Interested in modern art? Help this amazing museum translate their videos of artists: check out their videos.
Hide

Amara

Loading... Select your Languages
YouTube

Got a YouTube account?

New: enable viewer-created translations and captions on your YouTube channel!

Afrikaans subtitles

← Basic Addition

View Subtitles (101)

Showing Revision 4, created 07/31/2011 by Retired user .

  1. Title:
    Basic Addition
  2. Description:

  3. Not Synced

    twaalf, dertien, veertien, vyftien

  4. Not Synced

    Ek dink dit is hoe ek dit in my gedenk doen. Ek het dit nie gemorisee nie.

  5. Not Synced

    Wanner ek vergeet, het ek dit nie gememoriseer nie. So in 'n getal lyn sit ek net al die nommers in order.

  6. Not Synced

    So kom ons se ek het drie avokados, een, twee, drie

  7. Not Synced

    Vir 'n getal lyn skryk ek al die nommers in order. Al die nommers ek gebruik is in die getal lyn.

  8. Not Synced

    en kom ons se jy gee my vier meer avokados. Ek gaan hierdie vier in geel teken so ge weet jy vir my hierdie vier gegee het.

  9. Not Synced

    Een, twee, drie, vier.

  10. Not Synced

    Hierdie tipe probleme wanneer jy begin met wiskunde, hulle het die meeste oefening nodig. Tot 'n mate sal jy hulle moet begin memoriseer.

  11. Not Synced

    So hoeveel avokados het ek nou altesaam?

  12. Not Synced

    As ek een avokado het and jy vir my nog 'n avokado geet, hoeveel avokado het ek nou?

  13. Not Synced

    Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe avokados.

  14. Not Synced

    Welkom by die aanbieding oor basiese optel! Ek weet wat jy nou dink,

  15. Not Synced

    Sal, optel is nie so maklik vir my nie.

  16. Not Synced

    Wel, ek is jammer, hopelik teen die einde van hierdie aanbieding of in 'n paar weke sal dit basies lyk.

  17. Not Synced

    Ek dink ons kan begin met 'n paar probleme.

  18. Not Synced

    Wel kom ons sê ek begin met 'n ou classic. Een plus een.

  19. Not Synced

    En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen, maar ek sal jou 'n manier wys in geval jy dit nie gememoriseer het nie.

  20. Not Synced

    Of jy dit nog nie bemeester het nie.

  21. Not Synced

    Wat is drie plus vier? Ek dink dis 'n moeilike probleem. Kom ons hou aan met die avokados.

  22. Not Synced

    In geval jy nie weet wat 'n avokado is, dit is 'n baie lekker vrug. Dit is eintlik die vetterigste van al die vrugte. Jy het waarskynlik nie eens gedink dit was 'n vrug, selfs as jy een geëet het?

  23. Not Synced

    Ek het een, twee avokados!

  24. Not Synced

    So een plus een is gelyk na twee

  25. Not Synced

    Ek weet wat jy nou dink, dit was te maklik.

  26. Not Synced

    Ek gaan jou iets gee wat 'n bietjie meer moeilik is. Ek hou van die avokados, ed ink ek gaan met daardie tema hou.

  27. Not Synced

    So drie plus vier is gelyk na sewe.

  28. Not Synced

    Ek belowe jou, jy met net aan hou om te oefen.

  29. Not Synced

    en ek gaan julle bekend maak van 'n ander manier om oor dit te dink ons noem dit die getal lyn.

  30. Not Synced

    Kom ons begin.

  31. Not Synced

    Ek gaan die getallelyn weer teken. Ek het 'n(?) lyn so ek moet nie vir julle almal die lelike lyne gee nice. Gebruik die ander lyn. Kyk na dit, dit lyk wonderlik.

  32. Not Synced

    My foon is besig om to lui maar ek gaan dit ignoreer omdat jy meer belangrik is.

  33. Not Synced

    Jy weet die eerste nommer is nil. Miskien het jy dit nie geweet nie maar nou weet nie.

  34. Not Synced

    Daan gaan jy na een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, agt,

  35. Not Synced

    Jy begin by agt en jy voeg een by.

  36. Not Synced

    Agt plus een is gelyk na nege

  37. Not Synced

    Kom ons doen moeilike probleme.

  38. Not Synced

    Ons begin by die 5

  39. Not Synced

    O.K kom ons begin by die vyf. Ons begin by die vf.

  40. Not Synced

    Net sodat jy weet as jy 'n bietjie afgeskrik deur hierdie aanvanklik kan jy altyd die sirkels teken, jy kan altyd die getallelyn doen.

  41. Not Synced

    So kom ons probeer 'n moeilike probleem

  42. Not Synced

    So ons se nou drie plus vier. Kom ons begin by drie.

  43. Not Synced

    Ek het drie hier, ons gaan vier byvoeg na daardie drie. So al wat ons gaan doen is om op die getal lyn op te gaan.

  44. Not Synced

    En ons tel op ses na dit, een, twee, drie, vier, vyf, ses.

  45. Not Synced

    Ek wil he jy moet onthou hoe voel terwyl jy nou hierdie vieo kyk. In drie jaar wil ek he jy moet weer hierdie video kyk dan sal jy wees "O, dis so maklik!" so vinning gaan jy leer!

  46. Not Synced

    So, ek dink jy het no idee.

  47. Not Synced

    Ons is by elf. So vyf plus ses is gelyk na elf.

  48. Not Synced

    As jy nie die antwoord weet vier enige van die optel oefeninge kan jy wenke kry en dit sal sirkels teken, en jy can die sirkels optel.

  49. Not Synced

    Ek dink jy's gereed om die optel probleme te doen. Dis pret!

  50. Not Synced

    Nou gaan ek jou 'n vraag vra. Wat is ses plus vyf?

  51. Not Synced

    Wel ons gaan sien...Kan jy die twee getalle om ruil and dieselfde antwoord kry?

  52. Not Synced

    Skryf op die getal lyn vier meer.

  53. Not Synced

    Wat is, (Ek gaan nou 'n verskillende kleur gebryl), wat is vyf plus ses?

  54. Not Synced

    So as jy wil kan jy die video hier breek en die som probeer, dalk weet jy al die antwoord

  55. Not Synced

    So gaan ons, een, twee, drie, vier.

  56. Not Synced

    Kom ons sien, ek sal wit nou gebruik

  57. Not Synced

    Wat is agt plus sewe?

  58. Not Synced

    Kom ons probeer dit, ek gaan dit probeer in 'n verskillende kleur.

  59. Not Synced

    Sodat on's nie verwaard raak nie. Kom ons begin met ses.

  60. Not Synced

    Ignoreer die geel vir nou en voeg vyf by na dit.

  61. Not Synced

    Die rede hoekom dit so 'n moeilike probleem is dat die antwoord meer getalle dan vingers het so jy kan dit nie met jou vingers doen nie.

  62. Not Synced

    Een, twee, drie, vier, vyf. Ons kom uit by dieselfde plek.

  63. Not Synced

    Wel as jy nog kan lees hierdie agt is net hier, ons gaan sewe byvoeg.

  64. Not Synced

    Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe.

  65. Not Synced

    Ons gaan na vyftien. Agt plus sewe is vyftien

  66. Not Synced

    Jy mag hierdie wil probeer op 'n hele lot probleme and jy sal sien dat dit altyd werk.

  67. Not Synced

    Hopelik gee dit vir jou 'n gevoel van hoe om hierdie tipe probleme te doen, en jy gaan vermenigvuldiging leer in 'n kleine bietjie.

  68. Not Synced

    Die order maak nie 'n verskil nie. Vyf plus ses is dieseflde ding as ses plus vyf.

  69. Not Synced

    En dit maak sin, as ek vyf avokados het en jy gee my ses daan gaan ek elf het.

  70. Not Synced

    Sien al wat ons gedoen het was om dit te verhoog by een, by twee, by drie, by vier.

  71. Not Synced

    Omdat hierdie getal lyn so mooi lyk gaan ek aan hou om dit te gebruik. Alhoewel ek kan begin om julle te verwar omdat ek so veel op dit gaan skryf.

  72. Not Synced

    Dan het ons by sewe op ge eindig.

  73. Not Synced

    Dit was ons antwoord.

  74. Not Synced

    Uiteindelik oor tyd die meer oefening jy doen, sal jy hopelik dit memoriseer en hierdie probleme in 'n halwe sekonde klaar maak.

  75. Not Synced

    Ons kan 'n paar verskillende ene doen. Ons kan se wat is, wat as ek jou vra wat is agt plus een.

  76. Not Synced

    Mmm wel jy mag al klaar weet dit is een op van agt. Maar as jy aan dit getal lyn kyk.

  77. Not Synced

    O kyk na dit, dis 'n mooi lyn

  78. Not Synced

    Ek voel sleg om dit weg te vee.

  79. Not Synced

    Laat ek 'n getallelyn teken.

  80. Not Synced

    een, twee, drie, vier

  81. Not Synced

    vyf, ses, sewe, agt,

  82. Not Synced

    nege, ten, elf

  83. Welkom by die video oor eenvoudige optel somme

  84. Ek weet wat jy nou dink: "Optel somme lyk gladnie nie so eenvoudig vir my nie!"

  85. Toemaar ...

  86. Teen die einde van hierdie video sal dit sommer heelwat eenvoudiger wees.

  87. So kom ons spring weg met 'n paar maklike probleme

  88. Ek sal begin met 'n ou klassieke probleem

  89. 1 + 1

  90. En ek dink jy weet al klaar hoe om dit te doen

  91. Dalk weet jy wat die antwoord is, maar nie regtig hoe ons daar uitkom nie

  92. of as jy dit nog nie regtig bemeester het nie

  93. Jy sê

  94. Well, kom ons vat een avokado

  95. So as ek een avokado het, en jy gee vir my nog 'n avokado

  96. Hoeveel avokado's het ek dan nou?

  97. Dit is een, twee avokado's

  98. So 1 + 1 is gelyk aan 2

  99. Ek weet wat jy nou dink:

  100. "Dis te maklik!"

  101. So laat my jou iets moeiliker gee

  102. Ek hou van die avokado's

  103. So ek gaan aanhou werk met avokado's

  104. Wat is 3 + 4?

  105. Dit is, dink ek, 'n moeiliker probleem

  106. Kom ons hou by die avokado's

  107. In geval jy nie weet wat 'n avokadopeer is nie

  108. Dit is eintlik 'n baie lekker vrug

  109. Dit het meer vet in as enige ander vrug!

  110. Jy sal waarskynlik nie eens dink dit was 'n vrug as jy een geëet het nie

  111. So, kom ons sê ek het 3 avokado's

  112. 1

  113. 2

  114. 3

  115. en kom ons sê jy gee my nog 4 avokado's

  116. Ek sal die 4 wat jy my gee in geel wys

  117. 1

  118. 2

  119. 3

  120. 4

  121. So, hoe baie avokado's het ek nou?

  122. Dit is

  123. 1

  124. 2

  125. 3

  126. 4

  127. 5

  128. 6

  129. 7 avokado's

  130. So 3 + 4 is gelyk aan 7

  131. Nou sal ek jou leer van 'n ander manier om te dink hieroor

  132. Ons noem dit 'n getallelyn

  133. Ek dink dit is hoe ek dit in my kop doen

  134. wanneer ek vergeet

  135. wanner ek dit nie sommer net onthou nie

  136. So, met die getallelyn, skryf ek al die nommers in volgorde

  137. en ek gaan hoog genoeg, sodat al die nommers wat ek gebruik in my getallelyn is

  138. Jy weet die eerste nommer is 0, wat eintlik niks is nie

  139. Miskien weet jy nie, maar nou weet jy

  140. En dan gaan jy na 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10

  141. Dit hou gaan: 11, ...

  142. Ons sê 3 + 4

  143. So kom ons begin by 3

  144. Ek het 3 hier

  145. en ons gaan 4 by die 3 sit

  146. Nou gaan ons op met die getallelyn

  147. regs op die getallelyn

  148. 4 meer

  149. So ons gaan

  150. 1

  151. 2

  152. 3

  153. 4

  154. so al wat ons gedoen het, was om 1 by te tel

  155. 2

  156. 3

  157. 4

  158. en daar beland ons toe by 7

  159. en dit was ons antwoord

  160. ons kan 'n paar verskillendes doen

  161. Ons kan sê:

  162. Wat is ...

  163. Wat as ek vra wat 8 + 1 is?

  164. Mmhh ... 8 + 1

  165. Dalk weet jy klaar

  166. 8 + 1 is net die volgende getal

  167. maar as ons na die getallelyn kyk

  168. jy begin by 8

  169. en jy sit 1 by

  170. 8 + 1 is gelyk aan 9

  171. Kom ons doen 'n paar moeiliker probleme

  172. en net sodat jy weet

  173. as hierdie jou 'n bietjie bang maak

  174. kan jy altyd die sirkels trek

  175. jy kan altyd 'n getallelyn teken

  176. en uiteindelik, met verloop van tyd,

  177. en soos jy meer oefening doen

  178. sal jy hopenlik hierdie begin onthou

  179. en kan doen jy dit in 'n half sekond

  180. Ek belowe jou

  181. jy moet net aanhou oefen

  182. Kom ons sê

  183. ek wil die getallelyn weer trek

  184. eitnlik het ek iets om my te help

  185. so ek moet nie sulke lelike lyne trek nie

  186. ek kan vir jou ... kyk na daar!

  187. dis ongelooflik

  188. dit is 'n pragtige lyn

  189. Ek voel sleg dat ek dit weer gaan moet uitvee

  190. so kom ek trek die getallelyn

  191. 0

  192. 1

  193. 2

  194. 3

  195. 4

  196. 5

  197. 6

  198. 7

  199. 8

  200. 9

  201. 10

  202. 11

  203. 12

  204. 13

  205. 14

  206. 15

  207. so kom ons doen 'n moeilike som

  208. Wat is ...

  209. (laat ek verskillende kleure gebruik)

  210. Wat is 5 + 6?

  211. As hy wil, kan jy die video stop en dit self probeer

  212. Dalk weet jy klaar wat die antwoord is

  213. Die rede hoekom ek sê dat hierdie 'n moeilike probleem is, is omdat

  214. jy nie genoeg vingers het om dit te doen nie

  215. so jy gaan sukkel om jou vingers te gebruik.

  216. Kom ons begin met die probleem:

  217. (Oops, my telefoon lui ...)

  218. (maar, ek sal die telefoon ignoreer, want jy is meer belangrik)

  219. Kom ons begin by 5

  220. en ons gaan 6 by dit tel

  221. so ons gaan:

  222. 1

  223. 2

  224. 3

  225. 4

  226. 5

  227. 6

  228. Ons is by 11

  229. so 5 + 6 is gelyk aan 11

  230. Nou gaan ek jou 'n vraag vra

  231. Wat is 6 + 5?

  232. Kan jy die getalle omruil en nog steeds dieselfde antwoord kry?

  233. Kom ons probeer

  234. Ek sal dit in 'n ander kleur probeer

  235. sodat ons nie deurmekaar raak nie

  236. Kom ons begin by 6

  237. Ignoreer die geel vir nou

  238. en sit nou 5 by

  239. 1

  240. 2

  241. 3

  242. 4

  243. 5

  244. Ha!

  245. Ons kom op dieselfde plek uit!

  246. Dalk wil jy dit met 'n klomp verskillende somme probeer

  247. en jy sal sien dat dit altyd uitwerk.

  248. Die volgorde maak nie saak nie

  249. 5 + 6 is dieselfde as 6 + 5

  250. Dit maak sin

  251. As ek 5 avokado's het, en jy gee my 6, dan het ek 11

  252. As ek 6 het, en jy gee vir my 5, gaan ek ook 11 hê

  253. Omdat die getallelyn so lekker is

  254. Wil ek nog 'n paar probleme met dit doen

  255. Alhoewel ek seker is ek jou net gaan deurmekaar maak

  256. omdat ek so baie op dit skryf

  257. kom on kyk

  258. (Ek sal nou wit gebruik)

  259. Wat is 8 + 7?

  260. Wel ...

  261. (As jy nog steeds hierdie kan lees)

  262. 8 is daar

  263. Ons gaan 7 by dit tel

  264. 1

  265. 2

  266. 3

  267. 4

  268. 5

  269. 6

  270. 7

  271. Ons gaan tot by 15

  272. 8 + 7 is 15

  273. Hopenlik kry jy nou 'n beter idee van hoe om hierdie probleme op te los

  274. en nog meer as dit - jy gaan seker ook nog leer hoe om maal somme te doen

  275. Hierdie soort probleme is,

  276. as jy net begin met wiskunde,

  277. probleme wat jy moet oefen

  278. tot jy dit onthou

  279. maar, met die verloop van tyd,

  280. wil ek hê dat jy moet onthou hoe jy nou gevoel het

  281. en dan moet jy die video weer kyk oor 3 jaar

  282. en dan moet jy dink aan hoe jy nou gevoel het

  283. en dan sal jy sê: "Deksels, dit was so maklik!"

  284. want jy gaan dit so vinnig leer

  285. so, in elk geval, ...

  286. Ek dink jy kry die idee

  287. As jy nie die antwoorde in die oefeninge reg kry nie,

  288. kan jy net op die 'hints' knoppie druk.

  289. dan sal dit die sirkels trek

  290. en dan kan jy hulle tel

  291. of, as jy dit op jou eie wil doen

  292. sodat jy leer om dit reg te doen

  293. kan jy self die sirkels trek

  294. of jy kan 'n getallelyn teken

  295. net soos jy in die video gesien het

  296. Ek dink jy is nou reg om die oefeninge te doen

  297. Lekker werk!