n paar maklike probleme
  • 0:20 - 0:24
    Ek sal begin met 'n ou klassieke probleem
  • 0:24 - 0:27
    1 + 1
  • 0:27 - 0:30
    En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen
  • 0:30 - 0:34
    Dalk weet jy wat die antwoord is, maar nie regtig hoe ons daar uitkom nie
  • 0:34 - 0:36
    of as jy dit nog nie regtig bemeester het nie
  • 0:36 - 0:38
    Jy sê
  • 0:38 - 0:42
    Well, kom ons vat een avokado
  • 0:42 - 0:48
    So as ek een avokado het, en jy gee vir my nog 'n avokado
  • 0:48 - 0:50
    Hoeveel avokado's het ek dan nou?
  • 0:50 - 0:52
    Dit is een, twee avokado's
  • 0:52 - 0:56
    So 1 + 1 is gelyk aan 2
  • 0:56 - 0:57
    Ek weet wat jy nou dink:
  • 0:57 - 0:58
    "Dis te maklik!"
  • 0:58 - 1:01
    So laat my jou iets moeiliker gee
  • 1:01 - 1:03
    Ek hou van die avokado's
  • 1:03 - 1:05
    So ek gaan aanhou werk met avokado's
  • 1:05 - 1:11
    Wat is 3 + 4?
  • 1:11 - 1:13
    Dit is, dink ek, 'n moeiliker probleem
  • 1:13 - 1:15
    Kom ons hou by die avokado's
  • 1:15 - 1:17
    In geval jy nie weet wat 'n avokadopeer is nie
  • 1:17 - 1:20
    Dit is eintlik 'n baie lekker vrug
  • 1:20 - 1:22
    Dit het meer vet in as enige ander vrug!
  • 1:22 - 1:25
    Jy sal waarskynlik nie eens dink dit was 'n vrug as jy een geëet het nie
  • 1:25 - 1:29
    So, kom ons sê ek het 3 avokado's
  • 1:29 - 1:30
    1
  • 1:30 - 1:31
    2
  • 1:31 - 1:33
    3
  • 1:33 - 1:37
    en kom ons sê jy gee my nog 4 avokado's
  • 1:37 - 1:42
    Ek sal die 4 wat jy my gee in geel wys
  • 1:42 - 1:43
    1
  • 1:43 - 1:43
    2
  • 1:43 - 1:45
    3
  • 1:45 - 1:47
    4
  • 1:47 - 1:49
    So, hoe baie avokado's het ek nou?
  • 1:49 - 1:50
    Dit is
  • 1:50 - 1:51
    1
  • 1:51 - 1:52
    2
  • 1:52 - 1:53
    3
  • 1:53 - 1:54
    4
  • 1:54 - 1:54
    5
  • 1:54 - 1:55
    6
  • 1:55 - 1:56
    7 avokado's
  • 1:56 - 2:00
    So 3 + 4 is gelyk aan 7
  • 2:00 - 2:01
    Nou sal ek jou leer van 'n ander manier om te dink hieroor
  • 2:01 - 2:03
    Ons noem dit 'n getallelyn
  • 2:03 - 2:06
    Ek dink dit is hoe ek dit in my kop doen
  • 2:06 - 2:08
    wanneer ek vergeet
  • 2:08 - 2:10
    wanner ek dit nie sommer net onthou nie
  • 2:10 - 2:12
    So, met die getallelyn, skryf ek al die nommers in volgorde
  • 2:12 - 2:17
    en ek gaan hoog genoeg, sodat al die nommers wat ek gebruik in my getallelyn is
  • 2:17 - 2:19
    Jy weet die eerste nommer is 0, wat eintlik niks is nie
  • 2:19 - 2:21
    Miskien weet jy nie, maar nou weet jy
  • 2:21 - 2:37
    En dan gaan jy na 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10
  • 2:37 - 2:39
    Dit hou gaan: 11, ...
  • 2:39 - 2:41
    Ons sê 3 + 4
  • 2:41 - 2:43
    So kom ons begin by 3
  • 2:43 - 2:45
    Ek het 3 hier
  • 2:45 - 2:47
    en ons gaan 4 by die 3 sit
  • 2:47 - 2:49
    Nou gaan ons op met die getallelyn
  • 2:49 - 2:50
    regs op die getallelyn
  • 2:50 - 2:52
    4 meer
  • 2:52 - 2:53
    So ons gaan
  • 2:53 - 2:54
    1
  • 2:54 - 2:56
    2
  • 2:56 - 2:57
    3
  • 2:57 - 3:00
    4
  • 3:00 - 3:02
    so al wat ons gedoen het, was om 1 by te tel
  • 3:02 - 3:02
    2
  • 3:02 - 3:03
    3
  • 3:03 - 3:04
    4
  • 3:04 - 3:05
    en daar beland ons toe by 7
  • 3:05 - 3:07
    en dit was ons antwoord
  • 3:07 - 3:08
    ons kan 'n paar verskillendes doen
  • 3:08 - 3:09
    Ons kan sê:
  • 3:09 - 3:11
    Wat is ...
  • 3:11 - 3:13
    Wat as ek vra wat 8 + 1 is?
  • 3:13 - 3:15
    Mmhh ... 8 + 1
  • 3:15 - 3:16
    Dalk weet jy klaar
  • 3:16 - 3:18
    8 + 1 is net die volgende getal
  • 3:18 - 3:19
    maar as ons na die getallelyn kyk
  • 3:19 - 3:21
    jy begin by 8
  • 3:21 - 3:24
    en jy sit 1 by
  • 3:24 - 3:26
    8 + 1 is gelyk aan 9
  • 3:29 - 3:31
    Kom ons doen 'n paar moeiliker probleme
  • 3:31 - 3:33
    en net sodat jy weet
  • 3:33 - 3:34
    as hierdie jou 'n bietjie bang maak
  • 3:34 - 3:36
    kan jy altyd die sirkels trek
  • 3:36 - 3:37
    jy kan altyd 'n getallelyn teken
  • 3:37 - 3:39
    en uiteindelik, met verloop van tyd,
  • 3:39 - 3:40
    en soos jy meer oefening doen
  • 3:40 - 3:41
    sal jy hopenlik hierdie begin onthou
  • 3:41 - 3:43
    en kan doen jy dit in 'n half sekond
  • 3:43 - 3:44
    Ek belowe jou
  • 3:44 - 3:46
    jy moet net aanhou oefen
  • 3:46 - 3:48
    Kom ons sê
  • 3:48 - 3:49
    ek wil die getallelyn weer trek
  • 3:49 - 3:50
    eitnlik het ek iets om my te help
  • 3:50 - 3:52
    so ek moet nie sulke lelike lyne trek nie
  • 3:52 - 3:54
    ek kan vir jou ... kyk na daar!
  • 3:54 - 3:57
    dis ongelooflik
  • 4:00 - 4:03
    dit is 'n pragtige lyn
  • 4:03 - 4:05
    Ek voel sleg dat ek dit weer gaan moet uitvee
  • 4:06 - 4:08
    so kom ek trek die getallelyn
  • 4:08 - 4:09
    0
  • 4:09 - 4:09
    1
  • 4:09 - 4:11
    2
  • 4:11 - 4:12
    3
  • 4:12 - 4:13
    4
  • 4:13 - 4:15
    5
  • 4:15 - 4:16
    6
  • 4:16 - 4:17
    7
  • 4:17 - 4:18
    8
  • 4:18 - 4:20
    9
  • 4:20 - 4:22
    10
  • 4:22 - 4:23
    11
  • 4:23 - 4:24
    12
  • 4:24 - 4:26
    13
  • 4:26 - 4:27
    14
  • 4:27 - 4:30
    15
  • 4:30 - 4:32
    so kom ons doen 'n moeilike som
  • 4:32 - 4:34
    Wat is ...
  • 4:34 - 4:36
    (laat ek verskillende kleure gebruik)
  • 4:36 - 4:39
    Wat is 5 + 6?
  • 4:39 - 4:41
    As hy wil, kan jy die video stop en dit self probeer
  • 4:41 - 4:43
    Dalk weet jy klaar wat die antwoord is
  • 4:43 - 4:46
    Die rede hoekom ek sê dat hierdie 'n moeilike probleem is, is omdat
  • 4:46 - 4:49
    jy nie genoeg vingers het om dit te doen nie
  • 4:49 - 4:52
    so jy gaan sukkel om jou vingers te gebruik.
  • 4:52 - 4:55
    Kom ons begin met die probleem:
  • 4:55 - 4:56
    (Oops, my telefoon lui ...)
  • 4:56 - 4:59
    (maar, ek sal die telefoon ignoreer, want jy is meer belangrik)
  • 4:59 - 5:03
    Kom ons begin by 5
  • 5:05 - 5:07
    en ons gaan 6 by dit tel
  • 5:07 - 5:08
    so ons gaan:
  • 5:08 - 5:08
    1
  • 5:08 - 5:10
    2
  • 5:10 - 5:11
    3
  • 5:11 - 5:12
    4
  • 5:12 - 5:13
    5
  • 5:13 - 5:16
    6
  • 5:16 - 5:18
    Ons is by 11
  • 5:18 - 5:20
    so 5 + 6 is gelyk aan 11
  • 5:20 - 5:22
    Nou gaan ek jou 'n vraag vra
  • 5:22 - 5:24
    Wat is 6 + 5?
  • 5:30 - 5:31
    Kan jy die getalle omruil en nog steeds dieselfde antwoord kry?
  • 5:31 - 5:33
    Kom ons probeer
  • 5:33 - 5:34
    Ek sal dit in 'n ander kleur probeer
  • 5:34 - 5:35
    sodat ons nie deurmekaar raak nie
  • 5:35 - 5:38
    Kom ons begin by 6
  • 5:38 - 5:39
    Ignoreer die geel vir nou
  • 5:39 - 5:41
    en sit nou 5 by
  • 5:41 - 5:42
    1
  • 5:42 - 5:43
    2
  • 5:43 - 5:44
    3
  • 5:44 - 5:45
    4
  • 5:45 - 5:46
    5
  • 5:46 - 5:46
    Ha!
  • 5:46 - 5:48
    Ons kom op dieselfde plek uit!
  • 5:48 - 5:49
    Dalk wil jy dit met 'n klomp verskillende somme probeer
  • 5:49 - 5:51
    en jy sal sien dat dit altyd uitwerk.
  • 5:51 - 5:54
    Die volgorde maak nie saak nie
  • 5:54 - 5:56
    5 + 6 is dieselfde as 6 + 5
  • 5:56 - 5:57
    Dit maak sin
  • 5:57 - 6:00
    As ek 5 avokado's het, en jy gee my 6, dan het ek 11
  • 6:00 - 6:03
    As ek 6 het, en jy gee vir my 5, gaan ek ook 11 hê
  • 6:05 - 6:07
    Omdat die getallelyn so lekker is
  • 6:07 - 6:09
    Wil ek nog 'n paar probleme met dit doen
  • 6:09 - 6:11
    Alhoewel ek seker is ek jou net gaan deurmekaar maak
  • 6:11 - 6:12
    omdat ek so baie op dit skryf
  • 6:14 - 6:15
    kom on kyk
  • 6:15 - 6:16
    (Ek sal nou wit gebruik)
  • 6:17 - 6:23
    Wat is 8 + 7?
  • 6:23 - 6:24
    Wel ...
  • 6:24 - 6:25
    (As jy nog steeds hierdie kan lees)
  • 6:25 - 6:27
    8 is daar
  • 6:27 - 6:29
    Ons gaan 7 by dit tel
  • 6:29 - 6:30
    1
  • 6:30 - 6:31
    2
  • 6:31 - 6:33
    3
  • 6:33 - 6:34
    4
  • 6:34 - 6:35
    5
  • 6:35 - 6:36
    6
  • 6:36 - 6:37
    7
  • 6:37 - 6:39
    Ons gaan tot by 15
  • 6:39 - 6:44
    8 + 7 is 15
  • 6:44 - 6:48
    Hopenlik kry jy nou 'n beter idee van hoe om hierdie probleme op te los
  • 6:48 - 6:52
    en nog meer as dit - jy gaan seker ook nog leer hoe om maal somme te doen
  • 6:52 - 6:54
    Hierdie soort probleme is,
  • 6:54 - 6:56
    as jy net begin met wiskunde,
  • 6:56 - 6:58
    probleme wat jy moet oefen
  • 6:58 - 7:00
    tot jy dit onthou
  • 7:00 - 7:03
    maar, met die verloop van tyd,
  • 7:03 - 7:06
    wil ek hê dat jy moet onthou hoe jy nou gevoel het
  • 7:06 - 7:10
    en dan moet jy die video weer kyk oor 3 jaar
  • 7:10 - 7:12
    en dan moet jy dink aan hoe jy nou gevoel het
  • 7:12 - 7:15
    en dan sal jy sê: "Deksels, dit was so maklik!"
  • 7:15 - 7:17
    want jy gaan dit so vinnig leer
  • 7:17 - 7:18
    so, in elk geval, ...
  • 7:19 - 7:21
    Ek dink jy kry die idee
  • 7:21 - 7:25
    As jy nie die antwoorde in die oefeninge reg kry nie,
  • 7:25 - 7:26
    kan jy net op die 'hints' knoppie druk.
  • 7:26 - 7:28
    dan sal dit die sirkels trek
  • 7:28 - 7:29
    en dan kan jy hulle tel
  • 7:29 - 7:31
    of, as jy dit op jou eie wil doen
  • 7:31 - 7:32
    sodat jy leer om dit reg te doen
  • 7:32 - 7:33
    kan jy self die sirkels trek
  • 7:33 - 7:35
    of jy kan 'n getallelyn teken
  • 7:35 - 7:38
    net soos jy in die video gesien het
  • 7:38 - 7:41
    Ek dink jy is nou reg om die oefeninge te doen
  • 7:41 - 5999:59
    Lekker werk!
  • Not Synced
    twaalf, dertien, veertien, vyftien
  • Not Synced
    Ek dink dit is hoe ek dit in my gedenk doen. Ek het dit nie gemorisee nie.
  • Not Synced
    Wanner ek vergeet, het ek dit nie gememoriseer nie. So in 'n getal lyn sit ek net al die nommers in order.
  • Not Synced
    So kom ons se ek het drie avokados, een, twee, drie
  • Not Synced
    Vir 'n getal lyn skryk ek al die nommers in order. Al die nommers ek gebruik is in die getal lyn.
  • Not Synced
    en kom ons se jy gee my vier meer avokados. Ek gaan hierdie vier in geel teken so ge weet jy vir my hierdie vier gegee het.
  • Not Synced
    Een, twee, drie, vier.
  • Not Synced
    Hierdie tipe probleme wanneer jy begin met wiskunde, hulle het die meeste oefening nodig. Tot 'n mate sal jy hulle moet begin memoriseer.
  • Not Synced
    So hoeveel avokados het ek nou altesaam?
  • Not Synced
    As ek een avokado het and jy vir my nog 'n avokado geet, hoeveel avokado het ek nou?
  • Not Synced
    Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe avokados.
  • Not Synced
    Welkom by die aanbieding oor basiese optel! Ek weet wat jy nou dink,
  • Not Synced
    Sal, optel is nie so maklik vir my nie.
  • Not Synced
    Wel, ek is jammer, hopelik teen die einde van hierdie aanbieding of in 'n paar weke sal dit basies lyk.
  • Not Synced
    Ek dink ons kan begin met 'n paar probleme.
  • Not Synced
    Wel kom ons sê ek begin met 'n ou classic. Een plus een.
  • Not Synced
    En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen, maar ek sal jou 'n manier wys in geval jy dit nie gememoriseer het nie.
  • Not Synced
    Of jy dit nog nie bemeester het nie.
  • Not Synced
    Wat is drie plus vier? Ek dink dis 'n moeilike probleem. Kom ons hou aan met die avokados.
  • Not Synced
    In geval jy nie weet wat 'n avokado is, dit is 'n baie lekker vrug. Dit is eintlik die vetterigste van al die vrugte. Jy het waarskynlik nie eens gedink dit was 'n vrug, selfs as jy een geëet het?
  • Not Synced
    Ek het een, twee avokados!
  • Not Synced
    So een plus een is gelyk na twee
  • Not Synced
    Ek weet wat jy nou dink, dit was te maklik.
  • Not Synced
    Ek gaan jou iets gee wat 'n bietjie meer moeilik is. Ek hou van die avokados, ed ink ek gaan met daardie tema hou.
  • Not Synced
    So drie plus vier is gelyk na sewe.
  • Not Synced
    Ek belowe jou, jy met net aan hou om te oefen.
  • Not Synced
    en ek gaan julle bekend maak van 'n ander manier om oor dit te dink ons noem dit die getal lyn.
  • Not Synced
    Kom ons begin.
  • Not Synced
    Ek gaan die getallelyn weer teken. Ek het 'n(?) lyn so ek moet nie vir julle almal die lelike lyne gee nice. Gebruik die ander lyn. Kyk na dit, dit lyk wonderlik.
  • Not Synced
    My foon is besig om to lui maar ek gaan dit ignoreer omdat jy meer belangrik is.
  • Not Synced
    Jy weet die eerste nommer is nil. Miskien het jy dit nie geweet nie maar nou weet nie.
  • Not Synced
    Daan gaan jy na een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt,
  • Not Synced
    Jy begin by agt en jy voeg een by.
  • Not Synced
    Agt plus een is gelyk na nege
  • Not Synced
    Kom ons doen moeilike probleme.
  • Not Synced
    Ons begin by die 5
  • Not Synced
    O.K kom ons begin by die vyf. Ons begin by die vf.
  • Not Synced
    Net sodat jy weet as jy 'n bietjie afgeskrik deur hierdie aanvanklik kan jy altyd die sirkels teken, jy kan altyd die getallelyn doen.
  • Not Synced
    So kom ons probeer 'n moeilike probleem
  • Not Synced
    So ons se nou drie plus vier. Kom ons begin by drie.
  • Not Synced
    Ek het drie hier, ons gaan vier byvoeg na daardie drie. So al wat ons gaan doen is om op die getal lyn op te gaan.
  • Not Synced
    En ons tel op ses na dit, een, twee, drie, vier, vyf, ses.
  • Not Synced
    Ek wil he jy moet onthou hoe voel terwyl jy nou hierdie vieo kyk. In drie jaar wil ek he jy moet weer hierdie video kyk dan sal jy wees "O, dis so maklik!" so vinning gaan jy leer!
  • Not Synced
    So, ek dink jy het no idee.
  • Not Synced
    Ons is by elf. So vyf plus ses is gelyk na elf.
  • Not Synced
    As jy nie die antwoord weet vier enige van die optel oefeninge kan jy wenke kry en dit sal sirkels teken, en jy can die sirkels optel.
  • Not Synced
    Ek dink jy's gereed om die optel probleme te doen. Dis pret!
  • Not Synced
    Nou gaan ek jou 'n vraag vra. Wat is ses plus vyf?
  • Not Synced
    Wel ons gaan sien...Kan jy die twee getalle om ruil and dieselfde antwoord kry?
  • Not Synced
    Skryf op die getal lyn vier meer.
  • Not Synced
    Wat is, (Ek gaan nou 'n verskillende kleur gebryl), wat is vyf plus ses?
  • Not Synced
    So as jy wil kan jy die video hier breek en die som probeer, dalk weet jy al die antwoord
  • Not Synced
    So gaan ons, een, twee, drie, vier.
  • Not Synced
    Kom ons sien, ek sal wit nou gebruik
  • Not Synced
    Wat is agt plus sewe?
  • Not Synced
    Kom ons probeer dit, ek gaan dit probeer in 'n verskillende kleur.
  • Not Synced
    Sodat on's nie verwaard raak nie. Kom ons begin met ses.
  • Not Synced
    Ignoreer die geel vir nou en voeg vyf by na dit.
  • Not Synced
    Die rede hoekom dit so 'n moeilike probleem is dat die antwoord meer getalle dan vingers het so jy kan dit nie met jou vingers doen nie.
  • Not Synced
    Een, twee, drie, vier, vyf. Ons kom uit by dieselfde plek.
  • Not Synced
    Wel as jy nog kan lees hierdie agt is net hier, ons gaan sewe byvoeg.
  • Not Synced
    Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe.
  • Not Synced
    Ons gaan na vyftien. Agt plus sewe is vyftien
  • Not Synced
    Jy mag hierdie wil probeer op 'n hele lot probleme and jy sal sien dat dit altyd werk.
  • Not Synced
    Hopelik gee dit vir jou 'n gevoel van hoe om hierdie tipe probleme te doen, en jy gaan vermenigvuldiging leer in 'n kleine bietjie.
  • Not Synced
    Die order maak nie 'n verskil nie. Vyf plus ses is dieseflde ding as ses plus vyf.
  • Not Synced
    En dit maak sin, as ek vyf avokados het en jy gee my ses daan gaan ek elf het.
  • Not Synced
    Sien al wat ons gedoen het was om dit te verhoog by een, by twee, by drie, by vier.
  • Not Synced
    Omdat hierdie getal lyn so mooi lyk gaan ek aan hou om dit te gebruik. Alhoewel ek kan begin om julle te verwar omdat ek so veel op dit gaan skryf.
  • Not Synced
    Dan het ons by sewe op ge eindig.
  • Not Synced
    Dit was ons antwoord.
  • Not Synced
    Uiteindelik oor tyd die meer oefening jy doen, sal jy hopelik dit memoriseer en hierdie probleme in 'n halwe sekonde klaar maak.
  • Not Synced
    Ons kan 'n paar verskillende ene doen. Ons kan se wat is, wat as ek jou vra wat is agt plus een.
  • Not Synced
    Mmm wel jy mag al klaar weet dit is een op van agt. Maar as jy aan dit getal lyn kyk.
  • Not Synced
    O kyk na dit, dis 'n mooi lyn
  • Not Synced
    Ek voel sleg om dit weg te vee.
  • Not Synced
    Laat ek 'n getallelyn teken.
  • Not Synced
    een, twee, drie, vier
  • Not Synced
    vyf, ses, sewe, agt,
  • Not Synced
    nege, ten, elf
Title:
Basic Addition
Description:

more » « less
Video Language:
English
Duration:
07:42
Somebody (possibly automatically) edited Afrikaans subtitles for Basic Addition
JacobusReyneke edited Afrikaans subtitles for Basic Addition
Bottomup Nonprofit commented on Afrikaans subtitles for Basic Addition
Bottomup Nonprofit edited Afrikaans subtitles for Basic Addition
Bottomup Nonprofit edited Afrikaans subtitles for Basic Addition
Bottomup Nonprofit edited Afrikaans subtitles for Basic Addition

Afrikaans subtitles

Revisions